NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Elke ras wat toelaat dat sy bloed vermeng raak, verdien om ten gronde te gaan soos elke beskawing in die verlede wat van hul oorspronklike rassesamestelling afstand gedoen het en tot niet gegaan het. Hulle het geval omdat hulle dit wat vir hulle kosbaar moes wees, nie opgepas het nie.

WAARHEIDS- MEMORANDUM (16)

TEMA 4: ROOMSE MISLEIDING

Lees reeks by Waarheidstryders

U word vriendelik versoek om hierdie memorandum aan soveel persone moontlik te versprei. U word ook hartlik uitgenooi om u mening oor die inhoud te lig. Stuur dit gerus aan die webmeester by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

MARIA-AANBIDDING

Die Christendom het nooit ʼn probleem met Maria gehad totdat die Roomse Kerk haar as hemelkoningin gekroon het nie.   Die NT sê weinig oor haar. Haar laaste aangetekende woorde is aan die begin van Christus se amptelike bediening toe sy by ʼn bruilof vir diensknegte sê: “Net wat Hy vir julle sê, moet julle doen” (Joh.2:5).

Nêrens in die Bybel word sy tot dieselfde vlak as Christus verhef en aanbid nie.   Maria was slegs geseënd omdat sy die Jesuskind gebaar het. Niks verder nie.   Daarom het die vroeë Christen kerk nie Maria-verering geken nie. Die kerk sou dit beslis as afgodery verwerp het! Die 21 Apostoliese briewe verwys ook nêrens na Maria nie omdat sy geen deel aan die uitbreiding van die kerk gehad het nie. 

  Tydens die verheerliking van Christus op die berg sê God:   “Dit is My geliefde Seun in wie Ek ‘n welbehae het. Luister na Hom!” (Mt.17:5).   Die Roomse Kerk luister eerder na Maria!   Dis ’n minagting van die Skrif: “Nadat God baie keer en op baie maniere in die ou tyd gespreek het tot die vaders deur die profete, het Hy in hierdie laaste dae tot ons gespreek deur die Seun…” (Heb.1:1).   God praat slegs deur Jesus. Hy voorsien ook nie deur Maria nie, maar deur Jesus: “Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, alles wat julle die Vader sal vra in my Naam, sal Hy julle gee” (Joh.16:23).

Protestante sal nooit die Roomse Kerk se afgodiese liefde en toewyding aan Maria begryp nie. Daarvoor moet ʼn mens met ʼn Roomse gewete gebreinspoel wees.   Roomse Katolisisme is in werklikheid nie ’n godsdiens nie, maar eerder ʼn kultus. Dit ontstaan waar mense buitengewone eerbetoon of aanbidding ontvang. Pous Benedictus XVI sê in 1995 na sy verkiesing tot pous:  

Liewe broeders en susters, na die heengaan van die groot pous Johannes Paulus II, het die Raad van Kardinale my, ʼn eenvoudige, nederige werker in die Here se wingerd gekies.   Ek troos my daaraan dat dit vir die Here moontlik is om met ʼn gebrekkige instrument te werk.   Bo alles steun ek op julle gebede. Laat ons voorwaarts in die vreugde van die verrese Here gaan, verseker van sy permanente hulp. Die Here sal ons help.   Maria, sy heilige moeder is aan ons kant. Dankie” (Afrikaanse vertaling van NBC News 19 April 2005).  

Die Bybel weet van geen heilige moeder of koningin in die hemel nie.   Slegs Babilon. Roomse Katolisisme is al te duidelik ’n herlewing van Babiloniese afgodsdiens. “Die kinders maak hout bymekaar, en die vaders steek die vuur aan, en die vroue knie deeg om koeke te maak vir die hemelkoningin en vir ander godedrank-offers uit te giet om My te terg” (Jer.7:18).

Die Roomse fabelagtige leer oor Maria, stem baie met die leer van die Melekiete ooreen. Dit was ʼn vroeë Christen-sekte wat tydens die Sinode van Nicea (325nC) die kerk wou oortuig dat die Drie-eenheid uit God (Vader), Christus (Seun) en Maria (middelaar) bestaan het.   Die Roomse Kerk leer iets soortgelyks en laster deur van Maria as moeder van God te praat.   Nee, God is ewig en het derhalwe geen moeder gehad nie. Maria was slegs die vleesgeworde God se moeder. As tweede Persoon van die Drie-eenheid is Jesus ook ewig: “Jesus sê vir hulle: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, voordat Abraham was, is Ek” (Joh.8:57).

ʼn Moeder bestaan altyd voor haar kind. Daar was niemand voor God nie. Daarom laster die Roomse Kerk deur Maria te vereer asof sy voor God was. Hulle keer die Bybelse orde om deur die persoon wat die Heilige Gees klein wil sien (Maria) te verhoog en die Persoon wat Hy groot wil maak (Jesus) te verneder. Daarom verwerp gelowiges hierdie verfoeilike uitdrukking met die veragting wat dit verdien.

