Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Ons moet heilig wees want God wil dit so hê. Maar ons dink heiligwees is 'n valse vookoms van sedelikheid waarvoor mense ons sal spot. Verkeerd! Heiligwees beteken slegs om uitdrukking te gee aan die lewe van Christus soos ons dit as sy kinders ervaar. As jy vir Hom lief is, sal jy graag hieraan uitdrukking gee.
SIENER VAN RENSBURG
Ds AE van den Berg
1. AGTERGROND.
(i) Wie was Siener van Rensburg?
Nicolaas Pieter Janse van Rensburg beter bekend as "Siener" van Rensburg is op 30 Aug 1864 op plaas Rietkuil naby Wolmaransstad gebore en in Maart 1926 in die ouderdom van 61 jaar oorlede. Hy was een van die merkwaardigste figure in ons volksgeskiedenis.
(ii) Ongeletterd.
Behalwe dat Siener kon lees en skryf, was hy verder ongeletterd. Hy het slegs 20 dae skoolgegaan. Nogtans het bekendes soos genl. Koos de la Rey en Christiaan de Wet hom dikwels geraadpleeg.
Siener het reeds op 20 begin grys word soos een wat geen jeugjare gehad het nie. Hy het gelyk soos een wat oud gebore is. Desondanks het mense hom as 'n gestuurde van God gerespekteer. Wat my in my navorsing oor Siener die meeste getref het, was sy nederigheid, liefde vir sy volk en onwrikbare geloof in God.
(iii) Sy gesigte.
Oom Niklaas, soos hy onder sy mense alom bekend was, het sy eerste gesig op 'n ouderdom van 7 jaar gehad en daarna meer as 700 tot en met sy dood. Sy dogter Anna het die meeste daarvan opgeteken. Hy het egter nooit met sy visioene te koop geloop nie.
Sommige mense beweer dat oom Niklaas nooit sy eie gesigte verklaar het nie en dat mense na willekeur hul eie verklaring daaraan geheg het. Dis nie waar nie. Siener het die meeste van sy gesigte self verklaar. Wat wel waar is, is dat hy sedert 1916 met geen buitestaanders daaroor gepraat het nie, alleenlik met sy dogter en 'n paar baie intieme vriende.
2. VOLKSMAN EN GEESGENOOT.
(i) 'n Groot rol.
Die profetiese rol wat Siener tydens die Tweede Vryheidsoorlog en Rebellie gespeel het, was vir sy volk van onskatbare waarde. Sy grootste verdienste lê egter in sy verre toekomsgesigte; dié dinge wat hy spesifiek vir ons tyd gesien het om ons te waarsku asook te bemoedig.
(ii) Gesigte in vervulling.
Tydens sy leeftyd het baie van sy gesigte in vervulling gegaan soos bv. die uitbreek van die Boereoorlog, die Rebellie, Groot Griep en dood van De la Rey en Louis Botha.
Baie van sy gesigte moet egter nog in vervulling gaan. Een wat tans besig is om in vervulling te gaan, is die huidige gebeure in Zimbabwe wat Siener baie duidelik voorspel het.
3. DIE PROFEET.
(i) Is voorafkennis moontlik?
Hoe het Siener sy kennis van die toekoms bekom? Is dit enigsins moontlik dat 'n mens in die toekoms kan sien? Ja, dit is, maar dis nie vir almal beskore nie.
(ii) Die twee bronne.
Daar is twee maniere waarop kennis van die toekoms bekom kan word; of deur 'n begenadiging van God of deur die werking van Satan. Alhoewel God alleen alwetend is, beskik Satan ook oor toekomskennis. Sy kennis is egter uiters beperk en hy maak dit van tyd tot tyd aan fortuinvertellers, sterrewiggelaars, handpalmlesers en ander boosheidswerkers bekend.
(iii) Koning Saul.
In 1 Sam.28 lees ons van Saul wat op die vooraand van sy oorlog teen die Filistyne tot God gebid het om vir hom die uitslag vooraf bekend te maak. As gevolg van Saul se geestelike afvalligheid het God hom nie geantwoord nie, waarna hy hom tot die heks van Endor gewend het. Saul het dus geweet op watter twee maniere toekomskennis bekom kon word - of deur God of deur Satan.
