Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die goeie nuus is dat God niemand in die hel wil sien nie. Moenie dat sonde jou lewe beheer en jou van ‘n ewige, salige eindbestemming beroof nie. Verkry vergifnis en leef reg. Jy het niks om te verloor nie. Jy wen al die pad!