22 AUGUSTUS 2026

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hoe lyk jou persoonlike verhouding met God?    Kan mense werklik sien dat jy Jesus liefhet?   Getuig jy ooit van Hom?   Onthou: niemand kan jou nie die hemel indra nie.   Jy moet ’n persoonlike verhouding met Jesus hê, anders is jy verlore!