(iv) Siener se gawe.
Deur wie se mag het Siener in die toekoms gesien? Deur dié van God! Oom Nieklaas het nooit met enige bose mag omgegaan nie. Hy was deur en deur 'n kind van die Here en kon sy voorkennis derhalwe van niemand anders as sy hemelse Vader ontvang het nie. Hy was 'n begenadigde Boereprofeet wat deur die Here, en die Here alleen, met profetiese eienskappe toegerus was.
(v) O.T profete.
Let 'n bietjie op hoe sy lewe met dié van die O.T profete ooreenstem. Ware profete het niks anders as die heilige geskrifte geraadpleeg nie. Daarna het God met hulle gepraat en aan hulle opdragte gegee. Siener het presies dieselfde gedoen. Hy het net die Bybel en niks anders as die Bybel gelees nie; agt keer in sy lewe dwarsdeur.
4. BUITE BYBELSE OPENBARINGS
(i) Wees versigtig!
Alhoewel dit nie sonder meer sonde is nie, bly dit egter gevaarlik om aan openbaringe buite die Bybel besondere waarde te heg. 'n Mens weet nooit of dit eg of vals is nie.
Dit verhoed God egter nie om sekere mense op 'n gegewe tyd wel met profetiese gawes toe te rus en kragtig in sy diens te gebruik nie. Siener van Rensburg was ongetwyfeld so 'n mens. Een van die beste bewyse hiervan is dat alles wat hy gesien het, waar geword het!
(ii) God bevestig die werke van sy Hande.
Siener se gesigte moet egter nooit met dieselfde gesag as die Bybel bejeën word nie. God het oom Niklaas alleenlik gebruik om vir ons te sê dat Hy nooit die werk van sy Hande laat vaar en ook nie die Boerevolk aan sy eie lot oorlaat nie.
5. WAAROM NOU EERS VAN WAARDE?
(i) Die regte tydsgewrig.
Waarom geniet Siener se gesigte nou na soveel jare eers werklik aandag? Omdat mense dit vroeër nie sou glo nie en as wolhaarstories sou afmaak. Vandag word dit beter verstaan. Kyk maar net hoe het dinge nie in ons land verander nie! Siener het reeds in 1916 'n visioen gehad dat die Boerevolk eers baie jare later met nuwe belangstelling na sy profesieë sou kyk.
(ii) God herstel die Boerevolk.
Deur Siener se gesigte sê die Here vir ons: "Kyk, Ek laat vaar nooit die werke van My hande nie. Dit wat Ek aan die suidpunt van Afrika begin het, sal Ek ook tot My verheerliking klaarmaak!"
As die Boerevolk dink dat God hulle deur heidene sal laat uitwis, maak hulle 'n groot fout. Die Here sal die misleide Boerevolk op sy eie wyse en tyd na Hom toe laat terugkeer.
6. BLANKE BEWUSWORDING.
(i) In Europa.
Aan die wortel van Siener se bemoedigende toekomsgesigte lê dié van 'n blanke bewuswording. Hy sien dat dit in Europa begin en na ander wêrelddele uitkring. Die Westerse wêreld raak weer rasbewus.
Tydens die laaste algemene verkiesing in Frankryk vra 'n TV-verslaggewer aan een van Le Pen se ondersteuners waarom hy die regse presidensiële kandidaat steun, waarop hy as volg antwoord: "Omdat die immigrante uit Afrika geen respek vir ons lewenswaardes toon nie"!
Blanke bewuswording is alreeds besig om in Europa pos te vat. Die liberale media swyg net in alle tale daaroor! Die buiteland is in werklikheid meer as keelvol vir Afrika se verwaande, magsbehepte leiers, nimmereindigende burgeroorloë, misdaad, oormaat seksuele energie, hongersnode en dwase ekonomiese beleidsrigtings. Die wêreld se oë is besig om oop te gaan!
(ii) Die noodsaaklikheid.
