20 Februarie 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die gees van Isebel rig ons volk oneindige skade aan.  Gesag word afgetakel. Rolle word omgeruil - mans tree soos vrouens op en vrouens soos mans.  Gesinne spat uitmekaar.   Kerke verlaat die waarheid vir dwaalleer.  Politici intimideer, manipuleer en domineer.  Niemand is meer eerlik nie!