5 MEI 2021

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Here, ek weet nie wat ek van U moet vra nie. U alleen weet wat ek nodig het. U het my liewer as wat ek myself kan hĂȘ. Vader, gee asb aan u kind wat hy self nie weet hoe hy dit van u moet vra nie. Ek bring maar net my hart na U en maak dit voor U oop. Amen.