KRIEWELKOP
Dan wonder die media nog waarom die ANC hulle tonge wil uitsny met 'n wet om hulle monde te snoer. Nou is dit weer Atletiek Suid-Afrika (ASA) wat bankrot is. Bankrotskap is mos 'n skande al is korrupsie nie verkeerd nie, en die buitewêreld moet tog nie hoor hoe die ANC 'n Eerstewêreldland in sy maai in besteel (ek wou sê 'bestuur' maar daarvan is geen sprake) het nie. Kyk, dit was nog nooit vir dié Swart nasie 'n skande om te steel nie maar die uitvang was nog altyd 'n probleem – nie oor daar gesteel is nie maar oor hy nie goed genoeg was om daarmee weg te kom nie. Ongelukkig vir hom is die uitvang gewoonlik deel van die proses want vooruitbeplanning soos ook sy dimensionele vermoë was nog nooit sy sterkpunt nie. Maar dan is daar ook die ontkenning, dis al wat hy hoef te doen as hy uitgevang word, doodeenvoudig nê. Daarom weet die gewone landsburger nie hoe ernstig die toestand reeds is nie, alles word ontken. En tiperend van 'n goedgelowige beskaafde ras, glo ons eerder die positiewe as die slegte.
Maar as ons vir wolf skaapwagter wil maak moet ons mos maar te wagte wees dat daar uiteindelik niks in die land sal oorbly nie. Dit is nie net een of twee departemente wat "swak bestuur" word nie, elke afdeling van landsbestuur het reeds in die slag gebly, daarvan getuig elke munisipaliteit en staatsdepartement. Soos Chuene se ongerymdhede ASA nou tot bankrotskap gebring het, (lees maar Die Burger se verslag hieronder self) so is feitlik elke afdeling waarop die Swart kommuniste hulle kloue kon inslaan, verteer. En wie is so naïef om te dink dat dit so kan bly voortgaan? Natuurlik moet daar 'n enorme ineenstorting van totale landsbestuur plaasvind. Eerstens ekonomies, want alle bates word gesteel. En as die belastingbetaler heeltemal uitgeput en verarm is en dit nie verder help om hom met die dood te dreig nie?
Dan is daar net een logiese gevolg: die Swart massas sal in opstand kom. Hulle sal nie soos die Blanke òf self probeer oorleef òf maar genoë neem met die toestand nie; hulle sal reg in eie hande neem deur geweld, brandstigting en moord terwyl hulle elke oorblywende struktuur in hierdie land plunder. Ek wil vandag sover gaan om te sê ek dink dat min mense hulle die omvang van hierdie gebeure kan indink. Die ontsetting sal so groot en verskriklik wees dat 'n algehele verstarring onder ons mense sal heers as hulle dit gadeslaan; ons sal verlam toekyk en wonder of dit 'n droom is terwyl ons in massas uitgemoor word.
Dit is reeds te laat om die gevolge af te weer maar dalk oorleef ons as ons noodplanne in plek het. Laat ons nie ook van die onvermoë om vooruit te beplan beskuldig word nie – gebruik verbeelding en dink hipoteties wat die ergste is wat met u en u gesin in daardie stadium kan gebeur – net dalk spaar u 'n lewe...
Chuene se gróót bedrog
2011-02-18 05:29
Wilhelm de Swardt
Pretoria - Atletiek Suid-Afrika (ASA) is bankrot, en dit is grotendeels mnr. Leonard Chuene se skuld.
Dít blyk duidelik uit die verdoemende bevindings van adv. Norman Arendse se tugondersoek na die ongerymdhede waarby Chuene, geskorste voorsitter van ASA, en twee ASA-raadslede, mnr. Kakata Maponyane en dr. Simon Dlamini, betrokke was.
Die verslag is gister deur die Suid-Afrikaanse Sportkonfederasie en Olimpiese Komitee (Saskok) bekend gemaak.
Die skade wat Chuene luidens die verslag aangerig het, is egter nie net geldelik van aard nie en hou wyer implikasies vir ook atletiek en Suid-Afrika in.
Arendse het bevind Chuene het Caster Semenya, 800m-wêreldkampioen, se reg op privaatheid en menswaardigheid in Augustus 2009 aangetas deurdat hy geslagstoetse op haar laat doen het en die uitslae daarvan met “hooggeplaaste politici in Suid-Afrika” oor die telefoon bespreek het.
Chuene se hele optrede tydens die Semenya-debakel, deur onder meer daarop aan te dring dat sy aan die Wêreldbyeenkoms móés deelneem, was volgens Arendse onaanvaarbaar.
Wat ASA se geldsake betref, het die forensiese oudit wat Deloit-te&Touche in opdrag van Saskok gedoen het, getoon dat ASA in 2005 nog ’n kredietsaldo van R500000 in sy bankrekening gehad het.
Drie jaar later het ASA egter R7miljoen se skuld gehad.
Arendse sê in sy verslag dit kan grootliks aan Chuene se bestuurstyl toegeskryf word.
“Chuene het feitlik elke reël in die ASA-reëlboek verbreek deur eensydige besluite te neem sonder om ASA se raad daarin te ken.
“Só het hy gereël dat hy as die nie-uitvoerende voorsitter van ASA ’n salaris betaal word. Chuene het nooit die raad in dié besluit geken nie.”
Arendse het gesê hy is tevrede met die bevindings van die forensiese oudit.
Mercedes-Benz vir net R1
Van die ander ongerymdhede wat Arendse in sy verslag uitgelig het, is:
- Me. Thabile Mokgoatjana, ’n werkne-mer van ASA, is R82654 betaal om stil te bly oor Chuene se verhouding met sy se-kretaresse, me. Humile Bogatsu.
- Chuene het sy posisie as ASA-voorsitter misbruik om ’n Mercedes-Benz wat aan ASA behoort het vir R1 te koop.
- Hy het mnr. Banele Sindani sonder magtiging R1762682,79 betaal om as konsultant vir ASA op te tree. Die eintlike rede vir die betaling was egter dat Sindani hom nie as voorsitter moes teëstaan nie.
- Chuene het van 2006 tot 2009 altesaam R183451,72 van ASA geleen. Hy skuld steeds sowat R80000.
- Van 2007 tot 2009 het Chuene dagtoelae ter waarde van R264463,95 van ASA ontvang om internasionale byeenkomste by te woon. Hy het vir dieselfde byeenkomste R199975,97 van die Internasionale Atletiekfederasie (IAAF) geëis.)Hy het die toelae aan ASA-raadslede om raadsvergaderings by te woon van R947 per dag tot R5000 verhoog.
- Chuene het self gereël dat sy salaris van R19067 per maand tot R35000 verhoog word – dít toe ASA al klaar geldelik in die moeilikheid was.
- Die Burger