Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
God sal nooit iemand dwing om iets vir Hom te doen nie. Diens aan Hom is 'n daad van volmaakte vryheid. En wanneer jy die HERE dien, vind jy daarin 'n bron van lewe, 'n sleutel tot die fees van die lewe.