Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As jy nog leef kan jy van alle nare ondervindings herstel al vat dit ook jare. Dit lê binne die gebied van die lewe. Jy het die lewe nodig om te kan herstel. Daarsonder kan jy nie foute regmaak nie. As jy lewe, kan jy herstel.
BROKKIES UIT DIE BOEK KLEINSKEER (16)
geskryf deur Philip Venter (u kan die boek bekom deur hom te skakel by 083 444 7672)
(Die storie volg in Afrikaans onder die inligtingstuk)
Gone rogue? Illegal abductions at the Mall of Africa
Despite it being in the midst of the festive season, December 2022 was a busy month for vehicles registered with Peters Communications Trust. On 29 December 2022, three weeks after the docking of the Lady R, three luxury German vehicles registered to PCT were seen on camera at the Mall of Africa in Midrand, Gauteng: a grey Audi, a white BMW and a white Mercedes-Benz Kombi. One of the vehicles appears to be the same white Mercedes-Benz Kombi (with identical number plates) that accompanied the Lady R cargo at Simon’s Town. This would suggest either extreme sloppiness on the part of an elite SANDF unit (given such recent sightings of a similar, if not the same, vehicle at Simon’s Town) or an intentional blunder.
On the same day, Abdella Hussein Abadiga and his bodyguard, Kadir Jemal Abotese, were abducted from the Mall of Africa. Abadiga’s brother, Abdurahim Abadiga, stated in papers submitted to the Johannesburg High Court that “overwhelming probabilities are that they were abducted by members of the SANDF”.
Abadiga was an Ethiopian national with refugee status in South Africa and had been placed on a US Department of Treasury Office of Foreign Assets Control (Ofac) sanctions list in March 2022. His refugee status was lifted on 15 December 2022, two weeks before his abduction. Abadiga and three other individuals were persons of interest for another reason — their alleged affiliation to the Islamic State of Iraq and Syria (Isis) and Isis-Mozambique. Specifically, the US authorities sanctioned Abadiga and three other men (two of whom are South African nationals) for their role in recruiting Isis fighters and providing financial support to the violent terror organisation.
One of the men on the Ofac list, Tanzanian Peter Charles Mbaga, is believed to have gone missing within days of being placed on the US sanctions list in March 2022. Neither Abadiga nor his bodyguard, Abotese, have been seen since their abduction nearly nine months ago.
Within days of their abduction and disappearance, Abadiga’s brother approached the South African Police Service to assist. Given the slow progress of the police investigation, he subsequently approached the Johannesburg High Court in February 2023 on an urgent basis to help ensure the release of his brother. The court papers he submitted, which, among others, cite the President, minister of defence, Peters Communications Trust, and its former director Mashego as respondents, are revealing in their detail.
Open Secrets can confirm that at least one of these vehicles parked at the Simon’s Town parking terrain on 8 December 2022, the white Mercedes Benz, is registered to a SANDF-controlled front company, Peters Communications Trust. The Russian-registered cargo ship, Lady R, was anchored in the Simon’s Town Naval Base on 8 December 2022. (Photo: Gallo Images / Die Burger / Jaco Marais)
The South African Special Forces (previously nicknamed the Recces), are the South African equivalent of the British SAS or the US Navy SEALS. They are an elite fighting unit, generally used to gather intelligence and infiltrate deep into enemy territory on land or by air, as they have done most recently fighting in northern Mozambique alongside Mozambican government troops. According to law, they are, however, not allowed to operate within South African borders unless supporting a police operation which has been authorised by the President and subsequently approved by Parliament.
The presence of the Special Forces, nearly 2,000km from their base in Phalaborwa, may seem surprising. It does, however, align with speculation since December 2022 that the Lady R docked in South Africa to deliver an outstanding order of equipment to the SANDF Special Forces. What it does not explain is why Special Forces require luxury civilian vehicles, given that their core responsibility is operations outside the borders of South Africa.
