Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Gister is verby. More het nog nie gekom nie. Ons het net vandag. Laat ons begin.
VOLKSHOOP (13)
Adv PJ Pretorius
Lees volledig by Volkshoop - die boek
" Die volksvreemde elemente wat in die verlede die Boer nie goedgesind was nie, sal nou in hulle nood hulle toevlug soek in ’n staat wat hulle beskerming kan bied. Derhalwe moet ons waak teen diesulkes wat weereens Vrymesselary, liberalisme en Sionisme in die geheim kan laat herleef. Dit was immers immigrante wat die idees van Kommunisme, vakbondbewegings en liberalisme na hierdie land gebring het. Dis ook deels om hierdie rede dat ’n teokrasie die enigste veilige regeringsvorm sal wees."
Die voorspel tot die Boere se teokrasie: die Gelofte van Lichtenburg en die wedergeboorte van die Boerevolk
Die moontlikheid is groot dat daar op 'n 16 Desember as gevolg van die gesiglose Boereherlewingsaksie, die grootste moontlik byeenkoms van die Boerevolk noord van Lichtenburg kan plaasvind wat by wyse van ’n nuwe verbond (gelofte) met God die wedergeboorte van die Boerevolk tot gevolg sal hê.
Die vyand is aan die opmars en die laer van die Volk is nog nie gereed nie. Voordat die geweld en anargie finaal losbars, is daar nog een kans om laer te trek en ’n nuwe gelofte aan God te maak.
Die Gelofte van Lichtenburg kan moontlik soos volg lees:
In die teenwoordigheid van die Almagtige God, die kenner van alle harte, wil ons Boerevolk vandag biddend smeek om sy genadige hulp en ontferming.
My broers en mede-volksgenote, hier staan ons tans voor ’n heilige God wat hemel en aarde geskape het om ons voor sy Aangesig te verootmoedig.
Ons smeek Hom in alle opregtheid om vergifnis dat ons van sy weë weggedwaal het.
Dat ons en ons voorsate nie ons onderneming aan Hom, soos gemaak is op 9 tot 16 Desember 1838 te Bloedrivier en op 16 Desember 1880 te Paardekraal, nagekom het nie.
Biddend vra ons Hom dat Hy, ons Vader, nie sy Son oor ons volk sal laat ondergaan nie.
Ons wil ons weer eens plegtig aan die Vader verbind. Ons en ons kinders wil ’n heilige verbond met Hom oprig.
Ruim honderd en sestig jaar gelede het ons voorsate die Kaapkolonie ontvlug om ’n vry en onafhanklike volk te word. Ons Boerevolk het Natalia, die Oranje-Vrystaat en die Zuid-Afrikaanshe Republieke gestig en die Engelse Regering het ons op 31 Mei 1902 ons vryheid ontneem. Sedert 31 Mei 1902 het volksvreemde invloede gegeld, wat uiteindelik daartoe sou lei dat ’n swart regering sedert April 1994 oor ons heers.
Smekend vra ons Hom om ons verlore vryheid aan ons terug te gee. Ons belowe plegtig dat as sy Beskerming met ons sal wees en Hy ons vyande in ons hand sal gee, sal ons en ons nageslagte slegs een kerk tot sy Eer stig om godsdiens te bedrywe in die land wat die Almagtige God ons mag gee.
Voorts belowe die Boerevolk aan mekaar dat ons mekaar se hande sal vat op die pad van volkseenheid om dit nooit weer te los nie. Deur die almag en genade van God sal daar ’n nuwe, weergebore en verenigde Boerevolk in die plek van die ou wederstrewige en verdeelde volk wat op 31 Mei 1902 onder gegaan het, opstaan.
Amen.
Dalk kan ons dan verlossing verwag. Dan sal die Boere die juk van die Illuminati van hulle afskud en selfs wonders van God in hulle stryd om vryheid te wagte wees. ’n Slag wat selfs die wêreldgemeenskap sal vrees.
Die Boerepresident se mag sal absoluut wees
Die Skrif leer ons dat Moses, as God se dienaar, die Wet was. Sy mag was absoluut. Derhalwe voorsien ons dat die president/leier/koning die Wet sal wees; net soos Moses. God sal hom aan die volk voorsien. Die man in die grys pak. Sy mag sal ook absoluut wees. Daar sal geen demokrasie (massa) wees nie; die massa sal ondergeskik wees aan die leier/president/koning.
By die totstandkoming van die Boererepubliek sal ’n President as die hoogste gesag oor die Boerevolk heers, wat bygestaan word deur ’n wetgewende en uitvoerende raad. Die Staatspresident sal self hierdie raad saamstel en die wetgewende en uitvoerende gesag sal by hom berus.
