"JULLE VADER IS DIE DUIWEL"

“Die koninkryk van God sal van julle weggeneem en aan ‘n volk gegee word wat die vrugte daarvan dra.”

Mattheüs 21:43

“… Maar die toorn (van God) het oor hulle gekom tot die einde toe.”

1 Thessalonicence 2:16

Christene wat onkrities die optredes van die moderne staat Israel ondersteun en dikwels Bybelse profesieë aanhaal, het hul morele kompas verloor.

Deur 'n blinde oog te draai vir die lyding van Palestyne, insluitend Christene wat in Gasa en die Wesoewer woon, verraai hierdie Christene die boodskap van die Evangelie.

Jesus Christus het liefde, geregtigheid en barmhartigheid geleer—waardes wat nie met die gewelddadige onderdrukking van enige volk versoen kan word nie.

Verder het Christene wat die politieke staat Israel ondersteun op grond van hulle lees van die Bybel in werklikheid 'n verwronge beeld van God geskep – een wat meer ooreenstem met politieke mag as met die God wat in Jesus Christus geopenbaar is. Dit is 'n gevaarlike misstap, aangesien dit die God van geregtigheid en deernis vervang met 'n vreemde god, een wat ongeregtigheid en onderdrukking seën.

Dit is 'n denkfout om die moderne staat Israel gelyk te stel aan die Israel van die Bybel. Die huidige Israeliese staat is 'n politieke entiteit wat geskep is deur sekulêre, Sionistiese doelwitte, nie die vervulling van God se verbondsbeloftes nie. Dit werk sonder inagneming van die Bybelse beginsels van geregtigheid, barmhartigheid en geregtigheid wat God sy volk beveel het om te volg.

Terloops: Daar is Christene wat hulleself Christen-Sioniste noem en nie besef dat die twee begrippe mekaar wedersyds uitsluit nie. Christene glo in die Drie-enige God en Jesus self het gesê dat niemand na die Vader kan kom behalwe deur Hom (Jesus) nie. Sioniste verwerp Jesus Christus en daar word na Hom in die Talmoed as ‘n hoerkind verwys. Dis tog sekerlik laster as jy ‘n Christen is? Sioniste glo in hulleself en het God nie net verwerp toe hulle Jesus verwerp het (en dit steeds doen) nie, maar verklaar openlik dat hulle ateïsties is. Hulle glo in geen godheid nie. Daarom is dit absoluut belaglik om te praat van Christen-Sioniste. Christene wat na hulleself so verwys het hulle Christenskap verraai.

Maar terug by die onderwerp: Christene moet erken dat die ware Israel van God nie deur nasionaliteit of land gedefinieer word nie, maar deur getrouheid aan God se wil, soos dit in Jesus Christus geopenbaar word.

Om voort te gaan om die staat Israel onvoorwaardelik te ondersteun, in die lig van sy morele tekortkominge en die voortdurende lyding van die Palestynse volk, is om die leerstellings van Christus te laat vaar en die beloftes van die Skrif verkeerd te interpreteer.

God se koninkryk oorskry aardse politiek en grense.

Ter afsluiting die woorde van Michael Hoffman uit sy magistrale werk “Judaism Discovered”:

“The Zionist regime in Palestine is Satanic to its core”. Jesus self het vir hulle 'geestelike voorvaders' gesê: “Julle vader is die duiwel”. (Johannes 8:44).

Hoef mens enigiets meer by te voeg?