04 FEBRUARIE 2026

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

As Christen is jy vry om vandag ten volle in die hede te leef want jou verlede is heeltemal vergewe en jou toekoms is heeltemal seker – ontspan dus en gee al jou aandag aan wat jy vandag moet doen.