Wat die toewysing van hierdie Volksleiers betref, meld die Skrif in Eksodus 18 vers 21: Maar kies jy uit die hele volk bekwame manne wat onregverdige wins haat. Hy sal nie verplig wees om na die advies van sy Raadgewers van die vermelde raad te luister nie. Die Raadgewers sal die burokrasie verteenwoordig en verantwoordelik wees vir hulle onderskeie Staatsdepartemente. Hulle sal bygestaan word deur hoofdirekteure en hulle staf.
Voorlopige Regering
Die President sal waarskynlik ’n voorlopige Raad saamstel wat slegs daarop afgestem sal wees om sy oorlogpoging te ondersteun. Die Boerevolk kry ’n voorlopige regering. Oom Klasie voorspel dat daar ná republiekwording ’n tyd sal verloop wanneer daar onsekerheid sal heers. In die oorlog beveilig ons, ons grense. In die begin is die dinge baie deurmekaar. Ons verwag dat die President sy Wetgewende en Uitvoerende Raad eers ná die staatsgreep sal saamstel. Ons voorsien dat die konstitusie opgestel sal word ná afloop van Republiekwording en so spoedlg moontlik deur die President bekragtig sal word.
Dit is nie die doel van Volkshoop om voorskriftelik te wees nie, maar ons wil hier net ’n paar gedagtes by die leser laat oor hoe so ’n nuwe soort regering moontlik sal funksioneer. Daar moenie kontak met die werklikheid verloor word nie en dus gaan ons by beproefde, praktiese strukture bly. Daar sal steeds stede en dorpe wees, kommunikasie, ’n regstelsel, ’n weermag, asook al die ander aspekte van ’n normale regering. Wanneer die Boere-Afrikaner uiteindelik sy vryheid kry, sal daar in die res van die wêreld ’n bloedige oorlog wees. Ons sal dus steeds met die harde werklikheid te doene hê en nie met wensdenkery nie.
Aanvanklik kan groot chaos verwag word. Alle bestaande strukture sal deur die voorafgaande anargie van die swartes asook die burgerloorlog so te sê vernietig wees. Kommunikasie sal min of meer tot stilstand kom, vervoer sal dalk ’n tydlank terugval na meer primitiewe voertuie. Uit hierdie as van rewolusie sal die nuwe staat soos ’n feniks moet verrys en dit sal teweeg gebring word deur harde werk en motivering van die Boerevolk asook hulp en leiding van die Hemelse Vader.
Staatsadminstrasie
Siener van Rensburg sê egter niks van die nuwe regering se staatsadministrasie nie. Daar kan ongetwyfeld gesê word dat die staatsadministrasie die hart van die nuwe republiek sal wees.
Wat ons van ons nuwe regering en sy administrasie sal kan verwag is dat dit beslis die belange van die Boerevolk op die hart sal dra. Ons moet ook in ag neem dat die staatsadministrasie wyer sal strek as Suid-Afrika. Uit 'n praktiese hoek gesien kan ons verwag dat die nuwe regering sy administrasie sal saamstel na gelang van kritiese prioriteite van daardie tyd. Ons voorsien dat die nuwe regering aanvanklik met die volgende kwessies of knelpunte te kampe sal sit (en nie noodwendig in hierdie volgorde nie):
•staatsfinansies;
•kapitaliste wat buitelandse hulp gaan soek as gevolg van die nuwe regering se beleid van nasionalisering;
•werkloosheid en verarming;
•heraktivering van die ekonomiese onderbou en die ekonomie;
•heraktivering van die staatsdiens;
•produkte om die basiese behoeftes te bevredig;
•pensioengelde van pensioenarisse;
•herorganisering van ondernemingskap met volkseie bestuur;
•inflasie en geldeenheid;
•wet en orde, justisie, regsbank en gevangenisdiens;
•malaria in die noordelike gedeelte van die land;
•landmyne in die ou Portugese gebiede;
•deportasie van Indiers, Jode en Jingos.
Ons lees in Siener van Rensburg se visioene dat Indiërs, Jode en Jingos die land sal moet verlaat. 'Koelies trap na hulle land. Hulle besittings bly agter, maar hulle neem baie goue goed saam. Goed in die vorm van juwele. Die Jode gaan na hul staat.' Dit is derhalwe duidelik dat ons Boere van die vyande by sy oorname ontslae gaan raak, verwysende na die Jode, die Vrymesselary, die African National Congress, die Pan Africanist Congress, die Suid-Afrikaanse Kommunistiese Party, die Nasionale Party, die Afrikanerbond, die Ruiterwag, die Verligte Aksie-beweging, die Rapportryers, die NG kerk, die Apostoliese kerk, die Rema kerk, die Anglikaanse kerk, die Roomse Kerk ens.
