NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Ons werk nie so hard op hierdie aarde om iets te besit nie; ons werk sodat ons iets kan word.

VOLKSVERRAAD (16)

Adv PJ Pretorius

Lees volledig by Volksverraad - die boek

TOTALE AANSLAG EN TOTALE STRATEGIE

Tienie Groenewald was die argitek van Malan se Totale Strategie en Totale Aanslag-ontwerp. Hy het reeds in 1975 'n voorlegging voorberei en sy kans afgewag totdat die regte oomblik aanbreek.

Intussen word Genl. Magnus Malan die Hoof van die Suid-Afrikaanse Weermag. Tienie Groenewald het in Mei 1976 'n afspraak met die nuwe Hoof van die Weermag, Genl. Magnus Malan, gemaak. Hy is met sy voorlegging na Malan toe om hom te gaan spreek. In die gesprek met Malan het Groenewald hom daarop gewys dat Genl. van den Bergh met die CIA saamwerk om 'n pro-kommunistiese regering in Mosambiek te vestig. Voorts het Groenewald aan Malan gesê dat Van den Bergh saamgespeel het met die CIA se plan om die Suid-Afrikaanse Weermag betrokke te kry by die Angolese oorlog teneinde P.W. Botha se kanse op die premierskap te elimineer. Nadat Groenewald Malan se aandag gehad het, het hy sy voorlegging aan hom voorgelê. Hy het daarin geslaag om Malan oor te haal om sy idee van die Totale Aanslag en Totale Strategie te koop. Groenewald het geweet dat as Malan met sy idee sou hardloop dit syloopbaan ook sou bevoordeel en dat hy weereens agter die skerms ingetrek sal word om die land "te help regeer".

Genl. Magnus Malan het op 28 September 1976 tydens die tweejaarlikse vergadering van die Bondsraad van die Broederbond die voorlegging van Groenewald gebruik om sy eie aansien te bevorder. By hierdie geleentheid het hy Malan as Hoof van die Weermag en die regering se oorlogsbeleid skerp veroordeel. Hy het die feit benadruk dat daar geen gesamentlike, gekoordineerde poging op alle vlakke in die stryd teen die terroriste (kommuniste) bestaan nie. Om die probleem te illustreer, is die voorbeeld gebruik dat die Suid-Afrikaanse magte in 1973 op die grens by Caprivi was, gereed om die terroriste-aanslag af te weer, terwyl die regering besig was om op ekonomiese gebied nog hulp aan Zambië te verleen. "Terwyl die Weermag hom gereed gemaak het om insypeling uit Mosambiek met militêre mag te verhoed, het die regering met 'n program van ekonomiese hulpverlening aan Mosambiek voortgegaan." het hy ook gesê. Hy het nie alleen die gebrek aan koördinasie tussen die verskillende departemente en die Weermag benadruk nie, maar ook die gebrek aan 'n departementele strategie.

VERARMING VAN DIE BLANKE KIESERS

"Die lewenstandaard van die Blankes moet daal, maar dit kan nie toegelaat word dat die lewenstandaard van ander rasse daal nie." Hierdie woorde is deur dr. F.J. Cronjé van Nedbank in November 1976 geuiter. Dit het die tema geword wat die Geldmag as onsigbare regering van Suid-Afrika wou toesien dat die Vorster-regering moes deurvoer. Hoewel die kiesers oorwegend konserwatief was, was die groot angel op die pad na 'n nie-rassige demokrasie doodeenvoudig die kieser se welvarende vermoë wat sou keer dat hy hom in 'n nie-rassige demokrasie sou inbind. Die regering van Vorster moes die kieser enersyds subtiel benader deur hom om die bos te lei en andersyds moes hulle hom laat verarm. Vorster is deur Harry Oppenheimer aangesê om sy mede-Vrymesselaarvriend, Owen Horwood, gedurende 1975 in sy kabinet as Minister van Finansies aan te stel. Horwood was tot met sy aanstelling as regeringsenator 'n prominente lid van die linkse South African Institute of Race Relations. Horwood se taak, wat aan hom (deur Harry Oppenheimer) oorgedra is as Minister van Finansies was om die Afrikaner in terme van sy privaat huishouding te laat verarm deur hom aan te moedig om op skuld of krediet te koop. Bepaalde boere het so ver gegaan om goedkoop skuld in die buiteland aan te gaan. Namate die randwisselkoers verswak het, het hulle agtergekom hoe duur sulke skuld in werklikheid word. Die gemiddelde Afrikaner het nou ver bo sy inkomste-vermoë geleef. Hoewel die ekonomie groei getoon het, was dit nie investeringsgeoriënteerde groei nie — maar wel verbruiksgeleide groei wat aanduidend is tot welke mate die ekonomie agteruitgegaan het.

