23 April 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Vrees is ‘n nare ding.  Dit maak jou siek en verlam daardie noodsaaklike krag wat jy vandag nodig het om môre se beproewing te kan dra.  Wanneer ons egter leer om nie bang te wees nie, ontdek ons hoe wonderlik dit is om beproewing te verdra en nog steeds geestelik sterk te bly.