24 JULIE 2021

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

In ons land sedert 1994 het ons geleer hoe lyk goeie sekuriteitsheinings om ons huise om misdadigers uit te hou, maar ons kan nie heeltyd daarbinne bly nie. God se evangelie werk ook so: dit beskerm ons terwyl ons daarbinne bly maar Hy wil hĂȘ ons moet dit uitdra, nie vir onsself hou nie.