Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Baie mense leef onverskillig en bring hulle lewens deur asof hulle nog een in die bank het. Die Woord van God sĂȘ dat die mens slegs een lewe het. Ons gaan net eenmaal op die aarde leef en nooit weer nie. Maar as ons dit reg doen, is een maal genoeg!