17 SEPTEMBER 2022

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die Bybel is God se liefdesbrief aan sy kinders. Het jy ’n Bybel?   Ons vier vanjaar die 83e bestaansjaar van die Bybel in Afrikaans.  Watter nut het dit vir jou?  Vir ‘n sinvolle studie van die Bybel is ‘n liefdevolle verhouding met die Skrywer daarvan onontbeerlik.