DIE CIA SE KOVERTE BETROKKENHEID BY DIE SOWETO-ONLUSTE

Die Soweto-Opstand het in 1976 uitgebars waar die polisie slaags geraak het met 'n groot aantal swart skoolkinders wat teen die verpligte gebruik van Afrikaans as vocrtaal in sekonderê klasse betoog het, Skole, klinieke, staatsgeboue, drankwinkels en busse is verwoes. Weereens 'n aanslag teen die Republiek waaragtcr die CIA sit.     Die poging was hoofsaaklik daarop gerig om druk op die regering te plaas vir snelle politieke hervorming. 'n Weerspieëling van 'n klemverskuiwing deur die Roekefeller-CIA-konneksie vanaf 'n gematigde na 'n verligte leierskap vir Suid-Afrika. Hierdie delikate veiligheidsituasie het in die Staatsveiligheidsraad neerslag gevind in 'n interdepartementele komitee wat as 'n tydelike werkkomitee van die Staatsveiligheidsraad gefunksioneer het, waarin die Departement van Buitelandse Sake sterk op die voorgrond was.

MOORD OP DIE SMIT-EGPAAR

In November 1977 word dr. Robert Smit en sy eggenote in hulle woning in Springs vermoor. Dr. Smit was vantevore Suid-Afrika se verteenwoordiger by die Internasionale Monetêre Fonds (vir 'n tydperk van drie jaar) waartydens hy die onwettige vloei van valuta vanuit Suid-Afrika ten tye van sy dood ondersoek het. In 'n verklaring van dr. Nico Diederichs op sy sterfbed, het hy aan 'n verpleegsuster beken dat hy verantwoordelik was vir die moord op dr. Robert en Jeanne-Cora Smit, en hy het bygevoeg dat as die volk dit moet weet, sal hulle hom kruisig.

By nadere ondersoek, is vasgestel dat Robert Smit as werknemer van die Suid-Afrikaanse Reserwebank in Maart 1976 vir Owen Horwood as Minister van Finansies in Pretoria gaan sien het en aan hom gevra het of hy daarvan bewus was dat daar vir 'n geruime tyd vloei van valuta uit Suid-Afrika na die buiteland was wat nie verklaar word nie. Soos vasgestel kon word, het dit juis oor die fondse van Buro van Inligting gehandel. Uit die aard van die saak het Horwood aan Smit gesê dat hy niks daarvan weet nie.

(Na wat betroubaar verneem word, het die Anglo-American-korporasie — De Beers —in 1984 sowat RIO miljard met behulp van Gerhard de Kock (pres. van die Reserwe Bank) en Owen Horwood (Minister van Finansies) die land uitgevat en belê in Minorco met basis die Bermuda-eilande).

Horwood het eers vir Smit in Augustus 1977 gekontak (toe was hy 'n werknemer van Sanlam) en hom gevra om namens die Regering 'n uiters geheime ondersoek in te stel na die bewering wat hy geopper het betreffende die onwettige vloei van valuta na 'n Switserse bank. (Was die opdrag mondeliks of skriftelik — Indien dit skriftelik was, hoe het hy magtiging gehad om die Regering te verteenwoordig?) Smit het die opdrag aanvaar as 'n uitdaging. Smit het toe 'n skriftelike opdrag van Horwood ontvang. Die ondersoek het ongeveer drie maande geduur. Die belangrikheid vir ons doeleindes lê daarin opgesluit dat hy die Union Bank of Switzerland se hoofkantoor in Zurich gedurende September 1977 besoek het, waar hy namens die Regering van Suid-Afrika die bekende "menu" en "all" aangevra het. Die bank het 'n rekenaar-uitdruk aan hom gegee waarin 'n samevatting van alle bankbesigheid weergegee is wat by die spesifieke bank in die naam van Suid-Arnkaanse kliente op rekening geregistreer was. Dit is hoe Smit op Nico Diederichs se privaatrekening afgekom het wat hy nie by die Suid-Afrikaanse Reserwebank verklaar het nie. Daar was op daardie tydstip nagenoeg 17 miljoen dollars in daardie rekening gedeponeer. Na voltooiing van die verslag het Smit op 12 November 1977 weer vir Horwood in Pretoria ontmoet. Horwood het nog daardie selfde dag vir Smit 'n afspraak met Vorster gereël.  Smit was, sover vasgestel kon word, 'n ambisieuse persoon. Hy het waarskynlik 'n pos in die kabinet in gedagte gehad. Hy wou vir hom naam maak. Smit het Vorster toe gaan sien, en Vorster pertinent gevra of hy bewus is van die feit dat daar 'n geheime Switserse bankrekening van miljoene rand in Diederichs se naam gelê het met die voorwendsel om wapens te koop, en wat toe nie bestee is nie en geoormerk was vir Inligting. Voorts het hy Vorster op Diederichs se privaatrekening gewys. Vorster het wel geweet van die fondse in verband met die Inligtingsprojekte, maar nie van Diederichs se privaatrekening nie.

