Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Liefde is die sterkste wapen wat God ons in die stryd teen die sonde gegee het. Hoe meer liefde, hoe minder probleme, hoe minder spanning. Moenie jou liefde in 'n weegskaal plaas nie; liefde wat afgemeet word is nie liefde nie maar berekeninge. Laat jou liefde spontaan wees, eg, dan kom daar 'n diep vreugde in jou.
ONS GESKIEDENIS
Subkategorieë
Artikels Artikel Aantal: 26
CVO Skoolleerplan Artikel Aantal: 27
Ons Geskiedenis is geskryf deur dr JP Botha nadat afgevaardiges van die CVO-skool hom gevra het om dit as leerplan vir laerskole sowel as handleiding vir die onderwysers te skryf.