Die Republiek sal derhalwe Kommunisme, Liberalisme, Vrymesselary en aanverwante denkrigtings verbied en daardeur Sioniste, Vrymesselaars, Liberaliste en Asiate (hoofsaaklik Indiërs en Sjinese) by nuwe Republiekwording uit die land deporteer. Ons voorsien ook dat diegene wat ernstige besware het teen die nuwe bestel vry sal wees om die land te verlaat.
Die swartman se posisie sal gedegradeer word
Die jingo-element verdwyn totaal hier. Die swartes kom onder ons beheer. Ons is weer ons eie baas — klaas het (weer) baas geword.
Die trots van ’n Boerevolk wat met sy eie Blanke superioriteit Afrika sal mak maak. Die slagspreuk van Black Africa wat sedert die sestigerjare gereeld geskreeu en gehoor word, sal vervang word met die woorde Afrika vir die Witman.
Ons kan verwag dat die swartman, wat die burgeroorlog oorleef, sal terugkeer na sy tradisies. Miljoene swartes gaan in die komende burgeroorlog sterwe. Oorblywende swartes sal apart van Blankes woon en hulle eie gang gaan tot groot talle uitgesterf het. Die persentasie van die swart bevolking wat met Vigs besmet is, is baie hoër as wat daar in die media verkondig word. Dit is veral vererger deur onbeheersde immigrasie vanuit die noordelike swart state. In Zambië alleen het die situasie so versleg dat personeel by hulle hotelle byna maandeliks vervang moet word as gevolg van sterftes en siekte.
Westerse vlugtelinge sal ons werkersklas word
Hoewel ons nuwe regering bepaalde mense uit die land gaan sit, voorspel Oom Klasie dat namate die wêreld gewikkel sal word in sy genoemde Derde Wêreldoorlog, ons ’n instroming van Westerse vlugtelinge te wagte kan wees. Ons moet ook besef dat hierdie vlugtelinge met geen rykdomme hier sal aankom nie. Hulle sal niks besit nie. Hulle sal in tente hier kom woon. In Europa is baie oorlogswesies; hulle lewe maar kry baie swaar en kom hierheen, na Pretoria. Toe hulle uit die oog verdwyn, is hier in S. A. belangrike Engelse (die koningshuis) en die koningshuis verloor hulle aansien en raak weg.
Die streke wat Oom Klasie gesê het waar ons hulle tente sal waarneem, is vanaf die Kaap tot in die Kalahari, Suidwes-Afrika (Namibië) en vanaf Durban tot in Mosambiek (Maputo). Naas Siener van Rensburg is daar ook ander mense wat hierdie gesig gesien het. Die syfer word rofweg op 30 miljoen geskat. Ons moet besef dat hierdie vlugtelinge vir ’n redelike tyd die werkerstand sal wees in hierdie nuwe Ryk wat nog gebore moet word.
Die volksvreemde elemente wat in die verlede die Boer nie goedgesind was nie, sal nou in hulle nood hulle toevlug soek in ’n staat wat hulle beskerming kan bied. Derhalwe moet ons waak teen diesulkes wat weereens Vrymesselary, liberalisme en Sionisme in die geheim kan laat herleef. Dit was immers immigrante wat die idees van Kommunisme, vakbondbewegings en liberalisme na hierdie land gebring het. Dis ook deels om hierdie rede dat ’n teokrasie die enigste veilige regeringsvorm sal wees. Die gewete van die Boerevolk waaraan die liberaliste so ywerig gearbei het sodat ander rasse as broers beskou is, mag nie weer ’n struikelblok in die pad van die volk wees nie.
Hierdie vlugtelinge sal waarskynlik oor hoër geletterdheid beskik wat die Boer sal kan help om te bou aan ’n Boereryk. Tog moet ons dit in berekening bring dat hierdie vlugtelinge graag van weë hulle armoede nood-Afrikaans sal leer praat. Dit sal hulle immers laat kwalifiseer om in ons volkshuishouding opgeneem te word. Namate hierdie vlugtelinge die voorkoms ontwikkel van ’n Boerenasie moet ons noodsaaklik besef dat hulle inderwaarheid volksvreemdes is. In hulle harte sal hulle tweedeklas landsburgers word van ’n Ryk wat behoort aan die Boerevolk. Ons volksgevoel moet so sterk ontwikkel dat ons dit oordra op hierdie vlugtelinge. Dat hulle niks minder wil wees as deel van hierdie Ryk nie, sodat hulle ook hul ou liberale waardes sal verleer en Boerskap aanvaar en alles binne hierdie Godvresende Ryk uitleef. Daar sal ook streng voorwaardes aan hierdie vlugtelinge gestel word in terme van oortredings wat noodwendig sal lei tot deportasie.
Die opkoms van ’n Boere Empire (Ryk) in "n politieke verband... vervolg...