UIT DIE PERD SE BEK

'n Jong man vertel hoe hy as klein seuntjie deur pedofiele verniel is, deur sy ouers vir 'n paar weke per jaar aan hulle gegee.  Hy onthul talle geheime van die rykes, globaliste en Illuminati.  Hy het ook onlangs 'n boek oor sy wedervaringe geskryf waarin hy uitbrei oor die lewe van bogenoemdes.  By die skakel hieronder sal u verstommende gebeure oor die onderwerp aanhoor. Dit is nie 'n lang video nie en daar word beoog om binnekort 'n deel twee te maak wat ons hoop om ook te bekom.

https://lovinglifetv.com/first-hand-account-of-how-evil-the-elite-are-those-who-would-rule-over-us/