At least one of the three vehicles — the aforementioned white Mercedes-Benz Kombi — is registered to a Special Forces front company, Peters Communications Trust (PCT). Originally registered as a trust in 2002, PCT was reregistered as a company in 2017. The most recent former head of the SANDF 5 Special Forces — Major-General Herbert Dilebogo Mashego — was a director of PCT from 2017 until his promotion as the new general officer commanding the SA Army Infantry Division in January 2023.
Given the proximity of Special Forces on the scene in Simon’s Town, they would have intimate knowledge of the Lady R’s cargo and it should be assumed that Judge Mojapelo and his colleagues contacted Mashego and his subordinates to provide detailed testimony. A failure to do so would suggest a major omission on the part of the inquiry.
*
‘n Volk het twee groot vyande. Die een is verraaiers. Daar is een gemeenskapllike kenmerk van verraaiers en dit is dat hulle deur die bank mislukkings en lafaards is. So het Doëg, die Edomiet vir Saul gaan vertel dat Dawid by Nob, by die priesters geskuil het en Saul het al die priesters laat doodmaak. Judas, wat geweier het om Jesus as Verlosser te erken en dus ‘n mislukking as dissipel was, het Hom verraai. Gedurende die Reformasie is protestante deur sogenaamde ander protestante verraai en uitgewys.
Aan die Kaap is die Boere verraai langs die Oos-Grens deur landbouers wat nie die mas kon opkom nie, gedurende die Boere-Oorlog het die lafaards en mislukkers die Engelse gaan wys waar die vroue en kinders wegkruip. Hulle is konsentrasiekampe toe geneem, waar hulle uitgehonger is en gesterf het. Die Joiners, verraaiers en hans-kakies het groot plase, die vee van die Boere en geld gekry daarvoor.
Die ander vyand is die oënsynlike onskuldige wat tussen ander woon, maar eerder die spreekwoordelike wolf in skaapsklere is. Hulle is teenwoordig in elke aspek van die samelewing, en veral ook in die kerk. Hierdie vyand is gevaarlik, want dis moeilik om hom of haar te identifiseer en het gewoonlik die vermoë om ander te manipuleer.
Na ‘n tienjaar-lange stryd om Troje te verslaan, was die magtige Griekse leër hulpeloos teen die Trojaanse stad se werings en die inwoners se paraatheid. Deur ‘n godsdienstigheid te manipuleer, het hulle daarin geslaag om Troje binne te gaan in die holte van ‘n houtperd. Met die vyand binne die stadspoorte is hulle van binne en nie vanuit buite die stadspoorte nie, verslaan.
President Paul Kruger van die ZAR het hierdie gevaar van die vyand binne die poorte verstaan en daarom het hy die (veral Engelse) immigrante probeer uitkry en nadat dit nie kon gebeur nie, het hy en sy generaals oorlog verklaar teen die ewe magtige Engelse Ryk.
Aan die einde van die twintigste eeu is op die Boer se gewete gespeel vanuit die kerk.
Aan die einde van die Koue Oorlog het die liberaliste met ‘n nuwe strategie begin, naamlik om op mense se gevoelens te begin speel. Hierdie Trojaanse perd het vele gestaltes begin aanneem, soos om weereens, net soos baie eeue gelede, Godsdiens te gebruik om politieke sake te bevorder. Die Kerk is deurspek met ‘n gewetenspel, wat die goedgelowige Christen oortuig het dat dit waarin hy of sy glo, liefdeloos is en daarom teen Christelike beginsels indruis. Die humanisme van die agtiende eeu, waar die mensdom die plek van God in die samelewing ingeneem het, veral in Frankryk, het nuwe en sterker bene gekry met die opkoms van die twintig-eeuse eksistensialisme, waar die enkeling se bestaan (eksistensie) die middelpunt geword het. Hierdie filosofiese beginsels het die Kerk ongesiens binnegekom en die Bybel as Woord van God eers getipeer het as woorde van God en later as mensewoorde oor God.
