Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Op die lughawe van Bangkok staan daar in groot letters geskryf: “Welkom in Thailand, die land waar elke mens ‘n glimlag dra!” Dis wat ‘n gelukkige mens moet doen – ‘n glimlag dra. Sonder ‘n glimlag is jy nooit volledig geklee nie.