Die Roomse Kerk verkondig dat sondaars wat hulle voor Jesus verootmoedig, nooit werklik van gebedsverhoring seker kan wees nie.   Jesus Christus hou Hom kwansuis meer met geregtigheid en oordeel besig en laat genadebetoning aan sy moeder oor. Gevolglik het sondaars ʼn baie beter kans om met hulle versugtinge by Maria geholpe te raak.   Wie sal buitendien na Jesus wil gaan indien sy moeder meer toeganklik is?

Die Roomse Kerk beeld Jesus dikwels as ʼn hulpelose mens uit – ʼn baba, dood in Maria se arms of dood aan ʼn kruis.   So ʼn negatiewe beeld sal mense beslis aan sy middelaarskap laat twyfel. So ʼn Jesus wek hoogstens meegevoel en hartseer op, maar beslis nie hoop en vertroue nie! Daarom verkies die Roomse Kerk eerder ʼn lewende Maria bo ʼn dooie Jesus. Strydig met die Bybelse belofte probeer die kerk voorgee dat dit nie die saad van die vrou (Jesus) is wat die kop van die slang vermorsel (Gen.3:15) nie, maar die vrou (Maria) self!  

Daarbenewens leer die Roomse Kerk dat omdat Christus deur Maria na mense gekom het, mense deur haar na Hom moet gaan.   Haar sielelyding met haar aanskoue van Jesus se kruisiging is glo net so versoenend soos sy eie lyding.    Dit maak van haar as’t ware ʼn vierde persoon van die Godheid.

Pous Pius XII het op 1 November 1950 die grootste dwaalleer oor Maria verkondig toe hy met ʼn ex cathedra uitspraak gesê dat haar liggaam drie dae na haar dood opgewek is waarna sy as die koningin van die hemel opgevaar en ʼn troon aan die regterhand van Jesus ontvang het.  Dis ʼn lasterlike parallel met Jesus!  In aansluiting hierby glo die Roomse Kerk dat Maria se geboorte bonatuurlik en sy derhalwe sonder sonde was.   Gevolglik is haar bonatuurlike koms na die aarde met ʼn bonatuurlike verlating daarvan afgesluit.

Die kerkvader Augustinus skryf in sy De Peccatorum Meritis dat Maria van sondige vlees was.   Omdat sy uit Adam gebore is, het sy weens sonde gesterf. Daarom moes die vlees van Jesus, omdat dit uit Maria was, ook sterf om die sonde weg te neem.   Maria was ʼn sondaar. Sondaars kan nie verlossers of redders wees nie. “En die saligheid is in niemand anders nie, want daar is ook geen ander naam onder die hemel wat onder die mense gegee is, waardeur ons gered moet word nie” (Hand.4:12).  

Die Roomse Kerk kan na reg die Maria-kerk genoem word. Sy is immers hul werklike voorwerp van aanbidding! Kerklui en pouse bid onbeskaamd tot haar en moedig mense aan om ook tot haar te bid. Klassieke komponiste soos Bach het bv. die Ave Maria gekomponeer – gebed aan Maria; een van die mooiste klassieke melodieë met ergerlike lasterlike woorde. In Augustus 1993 het pous Johannes Paulus II tydens ʼn groot mis-offer in Denver (VSA) die jeug en die hele wêreld simbolies onder die beskerming en leiding van Maria geplaas.    

Katolieke bid baie eerder tot Maria as tot God.   Hulle glo dat Maria en die heiliges na hulle dood verheerlik is en van God die reg ontvang het om gebede aan te hoor. Dis verregaande! Die Bybel sê dat gelowiges alleenlik vir mekaar mag bid, maar nie tot mekaar nie.   Desondanks bid die Roomse Kerk al eeu lank vir dooies en dit terwyl Deutr.18:10-12 baie duidelik daarteen waarsku.

Roomse lidmate kniel en bid onbeskaamd voor beelde van Maria. Pous Johannes Paulus II het die titel van Totus Tuam Maria (Alles vir jou Maria) gehad.   Hy het weens swak gesondheid twee keer by die dood omgedraai en daarna amptelik verklaar dat die heilige moeder hom van die dood gered het.

Die Bybel gee geen aanduiding dat daar tot Maria gebid moet word nie.   Die wyse manne uit die Ooste het die Jesuskind kom aanbid en nie vir Maria nie. In die OT het gelowiges ook nooit tot Abraham, Moses, Dawid of enige ander geloofshelde gebid nie. Daarbenewens het geeneen van die apostels gelowiges versoek om tot dooies te bid nie.   Die Bybel sê ook nêrens dat mense ná hul dood skakeling met mense behou het of gebede kon hoor nie.

