Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Let op die karakter van ’n leeu; dis sterk en vlug nie vir teenstand nie. So ook die stryders van die waarheid wat die volle wapenrusting van God aantrek. Hulle leeue-dapperheid lê in hul ywer vir die waarheid.