Rasbewustheid is onontbeerlik vir elke volk. 'n Volk wat nie rasbewus is nie, staan onverskillig teenoor sy eie toekoms. Daarsonder kan geen volk sy volkswaardes bewaar of beskawingstandaarde handhaaf nie. Rasbewustheid is nie rassehaat soos wat algemeen voorgegee word nie. Ons moet versigtig wees om nie met die liberaliste se definisies te werk nie. Dit het tyd geword dat ons telkens sal vra wat hulle met 'n sekere term bedoel.
(iii) Rassevermenging misluk oral.
Rasbewustheid is nie sonde nie. Deur sy rasbewustheid betuig die Boerevolk sy hartstog vir die lewe en sy wil om sinvol te leef. Rassevermenging daarenteen is Babelbouery. Waar in die wêreld het rassevermenging ooit geslaag? Nêrens! Oral waar dit gevolg word, is daar chaos. Neem Suid-Afrika as tipiese voorbeeld waar die misdaadsyfer binne vyf jaar ná die bewindsprysgawe met 770 % toegeneem het! Ons land is 'n daaglikse tabloo van mislukkings. God straf die Babelbouery aan die suidpunt van Afrika!
7. ZIMBABWE.
(i) Moord op boere.
In 1922 het Siener 'n skrikwekkende gesig rakende Zimbabwe gesien. Hy sien 'n ry kapmesse uit die aarde opkom waarna 'n emmer vol bloed omval en na die boere se plase toe loop. Daarna sterf talle boere gewelddadig. Siener sien dat boere Zimbabwe vinnig verlaat. Hy sien waens wat uit die noorde na ons toe aangejaag kom dat die stof so staan.
(ii) S.A plaasmoorde.
Daarna sien hy iets meer ontstellend. Dit wat die Zimbabwiese boere beleef, sê hy, is geen vergelyking met dit wat in Suid-Afrika gaan gebeur nie. Hierdie gesig het reeds waar geword. In Zimbabwe het 'n handjievol blanke boere gewelddadig gesterf terwyl meer as 1200 boere al op Suid-Afrikaanse plase vermoor is in 'n poging om hulle van hul grond te verdryf.
Siener sien nog ander lelike dinge aan die suidpunt van Afrika gebeur, maar gee dié vertroosting dat vir dié wat weet, dit nie so erg sal wees nie.
8. NAG VAN DIE LANGMESSE.
(i) Die teken.
Een so 'n verskriklike ding gebeur in Johannesburg. 'n Bloedbad gaan plaasvind. Het u geweet dat swartes in 1995 'n nagaanval op Johannesburg beplan het om blankes te vermoor? Hierdie planne het egter uitgelek en die plan is tot later uitgestel. Let wel, dis uitgestel en nie afgestel nie. Daardie dag is baie naby!
Swartes wag vir 'n sekere teken op 'n gegewe tyd waarna hulle blankes nie net in Johannesburg nie, maar oral in Suid-Afrika gaan aanval. Johannesburg is egter hul hoofteiken vanweë die groot plaaslike blanke bevolking.
Wat gaan daardie teken wees? Siener het dit gesien en aan ons bekend gemaak. In 'n gesig sien hy 'n swarte wat lank in die tronk was, vrygelaat en wêreldberoemd word. Dan sterf hy en word in 'n glaskis geplaas. Hy lê sewe dae in staatsie. Tydens sy begrafnis slaan vuurvonke rondom die graf uit en word 'n vuur wat dwarsoor Suid-Afrika brand. 'n Vuurbal rol egter vooruit na Johannesburg waarna 'n emmer met bloed omval.
(ii) Die laer
Benewens 'n groot slagting sien Siener iets wonderbaarliks gebeur; iets wat ons aan die slag van Bloedrivier herinner. Mense gaan weer laer trek en soos wat niemand destyds binne die Bloedrivierlaer gesterf het nie, sal geen mens wat binne die nuwe laer is, iets tydens hierdie aanval oorkom nie.
