NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Elkeen van ons wil graag 'n groot en edel taak hier op aarde aanpak, maar dit is ons belangrikste plig om klein takies te voltooi asof hulle groot en edel is.

1994: VOLK GESLAG OP MEINTJESKOP (4)

Die dag sal kom... soos by Vereeniging

Dr Harry Mocke

Lees reeks by 1994: Slag van Meintjeskop

Verkragting van die reënboog

Op 'n stadium in ons geskiedenis het die Boerevolk en ons kerke die "Roomse gevaar" as 'n enorme bedreiging gesien. Daarna het die terroristegevaar, die kommunistiese gevaar, die liberalistiese gevaar en vele ander gevare, die Roomse gevaar laat vervaag.

Maar die "Roomse gevaar" het ook sy humor opgelewer. Die "Roomse" self was oorbewus daarvan dat hulle as 'n bedreiging beskou is.

Gcdurende die tyd van my loopbaan toe ek inspekteur van onderwys was, het my pligte my ook na kloosters, waaraan skole verbonde was, geneem. Die betrokke priesters het ook soms by ons op kantoor besoek afgelê om skoolsake te bespreek.

By een van hierdie kloosters, wat aan 'n Belgiese Orde behoort het, was 'n sekere priester wat 'n persoonlikheid van sy eie gehad het. Hy was onder meer erg geselserig sonder dat hy self veel te sê gehad het. Hy het jou dan soms besoek, sy sake afgehandel en homself dan in die stoel oorkant jou reggeskuif vir 'n laaang geselsie. Terwyl jou eie stoel brand en die werk jou van die tafel af aangluur, sit hy en wag dat jy die geselskap aan die gang moet hou. Hy is nie meer met ons nie.

Op 'n dag daag hy weer onaangemeld op. Ons handel die amptelike sake af en hoofstuk twee begin. Na 'n uur was ek radeloos van haas. Toe kom my kans. Hy verneem hoe dit met ds Greyling gaan. Op daardie stadium was ds Greyling, later dr Greyling, inspekteur vir Godsdiensonderwys. Ek verseker hom dat dit met die dominee goed gaan en verneem haastig of hy hom dalk wou spreek. Hy antwoord bevestigend en binne sekondes was ons op pad, die gang af.

Toe die vader die deur oopstoot, sit die verbaasde dominee voor hom. Toe kom dit: "Dag, Dominee, hier kom die Roomse gevaar."

Gelukkig is die dominee waaroor ek hier skryf, een van die flinkste denkers wat ek ken. Hy maak vinnig die situasie bymekaar en groet vriendelik. As dr Greyling hier klaargelees het, ken hy nou ook my jarelange gehelm en wil ek my dank aan hom oordra dat hy daardie dag deel van my beproewing gedra het. Dit is mos waarvoor 'n dominee daar is.

Daardie selfde vader het my een middag, teen my sin, saam met hom laat ry,terwyl ek vir 'n paar dae by die skool doenig was. Terwyl ons teen 30 km op die hoofpad 'voortspoed' in sy dieselbakkie, begin hy rustig en ernstig gesels. Hy hou die stuurwiel, maar kyk deurentyd na my. Ek hou die pad dop, wat heen en weer onder die bakkie slinger. Dan gaan die bakkie al stadiger. Die vader vergeet dat hy die brandstofpedaal moet trap om die ding aan die loop te hou.

Al stadiger, 30-20-10-vrek! In die middel van die grootpad staan ons.

Hy beduie vir my dat ons die gesprek vir 'n oomblik moet staak. Daar is ander pligte wat sy aandag vereis. Hy skakel die enjin weer aan die gang, trek met 'n vaart weg, wissel die versnellings tot bo en ontspan dan. Nou begin hy weer gesels en na my kyk, terwyl ek die walle langs die pad vir hom dophou.

30-20-10-vrek!

So gaan ons voort, heen en terug!

Ons kom darem veilig terug. Ek besluit vas en verseker: nooit weer nie. Ek moet ook mos 'n bietjie senuwees oorhou.

Terwyl al die ander gevare by ons gebly het, en nog 'n klomp in die nuwe Suid-Afrika bygekom het, het 'n groot gevaar stil-stil verskyn: Uit die Ooste het 'n dikker-wordende geel strOOm soos 'n kronkelende geelslang die land binne gekom. Sjinese!

Die "geel gevaar".

Om die komplikasies van hierdie "reënboogland" verder te kompliseer en nog 'n boog in die "reënboog" (wat 'n belediging vir die reënboog!) by te sit, kom nog 'n geel volk by.

