Toe die boek van apartheid toegemaak is, is die boek van verval oopgemaak, Strategiese instellings soos hospitale, lugdiens, spoorweë, poskantoor en ander belangrike dienste het ineen begin stort. Dis so eie aan Afrika. Elke paradys wat in hierdie vasteland van eienaar verwissel het, het ʼn eietydse hel geword!
Die ANC se onbevoegdheid as verantwoordelike regering het tot mislukte planne en teleurgestelde verwagtingsgelei en ons land groter skade as Covid 19 aangerig. Waarom sê ek so? Omdat Covid 19 gekom en met lewensverlies gegaan het. Die ANC het egter gekom maar nie gegaan nie. Te oordeel aan die jongste misdaadstatistieke het dit meer lewens as die sogenaamde pandemie vernietig!
Een stuk geskiedenis wat die ANC nooit sal kan verander nie, is hul volslae mislukking om sinvol te regeer. Elke staatsinstelling waaraan hulle die hand geslaan het, is tot skroot afgetakel. So ook meganismes om te kan produseer. Dit het hulle nie lank geneem om die broodmandjie van die land eiehandig tot ’n bankrotplaas om te skoffel nie.
Desondanks hou die ANC aan om die verlede in ʼn vyandige rassepatroon te vertolk, apartheid die skuld vir hul eiemislukkings te gee en gereeld rassespoke opte jaag. Dit gebeur met mense wie se emosies sterker as hul verstand is en derhalwe nooit die duiwels van hul eie optredes raaksien nie. Hulle verdrink telkens in die vloedwater van hul eie onsinnige uitsprake. Jan van Riebeeck het al ʼn paar keer onder hulle giftige tonge deurgeloop.
Politieke onsinnighede los nie probleme op nie maar herrangskik dit eerder! Neem die Black Lives Matter as voorbeeld. Dis niks anders as ʼn minderwaardige etniese sensitiwiteit nie wat rassehaat die hoogte in laat skiet!
Desondanks gee die ANC voor dat versoening hoog op hul agenda is. Dis ʼn leuen. Versoening was nog nooit deel van hul agendas nie. Swartes beskou versoening as ʼn swakheid wat uitgebuit moet word.Daarom is en bly die ANC regering ʼn wrede waarskuwing van wat met ʼn volk gebeur wat sy staatkundige mag aan ʼn magshonger gepeupel prysgee!
Rasseverhoudings was nog nooit so sleg soos nou nie. Die rede hiervoor is al sedert Van Riebeeck se tyd duidelik – diefstal. Al verskil is dat dit vandag gewettig en van sagte benamings soos regstellende optrede, swart bemagtiging en die herverdeling van rykdom en onteiening sonder vergoeding voorsien is. Dit is en bly roof, net met ander beligting.
Geen ras kan ʼn ander ras aanhou beroof maar nogtans versoening verwag nie. Versoening begin by die eerbied vir ander se erfenis. Die verwydering van geskiedkundige standbeelde en die verandering van dorp- en straatname is net nog ‘n vorm van roof – kultuurroof.
Daar is geen rede om te glo dat rasseverhoudings ooit sal verbeter nie. Dit sal eerder versleg. Daarvoor is roofsug net te diep gewortel. Gevolglik sal versoening altyd ʼn hersenskim bly. Water word nooit skoon alvorens die varke uit die leivoor gejaag is nie.
Versoening wat nie op reg en geregtigheid geskoei is nie, is tydmors. Die reënboognasieproefneming is ʼn duidelike bewys hiervan. Dit was ʼn noodlottige verbeeldingsvlug van ʼn kerkleier in sy kenmerkende pers poppespelgewaad. Onnatuurlike dinge het altyd ʼn reuk van hul eie!
Kunsmatige rasvermengde vennootskappe vernietig volksgevoelens. Daarom moet ons nie huiwer om anders te dink of op te tree nie. Dit wat ons anders maak, is dit wat ons enig maak. Wees nederig genoeg om te weet dat jou ras nie noodwendig beter as ʼn ander ras is nie. Maar wees ook slim genoeg om te weet dat alle rasse nie eenders is nie.
Ons fel geen morele oordeel om vir ʼn ander ras te sê dat ons anders as hulle is nie, want ons is. Soos wat ʼn bulhond nie afgerig kan word om soos ʼn windhond te hardloop nie, sal rasse met botsende lewenswaardes hoogstens naas mekaar maar nooit saam kan bestaan nie. Soort soek soort; die wysheid van apartheid!