Waar gaan hierdie nuwe laer wees en hoe gaan dit lyk? Dis onmoontlik om soos destyds by Bloedrivier laer te trek. Siener sê in dié verband iets baie, baie belangrik: Elkeen met Jesus in sy hart en wat sy volk liefhet, is binne die laer, ongeag waar hy bly. Dis 'n geestelike laer. Wat 'n bemoediging!
Wie is buite die laer? Diegene wat Jesus nie as Verlosser ken nie asook volksgenote wat lid van volksvyandige instansies soos rasvermengde kerke of kultuurorganisasies is. Hulle is buite die laer en in lewensgevaar.
(iii) Drie dinge gebeur.
Siener sien drie dinge gebeur. Eerstens breek 'n dag aan dat baie van die volksgenote wat ons verraai het en hul meelopers gaan besef dat die gesigte van Siener van God gekom het en berouvol na hul volk gaan terugkeer.
Tweedens hoor Siener geweerskote en honde wat blaf terwyl mense gil wanneer die emmer bloed omval. Hy sien swartes in massas aangehardloop kom en blankes voor die voet doodmaak. As hulle egter by die hekke van diegene binne die laer kom, sien hulle dit nie raak nie en gaan verby na die buurman wat buitekant die laer is en vermoor hom. God slaan die geweldenaars dus met blindheid om diegene binne die laer se hekke nie raak te sien nie.
Dit laat 'n mens aan Israel se verlossing uit Egipte dink. Soos wat die bloed van 'n lam aan die deurkosyne die Israeliete se lewens gespaar het, sal die onsigbare bloed van die Lam van God aan die hekke van diegene binne die laer ook hulle lewens spaar.
Derdens sien Siener 'n groot skeiding in volksgeledere. Diegene binne die laer staan eenkant en stort trane van dankbaarheid omdat hulle nie in die skoene van die volksverraaiers staan nie. Iets verskrikliks wag op hulle!
Dis nou die tyd om ons ontspoorde volksgenote dringend op te roep om tot God en hul volk terug te keer deur uit alle volksvyandige instansies te bedank voordat dit te laat is, al is dit ook kerke!
(iv) Die tyd is naby!
Die toekomstige aanval op Johannesburg gaan as die "Nag van die Langmesse" bekend staan. Dis nader as wat u dink! Moenie dink dat die polisie, weermag en Nasionale Intelligensie nie van hierdie voornemende aanslag weet nie. Die blanke lede wil ons nie waarsku nie uit vrees dat hulle hul werk gaan verloor. Swartes sal ons nog minder waarsku want hulle beklee al die hoogste poste in die beskermingsdienste en ly feitlik almal aan versteende wraaksug.
Vir hierdie aanval gaan daar blykbaar in Johannesburg alleen van 50,000 swart taxi's gebruik gemaak word om al die ontsnaproetes af te sny.
(v) Beste raad.
Watter raad is daar vir diegene wat in die laer is? Sorg dat julle kos, wapens en brandstof het en beveilig julle huise!
(vii) Die gees van verskrikking
Siener sien twee dinge tydens die nagaanval gebeur. Eerstens sien hy 'n groot menigte swartes wat onder mekaar praat. Hulle beplan iets in die geheim. Dan kom 'n swarte na vore en druk 'n geweer in oom Niklaas se gesig. Alvorens hy die skoot kan aftrek, kom 'n hand van bo en klap die geweer van hom af weg sodat dit in 'n ander rigting skiet.
Tweedens stuur God 'n gees van verskrikking oor die swartes waarna hulle paniekbevange vlug en op mekaar skiet. Diegene binnekant die laer staan eenkant en kyk hoe die swartes mekaar uitwis.
Dit laat 'n mens dink aan dit wat met die Mideaniete in die tyd van Gideon gebeur het. Rigters 7: "En hulle (Israel) het bly staan elkeen op sy plek. Daarop hardloop die hele laer (Mideaniete), en hulle skreeu en vlug. Toe het die Here die swaard van die een teen die ander gerig....".
Diegene wat binne die laer is, sal weet dat God vir hulle ingetree het. Siener sien dat hierdie gebeure 'n wêreldopskudding veroorsaak en dat die hele wêreld oor hierdie wonderwerk praat en openlik erken dat God die Boerevolk gered het!
