31 AUGUSTUS 2012

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Gelowiges is anders as wêreldlinge; beproewings maak hul geloof sterk.  Gelowiges wen deur hul verliese, ontvang krag in hul siekwees, wen vriende in hul beproewing en behaal oorwinning deur hul verliese.