Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
In elke geslag moet daar 'n dwaas wees wat die waarheid sal praat soos hý dit insien – Boris Pasternak.
DIE AGTER- GEBLEWENES (3)
Andrè E van den Berg
Lees reeks by Agtergeblewenes
BESKAWING
Samuel Huntingdon, 'n Amerikaanse politieke wetenskaplike, waarsku dat in die toekoms konflikte nie soseer tussen lande nie, maar tussen botsende beskawings gaan plaasvind. Die toenemende botsings tussen blankes en swartes is alreeds 'n aanduiding hiervan.
Beskawing is 'n sekere wyse van dink en doen, ooreenkomstig 'n bepaalde waardesisteem. Van ware beskawing is daar in Afrika min sprake. Al wat hier gesien word, is 'n bitter dun vernislagie wat op die oog af soos regte beskawing lyk. Nogtans word hierdie skyn so suksesvol aangewend, dat baie mense nie deur hierdie rookskerm
Afrika se inheemse kinders is van nature ordeloos en het 'n hekel aan dissipline. Die blankedom was die eerste gedissiplineerde invloed waarmee hulle in aanraking gekom het en het dit van meet af aan teengestaan. Blankes wat hulle beskaafde waardes probeer leer het, moes telkens maar die handdoek ingooi en die aftog blaas.
Swartes het niks met rus gelaat wat vir blankes kosbaar en edel was nie. Die goeie dinge wat blankes vir hulle gedoen het, is grootliks verag terwyl opgesweepte massas ook dit afgebreek het wat tot hulle eie heil gestrek het. Selfbenadeling en verwoesting is eie aan die Afrikamens se psigiese ingesteldheid. Hy dra die gene van sy eie ondergang in homself om.
Waar beskawing ontbreek, floreer barbaarsheid. Dis ironies dat baie van die nuwe grondwette gepaard gaan met 'n oplewing in barbaarsheid, wraakaanvalle, rassehaat en 'n verkragting van die regtelsel.
Let op Afrika se wreedheid. Waar die beskawingsvernislagie kraak, is die terugval dikwels na iets veel ergers as blote barbaarsheid. Vrouens se ingewande word byvoorbeeld met pangas uitgeruk, babas word soos 'n kaas middeldeur gekap en mans onthoof. In Suid-Afrika alleen word duisende mense jaarliks gruwelik vermoor terwyl die moordenaars skotvry daarvan afkom in die naam van reg, geregtigheid en demokrasie!
Kannibalisme is die toppunt van barbaarsheid. Mense dink oor die algemeen daaraan as 'n euwel wat met die koms van die beskawing na Afrika uitgeroei is. Dis allermins die geval. Dit floreer nog steeds! Swartes maak selfs 'n onderskeid tussen "intelligent meat" (mensvleis) en "non-intelligent meat" (dierevleis).
Diere ontgeld ook gereeld swartes se wreedheid. "Then I heard a goat bleating piteously. I went to see what was happening. I found a young black goat being held down on its back while a butcher split open its brisket. Its golden eyes were dilated, its mouth wide open. I asked the district officer if this sort of thing was allowed. It cannot be stopped, he said. It is the custom" (Cloete p.352).
Swartes het min respek vir 'n menselewe. Toe Sai Quamina in 1799 oorlede is, is daar vir drie maande lank oor hom gerou deur 200 slawe weekliks om die lewe te bring. Na die dood van die moeder van 'n sekere swart koning, is 3000 slawe uit die koninklike stat alleen op gruwelike wyse geoffer. Elke ander stat het ook sy kwota offerandes voorsien.
Suid-Afrika se huidige swart bedeling lewer sprekende bewys van swartes se minagting van 'n lewe. Brood het duur geword, maar vlees en bloed spotgoedkoop. Die moorde op weerlose blankes oorheers gewoonlik die nuus van die dag. Openbare ondernemings word daagliks beroof en die eienaars doodgeskiet; nie eens te praat van die jong sekuriteitswagte wat tydens transitorooftogte genadeloos met AK 47's afgemaai word nie.
Dan is daar ook die slagoffers van motorkapings wat dikwels ten aanskoue van hul geliefdes koelbloedig doodgeskiet en van hul voertuie beroof word. Blankes het slagoffers geword van mense met barbaarse neigings en hierdie mense is op geringe uitsondering na almal swartes. Dis 'n feit wat nie geïgnoreer, verskoon of versag durf word nie.
Oor die skrikwekkende onderdrukking van swartes deur swartes
Dis algemeen bekend dat die Lutherse Kerk die grootste enkele finansiële ondersteuner van die Wêreldraad van Kerke is en altyd fel teen apartheid gekant was. In 1992 het hy sy ontsteltenis in
Swartes breek beskawingstandaarde af deur ordelike dinge eers te beset en dan te besmet. Die Windhoek Observer van 23/8/97 maak die volgende opmerking: "Ten years ago
Afrika se inheemse kinders het allermins 'n keuse vir die beskawing gemaak. Met die een hand wil hulle die beskawing aangryp, maar met die ander hand breek hulle af wat hulle