(viii) Na Prieska.
Hierna sien Siener dat 'n klomp blankes na Prieska vertrek om wapens wat Duitsland vir hulle gestuur het, in ontvangs te gaan neem. Daarna slaan die oorblywende volksverraaiers op die vlug.
Hy sien 'n man wat net met sy broek aan sy bas in die rigting van Durban vlug waarna 'n Bybel oopval met 'n belofte dat die Boerevolk die vyand in der ewigheid nooit weer sal sien nie.
9. DUITSLAND.
(i) Hulp in nood.
Oom Niklaas sien dat Duitsland 'n deurslaggewende rol in ons vrywording speel. Wanneer geen ander volk iets met die Boerevolk te doene wil hê nie, verskyn Duitsland op die toneel. Die Boerevolk het hom, interessant genoeg, nog altyd tot die Duitse volk aangetrokke gevoel. Duitsland is immers een van ons stamlande.
(ii) Drie blou briewe.
Siener sien hoe drie blou briewe agtereenvolgend op die Parlement in Kaapstad bedien word. Dis ultimatums. Blou is Duitsland se kenmerkende kleur. Hy sien dat die eerste brief die parlementariërs ongemaklik maak, die tweede laat hulle paniekerig rondspring en die derde laat hulle die hasepad kies. Daarna volg 'n kort, maar beslissende gewapende optrede.
(iii) Vyf skepe.
Moenie verbaas wees indien die ANC-regime blankes in die nabye toekoms heeltemal gaan probeer ontwapen nie. Die blou briewe gaan waarskynlik iets hiermee te doene hê. In die lig hiervan sien Siener dat Duitsland met vyf skepe vol wapentuig vir die Boerevolk na suider-Afrika vertrek. Dit word in Luderitz ontskeep en van daar per spoor na Prieska vervoer.
(iv) Drie besware.
Aanvanklik het kritici drie besware teen hierdie gesig geopper. Eerstens dat Duitsland geen oorlogskepe gehad het nie. Na die beëindiging van die Tweede Wêreldoorlog het Duitsland 'n verdrag onderteken om geen verdere oorlogskepe te bou nie. Gevolglik het kritici gevra: Hoe kan Duitsland vyf oorlogskepe suider-Afrika toe stuur, indien hy oor geen beskik nie?
Die tweede beswaar was dat Luderitz se hawe te klein en te vlak vir groot vaartuie is.
Die derde beswaar is dat die 800 km spoorlyn na Prieska al vir baie jare onder die sand toegewaai is.
Die prentjie het intussen verrassend verander. Op die voorblad van Die Burger van 20 November 1996 verskyn daar 'n foto van 'n groot oorlogskip op haar nooiensvaart. Die berig lui dat dit die eerste Duitse oorlogskip is wat Kaapstad sedert 1938 besoek. En die naam van dié skip? Die Sleeswyk-Holstein en sy word deur vier fregatte vergesel.
Was dit heel toevallig dat, nie een of twee nie, maar spesifiek "vyf" Duitse oorlogskepe suider-Afrika daardie jaar besoek het? Nee, niks is toevallig nie; alles gebeur met 'n doel. Daardie besoek was onbewustelik 'n proeflopie met die oog op die toekoms!
Nog nuus verder: In Januarie 1997 het Duitsland $56 miljoen bewillig om Luderitzhawe nie net groter en dieper te maak nie, maar om ook die spoorlyn na Prieska te herstel en op te gradeer sodat dit 'n swaarder vrag kan dra. Hierdie reuse werk is in September 2000 voltooi.
Die nuwe hawe is aansienlik groter en baie dieper terwyl die spoorlyn opgegradeer is om bykans dubbeld die vrag te kan hanteer as waarvoor dit aanvanklik gebou is. Is God nie alreeds aan die werk nie? Hy laat vaar nie die werk van sy Hande nie!
(v) Ou traktate.
Waarom kom Duitsland ons te hulp? Eerstens omdat dit deel van God se raadsplan is en tweedens omdat Duitsland die traktate gaan erken wat die ou Boererebelle destyds in 1914 in die ou Duitswes-Afrika onderteken het.