Die Sjinese het dekades lank reeds hulle oog op Afrika as 'n kolonie waar hulle van hulle eie aantelende merges ontslae kan raak. Hulle ding mos met die swartes van Afrika mee om te sien wie die vinnigste die aarde van hoek tot kant kan opvul.

Terwyl hulle nou wag dat vigs sy werk vir hulle moet doen en die ruimte vir hulle moet skep, het hulle 'n oop deur in die Suide gekry. Die ANC-regering gooi die deure van Suid-Afrika oop, sodat hierdie geel goetertjies vinniger en vinniger kan inkom. Hulle kom onder die voorwendsel dat hulle kapitaal die land inbring, om werk te skep. Hulle wriemel reeds om ons, al werkskeppende vir nog Sjinese wat inkom. Min "Africans" vind in werklikheid baat by hulle koms. Net Sjina baat.

Saam met hulle kom die rekenaarskelms,stelers van skaars visbronne, ivoorsluikhandelaars en nog vele meer.  Daarby is hulle te slim vir Afrika om hulle vas te trek. So dra hulle veel meer uit as wat hulle indra.

In ons woonbuurte trek hulle in die beste huise in en ry in luukse motors.

Saam met hulle kom die afgode. Hulle priesters is reeds besig om oor die radio "godsdiensbeurte" waar te neem en in ons huise loer hulle deur die "eenoogmonster". Op Bronkhorstspruit verrys die grootste Boeddha-tempel in Afrika, nogal deel van die inisiatief van die oud-predikant van een van die grootste "susterskerke".

Soos die vigs die getalle onder laat uitloop, sal die geelslang Afrika van bo af weer vul. Dan kan die ANC kyk na 'n geel reënboog. Hoeveel vreugde sal hulle nie daaruit put nie. Hulle hou mos van reenboë - dit is nou die van hulle wat weet wat 'n reënboog is.

Vir kind en volwassene was die reënboog in die uitspansel nog altyd iets wonderliks. Jy gaan staan om eers te kyk. Maar as daardie reënboog se stand aardkleure verkrag sou word, sal hy sy bekoring verloor.

In hierdie land is alles reeds versteur en word elke dag verder versteur en verkrag deur onverfyndes wat glad nie verstaan waarmee hulle besig is nie. Die "reënboog" met 'n geel baan.

Daar is nie swart in die reënboog nie!

Wanneer waterdruppels uit die lug val en die strale van die son hulle teen 'n bepaalde hoek tref, hang ons Skepper vir ons die grootste en pragtigste skildery denkbaar in die uitspansel.

'n Volmaakte boog met sewe kleure in die volgende volgorde daarin: Rooi, oranje, geel, groen, blou, indigo en violet. Sewe kleure. Die volmaakte getal.

As kinders het ons altyd in verwondering daarna gekyk totdat dit verdwyn. Nooit gewaag om onder die reënboog te probeer deurloop nie, want dan sou jy glo 'n dogtertjie word.

As volwassenes bewonder ons dit steeds, met meer begrip en insig. Dit bly egter 'n wonder wat net God in sy volmaaktheid kon skep.

Ons as Christene ken die reënboog nie alleen aan die uitspansel nie, maar ook uit die Woord (Gen 9). Ná die Sondvloed het God 'n verbond met die mensdom en met alles wat lewe gesluit,  dat die lewe op aarde nooit weer deur 'n watervloed uitgewis sal word nie. Hy het aan ons 'n teken van sy Verbond gegee:

"Toe het God gesê: 'Dit is die teken van die verbond tussen My en julle en die wilde diere by julle, 'n verbond wat vir alle toekomstige geslagte geld: My reënboog het ek in die wolke geplaas. Dit sal die teken wees van die verbond tussen My en die aarde. Wanneer Ek wolke oor die aarde laat saampak, en die reënboog verskyn in hulle, sal Ek dink aan My Verbond met julle en al die wilde diere volgens hulle soorte'" (Gen 9: 12 - 16).

Die wyse waarop die reënboog gevorm word, is 'n natuurwetenskaplike proses, soos die Skepper dit bepaal het. Die ligstrale dring die reëndruppels binne, word gebuig, teruggekaats van die agterkant van die druppel af, en weer gebuig as dit uitkom. Die strale buig egter nie ewe veel nie, en as hulle by die voorkant van die reëndruppel uitkom, is hulle geskei. Die gevolg is dat die ligstraal in kleure opgebreek word.