In 1854 het biskoppe uit talle wêrelddele in Rome byeengekom en met slegs vier teenstemme besluit dat Maria sonder sonde ontvang en gebore is. Sy sou voortaan as die Onberispelike Maagd vereer word.   Dit strook nie met Maria wat haar behoefte aan ʼn Verlosser erken het nie: “My siel maak die Here groot, en my gees is verheug in God, my Saligmaker” (Lk.1:46,47). Slegs sondaars het ʼn behoefte aan ʼn Verlosser. “...want almal het gesondig en dit ontbreek hulle aan die heerlikheid van God” (Rom.3:23).

Die aanbidding van Maria weerspreek die Evangelie dat God sy heerlikheid aan niemand anders as Christus gegee het nie. Net soos wat die Jesus wat in die Mormoonse kerk verkondig word nie die Jesus van die Bybel is nie, is die Maria van die Roomse Kerk ook nie die Bybelse Maria nie.   Laasgenoemde was geseënd, nederig en het die behoefte aan ʼn Verlosser gehad.  

Daar is al soveel fiksie en fabel aan Maria toegedig, dat die werklike Maria in die stortvloed van Roomse onsin verdwyn het.   Desondanks bly die valse Maria die rolmodel vir vrouelidmate van die Roomse Kerk en die dwangbuis waarin die kerk al haar vrouelidmate probeer dwing ten einde hulle te beheer.  

Die laaste keer dat die Bybel van Maria melding maak, bid sy op dieselfde vlak as haar medegelowiges: “Hulle almal het eendragtig volhard in gebed en smeking, saam met ʼn aantal vroue en Maria, die moeder van Jesus…” (Hand.1:14).    

Met hul Maria-verering plaas die Roomse Kerk vir Semiramis, die Babiloniese hemelgodin, van die een afgodiese sisteem na ʼn volgende een oor. Dis egter een en dieselfde afgod, slegs met ʼn naamsverandering. Die Babiloniërs het ook geglo dat Semiramis uit die dood opgestaan, ten hemel gevaar en as die hemelkoningin ʼn ereplek daar beklee.  

Die Roomse uitbeelding van Maria is selfs nie eens Joods nie maar eg Babilonies. Maria word as ʼn jongvrou met blou oë en blonde hare uitgebeeld. So ook Semiramis soos wat die argeoloog Sir Robert Ker-Porter jare gelede in Babilon tydens opgrawings gevind het.   Semiramis is met ʼn stralekrans, simbolies van die songod, om die kop voorgestel. So ook die Roomse Maria.

Semiramis is ook as ʼn vrou met ʼn wynbeker in haar uitgestrekte hand uitgebeeld.   Johannes beskryf die kerk van die Antichris as ʼn magtige vrou met ʼn goue beker in die hand: “En die vrou was bekleed met purper en skarlaken en versierd met goud en kosbare stene en pêrels, en sy het in haar hand ʼn goue beker gehad...” (Openb.17:4).   Purper en skarlaken is die Roomse Kere se amptelike kleure!

In 1825 het pous Leo X11 ʼn herdenkings-medalje laat druk wat die Roomse Kerk as ʼn sittende vrou met ʼn beker in haar uitgestrekte hand uitbeeld. Die onderskrif lui: “Die hele wêreld is haar setel”.   Die Roomse Kerk gaan nog die wêreld beheer. Johannes vergelyk haar invloed met hoerery: “… en die bewoners van die aarde het dronk geword van die wyn van haar hoerery”(Openb.17:2). Semiramis is ook deur baie konings vereer.  

Die Roomse Kerk bid voorts ook tot heiliges; dooies wat baie vir die kerk gedoen en na hulle dood sulke statusse ontvang het.  Pous Gregorius I is bv. in 1295 tot heilige verklaar en word sedertdien as die beskermheilige van kerkskole, koorsang, onderwysers, skoliere, studente, sangers, musikante en messelaars vereer.   Mense bid ook tot hom vir genesing van jig of builepes!

Die Bybel praat ook van heiliges, maar met die groot verskil - hulle het almal geleef. Dit was die gelowiges van destyds. So skryf Paulus: “ Paulus, ʼn apostel van Jesus aan die heiliges wat in Efese is…” (Efes.1:1).

In die Vatikaanstad kan die gebalsemde liggame van ʼn aantal pouse gesien word. Dwase bid gereeld voor hulle. Nee, die Bybel verbied die aanbidding van mense.   “Toe Petrus dan binnekom, het Cornelius hom tegemoet gegaan en aan sy voete neergeval en hom hulde bewys. Maar Petrus het hom opgerig en gesê: Staan op, ek is self ook maar ʼn mens” (Hand.10:25,26).   Paulus en Barnabas doen dieselfde in Hand.14. Die aanbidding van dooies is suiwer Babilonies en maak mense uiters ontvanklik vir demoniese besitname.

Sondaars het nie die bemiddeling van dooies vir redding nodig nie. Die Roomse Kerk pluk met hul dwaling die hart uit die Evangelie. Jesus sê: “Kom na My toe” (Mt.11:28).   Wie na iemand anders vir redding gaan, sal vir seker nie die hemelpoorte sien nie!

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3020 gaste aanlyn