Aan die begin van die Rebellie het 600 ontevrede Boere onder leiding van generaal J.C Kemp na Duitswes-Afrika vertrek en met die Duitsers 'n verdrag gesluit. Hulle het ondertekende traktate aan die plaaslike Duitse owerheid oorhandig waarin hulle onderneem het om nie die wapen namens Brittanje teen Duitsland op te neem nie. Hierdie traktate gaan gehonoreer word! As ons voorsate maar net destyds besef het wat 'n belangrike daad hulle vir ons volk se toekoms verrig het!
(vi) Die staatsgreep.
Ná die herbewapening sien Siener dat sake vinnig verander. 'n Staatsgreep word uitgevoer. Die vyand bied min weerstand, laat hul eiendom agter en kies die hasepad. Dit bring mee dat myne tot stilstand kom en strategiese ondernemings soos brandstofvoorsieningsinstansies ophou produseer. Motors gaan sonder brandstof staan. Ons sal offers moet bring.
Die eerste skote van die gewapende vryheidstryd klap by Kimberley. Daarna blaas die vyand die aftog en vlug na Vereeniging waar hy weer op sy baadjie kry. Daarvandaan vlug die vyand Durban toe en verlaat Suid-Afrika.
(vii) Die lang tafel.
Daarna sien oom Niklaas 'n lang tafel in 'n groot vertrek met baie lande daar rondom. Aan die kop daarvan sit Duitsland as die magtigste nasie ter wêreld met Suid-Afrika aan sy regterhand as die geseëndste volk ter wêreld. Rusland sit aan die onderpunt as 'n onbenullige nasie. Sy fut is uit.
Siener merk dat Brittanje afwesig is omdat dit van die wêreldtoneel verdwyn het. Nou wonder 'n mens waarom sy van die wêreldtoneel gaan verdwyn? Gaan sy haar verdiende loon ontvang vir al haar landrowery en menseslagtings van die verlede? Siener het gesien dat Engeland onder die water verdwyn.
Dink maar net aan die 26,000 onskuldige vroue en kindertjies wat deur hulle toedoen in Suid-Afrikaanse konsentrasiekampe gesterf het! Gaan hierdie onbetaalde rekening uiteindelik vereffen word?
10. BOEREBATES KOM TERUG.
(i) Ons is besteel.
Siener sien dat alle geroofde Boerebates teruggegee word. Die Boerevolk kry sy geroofde eiendom terug sonder 'n sent skuld daarop. Ons besef nie hoe erg ons volk besteel is nie!
Volksverraaiers het bv nie 'n oog verroer om volksvreemdes te bevoordeel nie. Solank die prys reg was! Hoe anders het volksvreemdes o.a. ons mineralerykdom bekom?
(ii) Nasionalisering.
Siener sien dat hierdie parasietondernemings hul wurggreep op ons verloor en die land met groot finansiële verliese verlaat. Dit sal hul verdiende loon wees vir die jarelange ondergrawing en uitbuiting van die Boerevolk. Daarna vind 'n noodsaaklike nasionalisering van sekere geroofde bates plaas.
11. DIE NUWE LEIER.
(i) Ons is leierloos.
Die meeste van ons volksgenote is bekommerd dat ons nie tans oor 'n leier beskik nie. Ná die sluipmoord op dr.Verwoerd het die een politieke jakkals na die ander op die toneel verskyn wat ons volk skade aangerig het. Talle van hulle het in gerespekteerde, konserwatiewe ouerhuise grootgeword.
Onder 'n eerbare regering sou hulle die doodstraf vir hoogverraad ontvang het. In die Nuwe Suid-Afrika het hulle egter hoogbesoldigde poste, ere-doktorsgrade en allerlei gesogte toekennings vir hul skandes ontvang. Wat 'n nood het ons nie aan 'n ware leier nie!
(ii) Die man met die wit baard.
