6 OKTOBER 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

‘n Goeie volksleier gee voorkeur aan burgerlike veiligheid omdat ‘n veilige volk ook ‘n gelukkige volk is.   Hy is ‘n herder en nie ‘n laksman nie.  Daarom slag hy nie sy skape nie, maar laat hulle eerder veilig wei.