Die Kerk het sy geloofwaardigheid verloor en God is weereens weggeskuif ter wille van die mens. Die sogenaamde “woke”-idees het sentraal begin staan. ‘n Christen was nie meer iemand wat Jesus as Verlosser erken het nie, maar eerder iemand wat ‘n “breë-kerk”-benadering gevolg het, wat alle oriëntasies en perversiteit akkomodeer. Wat min mense besef is dat dit een van die ankers uit die samelewing geneem het. Na die oorlog van 1899-1902 kon die Boere weer opstaan, want die vyand was geïdentifiseer en hulle kon op hulle geloof staatmaak. In 2023 is dit nie meer die geval nie.
Die Groot Verraad het nie eers vanaf 1990-1994 in Suid-Afrika plaasgevind nie, maar het reeds sy beslag gekry met die moord van Dr HF Verwoerd in 1966. Die onderhandelaars by Kodesa het absoluut géén waarborge gebied vir die blankes nie, soos dit duidelik geword het vanaf 1994. Die onderhandelaars het egter hulle Judasloon voor die tyd gekry en was daarom so gretig om die ANC gelyk te gee op elke aspek. Hulle het selfs agterna gedraf om hulle te pleit om na die tafel terug te keer, al is daar aan elkeen van hulle eise toegegee.
In 2023 besef almal, beide plaaslik en in die buiteland, dat Suid-Afrika ‘n mislukte staat is, al is dit nog nie amptelik aanvaar nie. Wie gaan uiteindelik hierby baat? Beslis nie die blankes nie, maar ook nie die deursnee swartmens nie, wat uiteindelik nie eens kos kan bekostig nie. En wanneer kos, drinkwater en medisyne opraak, is geweld die enigste uitweg.
In die VSA en Europa het ‘n baie meer opsigtelike Trojaanse perd binnegekom. As gevolg van oordrewe humanisme is die grense oopgegooi vir immigrante uit Afrika, wat Europa betref en vanuit Latyns-Amerika wat die VSA aangaan. Die oplettende waarnemer sal merk dat veral die immigrante uit Afrika volledig bestaan uit manne in die ouderdom waaruit soldate bestaan. Geen vroue, kinders of oumense nie. Hulle is openlik militant en alhoewel ongewapen, is dit nie ‘n probleem om aan hulle vuurwapens te verskaf nie. Slegs in Pole is daar geen immigrante nie en soos hulle premier dit duidelik stel, geen misdaad, terreur of moorde nie. In Italië, Spanje, Duitsland, Frankryk, Portugal en selfs so ver as Swede, is dit egter anders. Brittanje sal binnekort met meer anderskleuriges sit as met Engelse.
Die Westerse wêreld staan op die punt om deur Afrikane oorgeneem te word. Amerika deur Latyns-Amerika. En as die vyand eers binne jou grense is, hoe onderskei jy?
*
Rob spring agter-in die ou Land-Rover, pluk die Walther se knaldemper af en skiet ‘n magasyn leeg na waar die Land Cruiser verdwyn. Eers dan praat hy. Sy stem is half bewerig en skor van die spanning en inspannig. Hy maak keelskoon.
“Waar kom julle vandaan? Het my seun julle gestuur?”
“Nee, meneer. Ek weet nie wie jy is en wie jou seun is nie. Ons is werklik bloot per toeval hier.”
Na ‘n paar kilometer is Skeer seker hulle is buite gevaar en word nie agtervolg nie. Die Land-Rover se hittemeter wys nou in die rooi en hy is bang dat die enjin enige oomblik skade gaan kry. Hy ry stadiger en as hulle effens skuiling kry agter ‘n uitgebrande bus, hou hy stil.
“As jywil, kom help my. Gee daardie kan water by jou aan, dat ons die ding effens afgekoel kan kry.”
“My naam is Rob Smit.”
“Welkom by ons. My naam is Koot Hugo, maar almal noem my sommer net ‘Skeer’. Ek weet nie of ons die moeilikheid na jou toe gebring het of jy na ons toe nie.”