Siener sien 'n nuwe leier in die stryd na vore kom, 'n Boereleier met 'n wit baard en hy dra 'n bruin pak klere. Hy kom soos 'n Moses van ouds om die Boerevolk van sy heidense verdrukkers te verlos.
Aan hom word 'n besondere gawe gegee naamlik om ontnugterde, moedelose volksgenote op te beur en saam te voeg. Hy sal dus nie 'n partypolitieke leier wees nie, maar 'n volkspolitieke leier. Die geskiedenis leer dat partypolitiek verdeel, terwyl volkspolitiek saamvoeg. Daarbenewens lê 'n staatsgreep nie op die weg van die partypolitiek nie, maar baie eerder op dié van die volkspolitiek.
12. EUROPA KRY SWAAR.
(i) Swart parasiete.
Siener sien dat Europa bitter swaar gaan kry. Dit word deur swartes uit Afrika oorstroom wat die onderskeie lande se ekonomieë lamlê. Hoe sprekend is dit nie van Afrika nie! Swartes teer graag op ander se hardverdiende welvaart, suig dit leeg en verskuif dan na 'n volgende gasheerprooi.
(ii) Gelowiges na SA.
Oom Niklaas sien dat dit vir gelowiges in Europa so onuithoudbaar word, dat hulle na Suid-Afrika emigreer omdat dit op daardie tydstip nie net die veiligste land ter wêreld gaan wees nie, maar ook die enigste Christelike een. Wat 'n wonderlike vooruitsig dat die Here ons troostelose, lewensgevaarlike heidenland in 'n toevlugsoord vir buitelandse gelowiges gaan omkeer! Oom Niklaas sien verder dat ons 'n perfekte republiek uit die hand van God gaan ontvang.
(iii) Geskoolde werkslui.
God sal nie toelaat dat die Boerevolk in die vloed van swart Afrikanisme verdrink nie, maar ons veilig op droë grond laat staan om 'n reddingstou na andersvolkige gelowiges uit te gooi. Sodoende gaan ons ook baie geskoolde werkslui vanuit die buiteland verkry. Volksgenote wat oorweeg om na die buiteland te emigreer, moet asseblief baie goed nadink.
12. AFSLUITING.
(i) Skulderkenning.
Samevattend gesien, moet ons erken dat ons deur ons eie toedoen al die ellendes van die Nuwe Suid-Afrika op onsself gebring het. Die Boerevolk was ongehoorsaam aan God en Hy het ons gestraf.
Ons is in baie opsigte soos 'n Israel van ouds wat 'n heidenland, Babel, as straf vir sy ongehoorsaamheid aan God ontvang het. Die Nuwe Suid-Afrika is ons verdiende loon, 'n land selfs meer heidens as Babel!
God het Israel egter na verloop van tyd van die heidendom verlos. Hy gaan dit ook met die Boerevolk doen en wil hê dat ons dit vooraf moet weet. Daarvoor gebruik Hy vir Siener van Rensburg. Ons gaan egter 'n bloedpad na ons vryheid loop. Dit sal genadiglik van korte duur wees!
(ii) Die pad vorentoe.
Wat staan ons intussen te doen? Ons moet geestelik fiks en weerbaar word. Jy is of weerbaar of weerloos. Weerbare volksgenote staan binne die laer en weerloses daarbuite soos die vyf dwase maagde waarvan Jesus ons in 'n gelykenis vertel.
Dinge gaan binnekort ingrypend verander. Jy kan nie bekostig om buitekant die laer te wees nie. Dit kan jou lewe kos! As jy nog nie jou lewe aan Jesus oorgegee het nie, doen dit dan dadelik. As jy aan 'n volksvyandige organisasie of kerk behoort, bedank onmiddellik. Daar is nie meer tyd oor nie!
Diegene wat Jesus in hulle lewe het en hul volk geen onreg aangedoen het nie, is binnekant die laer en veilig. Vir hulle is die woorde van Ps.91 waar: "Al val daar duisend aan jou sy en tienduisend aan jou regterhand - na jou sal dit nie aankom nie. Net met jou oë sal jy dit aanskou en die vergelding van die goddelose sien".
Ek groet u in die Naam van Jesus!