Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Word almal geoordeel? Ja, maar nie almal word veroordeel nie. Slegs diegene wat sonder Jesus gesterf het. En die gelowiges? Oor hulle aanvanklike klagstaat is die bloed van Christus gestort: “....En die bloed van Christus reinig ons van alle sonde” (1 Joh.1:7). Dis God se uitveër!