14 April 2023

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Dankbaarheid is ‘n Bybelse opdrag.  “Wees in alles dankbaar, want dit is die wil van God in Christus Jesus oor julle” (1 Thess.5:18). God gee ons 86,000 sekondes per dag.  Hoeveel daarvan gebruik ons om vir Hom dankie te sê?