9 OKTOBER 2012

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Mense wat geen beproewings gesmaak het nie, beteken nie veel nie.  Lyding leer ons ‘n fyn waarnemingsgees aan.  Dis ‘n nuwe soeke na God, ‘n ander uitkyk op die lewe wat van ‘n totale lewensverandering getuig.