ANTISEMITISME

Die woord antisemitisme is deur die Jode uitgedink op 'n stadium toe daar van biologiese afstammelinge van die Jode van Palestina kwalik sprake kon wees. Soos iemand so kostelik opgemerk het kon die woord abracadabra netsowel gebruik word en sou dit meer betekenis gehad het. Vandag is antisemitisme 'n internasionale misdryf.

Intussen het die revolusie voortgestu en verdere momentum gekry met die Sionisme wat amptelik na vore getree het. Leon Pinsker publiseer Auto-Emacipation en verklaar dat die Jode self sal emansipeer en nie sal toelaat dat ander volke vir hulle voorskryf nie. Hierdie emansipasie sou bewerkstellig word deur ""irresistable pressure"" in die internasionale politiek uit te oefen. Hy stel ook dat:

There is an inexorable and inescapable conflict between humans known as Jews and other humans.

Verbasend genoeg het al hierdie vooraanstaande Jode, dr Chaim Weizmann inkluis, die woord sameswering gebruik; iets wat vandag ontken word.

In 1896 het Theodor Herzl The Jewish State gepubliseer en in Maart 1897 is die eerste Sionistiese kongres gehou in Basel, Switserland. Van die 197 afgevaardigdes was meeste uit Oos-Europa afkomstig. Terwyl die Sanhedrin wat deur Napoleon Bonaparte byeengeroep is hoofsaaklik uit Sephardiese Jode bestaan het, het die Ashkenazi's in 1897 die oorhand gekry by hierdie nuwe "Sanhedrin". Alhoewel die meerderheid Sioniste tydens die 6e Sionistiese kongres ten gunste van Oeganda (!) as grondgebied vir die Jode gestem het, het die Russiese Jode dit verwerp en het die kongres in 1905 die vorige besluit herroep. Die tafel was gedek om Jerusalem te verower.

Slegs enkele leiers het dit sedertdien gewaag om die eise van hierdie Satansmag - wat leiers moes intimideer en beheer ten einde hulle doelwit te bewerkstellig - te ignoreer. Die wat dit gewaag het, moes die spit afbyt - baie met hulle lewens. Die res het geswig onder die druk van hierdie formidabele mag wat deur hulle propaganda die gepeupel opgesweep het met die dreigemente van rewolusie sodat die geldmagte beheer oor daardie einste gepeupel kon kry.

Dikwels is mense skepties dat juis die geldmagte (Sionisme) revolusie sal stook. As die eindresultaat van die revolusie dan juis beteken dat alle mag en beheer en eiendomsreg in die hande van 'n klein groepie gesetel is en die kapitalisme (privaatbesit) vernietig is, dan is revolusie die voor die hand liggende metode om dit te bewerkstellig. Maar dit is nie net ontneming van eiendomsreg wat ten doel gestel word nie, maar uiteindelik die vernietiging van die Christendom as laaste doelwit.

Die London Jewish Times werp in 1883 lig op wat die doel van hierdie Jode is:

The great Ideal of Judaism is not that Jews shall be allowed to flock together one day in some hole-and-corner fashion; but that the whole world shall be imbued with Jewish teachings and that in a Universal Brotherhood of Nations- a Greater Judaism, in fact - all separate races and religions shall disappear.

So skryf Leon Simon in Studies in Jewish Nationalism dat die Messiaanse Era "the universal recognition of the Jew and his God" sal beteken.