Hier kom egter nou 'n groot waarheid uit die proses voort:

Die basiese kleur wat deur die ligstrale in kleure opgebreek word, is ... Wit lig!

Ons hoor deesdae so dikwels van 'n "reenboognasie".

Die interessante van hierdie opmerking is dat diegene wat daarvan praat, nooit deel daarvan kan wees nie, tensy die Skepper die basiskleur en ander kleure van die reënboog verander.

Swart is nie deel van die reënboog nie!

Daar is nog 'n basiese waarheid.

Nie Mandela of Tutu of enige ander mens kan die basiese kleure en samestelling van die reënboog verander nie.

Soos God die reenboog met sy kleure en samestelling geskep net, het Hy ook volke geskep; volke waarvan die mense binne daardie volk eenders lyk, dieselfde taal praat, dieselfde kultuur het, dieselfde gebied bewoon omdat hulle bymekaar hoort en by mekaar tuis voel.

Wanneer jy swart met wit meng, kry jy grys. As jy dit met enige van die ander kleure meng, verdonker dit daardie kleure en verloor hulle hulle suiwerheid.

Om hierdie verskillende volke in mekaar in te dwing deur hulle saam te laat woon, sommige se taal, kultuur, eiendom, basiese vryheid en regte te onteien en so te probeer om 'n "nasie" te vorm, is oneerlikheid, diefstal, verslawing, onderdrukking, walglik en alles wat teen die skepping indruis. Waar die kleure van die reënboog aan mekaar raak, vermeng dit en kry ons verskillende skakerings. Die basiese kleure bly egter eeu na eeu dieselfde. Wanneer die reënboog aan die uitspansel verskyn, is die kleure dieselfde soos tydens die Sondvloed.

Waar volke in die stede aan mekaar raak, sal hulle ook by wyse van uitsondering vermeng. Die basiese volke sal egter suiwer bly omdat hulle suiwer wil bly en trots is op wat hulle is. '"n Reënboognasie."? 'n Absurditeit!

Ons sien altyd net 'n deel van die reënboog. Ons sien net 'n halwe sirkel - 'n boog. In werklikheid is die reënboog 'n volle, volmaakte sirkel. Die res word egter agter die horison verberg. Namate die son na die weste sak, trek dit die boog al hoër en sien ons al meer daarvan. In die middel van die dag is daar geen reënboog sigbaar nie. Dan verskyn slegs die boonste deel van die reënboog. Nader na die aand sien ons die grootste deel daarvan wat vir die mens moontlik is om te sien.

Swart is nie deel van die reënboog nie. Swart is die kleur van die donker en die nag! Die nag met sy donker is sonder kleure en sonder die reënboog. Dit is net alleen swart.

Toe kom Judi met groot wysheid. Na baie dink oor die saak, het sy tot die slotsom gekom dat Mandela en sy klompie wit vriende hulle tyd mors om 'n reënboognasie te probeer skep. Dit is buite hulle bereik. Sy het besluit hulle moet liewer mik na 'n "Smartienasie". Dit is vir hulle haalbaar. Hulle kan Iekker met die "smarties" speel. Hier 'n paar swartes, dan weer geles, bruines, rooies en sommer nog baie meer swartes.

Daar is nie swart in die reënboog nie, maar daar is swartes in die "Smartie"-dosie!

Die mooiste voorbeeld van die ANC se "Smartienasie" is in die parlement in Kaapstad en in die regerings van die sogenaamde provinsies. Daar sit hulle: Swart, swart, swart, swart, wit, swart, swart, swart, bruin, swart, swart, swart, swart, geel, swart, swart, swart, swart... swart.

Al die kleure en geure!

Nee! 'n Reënboog met swart in is nie alleen onmoontlik nie, maar dit sal ook onooglik wees. God laat nie peuter aan sy volmaakte skildery in die uitspansel nie. Dit moet die ANC en sy paar wit meelopers in die parlement en in die provinsiale regerings nou maar weet. Die beste wat hulle kan bereik, is 'n "Smartie"-regering en 'n "Smartienasie".

Die ANC met sy klompie wit verloopte blankes, kan maar in die "Smartie"-Suid-Afrika agterbly. Op die regte tyd sal die Boerevolk, onder die suiwer geskepte reënboog, soos ons dit al die jare ken, sonder Mandela se mense en sonder sy verloopte wit vriende, ons soewereine, vrye Boererepubliek tot stand bring (verkieslik ons hele land - red). Die basiskleur van die reënboog, wit, sal weer die kleur van ons eie land wees.

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3291 gaste aanlyn