Smit het Vorster ook meegedeel van betalings aan Diederichs. Smit het egter nie geweet van die CIA-betalings aan ND nie. Vorster het Nico Diederichs kort daarna gekontak omdat hy meer oor Diederichs se privaatrekening wou weet. Hy het gevra wat aangaan. Diederichs het dit aanvanklik as 'n onskuldige rekening afgemaak. Hoewel daar gespekuleer is dat Hendrik van den Bergh en sy Departement aandadig was aan die die moorde van die Smit-egpaar, is die CIA die skuldige party aan die vermelde moorde — soos ons reeds gesien het dat die CIA inderdaad die groot dryfveer was agter die Inligtingskandaal.

Nico Diederichs was in die knyp. Die openbaarmaking van die inligting in Robert Smit se verslag " sou die volk ruk" en "dit sou 'n vriendin, mevrou Emmerentia Liebenberg, kort voor sy dood geuiter het. Diederichs was die Staatspresident en daarby sou die bekendmaking van valutabedrog 'n skandaal-vloek op hom bring. Die motief was om bewyse teen Diederichs te verdoesel. Diederichs het toe die hulp van die CIA ingeroep. Een van die agente, wat hom as MacDougall voorgedoen het, het 'n afspraak met Smit gemaak. Diederichs is toe op 22 November 1977 saam met twee Amerikaanse CIA-agente na Smit se huurhuis in Wedzalaan 17, Selcourt, Springs. Na delikaat berig word, was MacDougall inderdaad 'n Amerikaanse sluipmoordenaar wat die CIA voorheen vir moordkontrakte gebruik het. Jeanne-Cora Smit het Diederichs en die agent wat hom as MacDougall voorgedoen het, in haar huis na die sitkamer genooi. Sover vasgestel kon word, was mevrou Smit inderdaad bekommerd oor Diederichs se teenwoordigheid in haar huis juis vanwee die feit dat sy van Diederichs sc valutabedrog kennis geneem het. Sy is later in Diederichs se teenwoordigheid geskiet, vermoedelik nadat sy haar man se kantoor opgebel het om hom mee te deel dat sy gaste daar vir hom wag. Toe dr. Robert Smit die huis binnekom, het Diederichs saam met die MacDougall-agent in die eetkamer langs die ingangsportaal vir hom gewag. Diederichs het agter die sluipmoordenaar posisie ingeneem. Nadat Smit die voordeur agter hom toegedruk het, is vier skote op hom geskiet. Weereens in Diederichs se teenwoordigheid. Die tweede agent was in 'n wagtende motor wat buitekant die huis in die straat gestaan het. Smit het die aktetas met die verslag rakende Diederichs se valutabedrog met hom in die huis gebring. Na verneem word, het Diederichs self die verdoemende getuienis oor sy valutabedrog uit Smit se aktetas verwyder. Die polisie van die Oos-Rand het Diederichs se vingerafdrukke op Smit se aktetas gevind. Die SAP het hierdie feit aan Vorster oorgedra. Vorster het genl. Hendrik van den Bergh se Buro vir Staatsveiligheid getaak om die saak ook te ondersoek. Toe feite al hoe duideliker vir die Regering word dat daar 'n verband is tussen die koeëls wat op die vermoordes gevuur is en die CIA, het die stilswye rondom die saak verdiep.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3234 gaste aanlyn