21 SEPTEMBER 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Weet jy wat die sin van jou lewe en jou Geestesgawe is?   As jy nie seker is nie, fokus op Jesus.   Die res kom vanself.   Fokus op die Gewer en nie op die gawe nie.  Bid die Here dat Hy jou plek in die lewe aan jou duidelik sal maak sodat jou lewe sin kan maak.