3 Februarie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Talle van ons volksgenote kry baie swaar in die lewe – gesondheid, geldtekorte, swak verhoudings ens.   Weet een ding:  As jy nie goed kan leef nie, sterf dan ten minste reg!   Dis salig om voorbereid te sterf!   Wie die dood verwag, kan elke dag voluit vir Jesus leef.