NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Alle mense moet sterf. Maar natuurlike oorsake klink meer aanvaarbaar as onnatuurlike oorsake. Die Afrikanervolk kan net so onnatuurlik uitsterf as waarvan Jesus in Luk 13 waarsku dat die res van die volk net so sal sterf soos dié wat reeds vermoor is as die volk hulle nie wil bekeer nie – dit is die voorwaarde. Die oproep tot bekering wat op dowe ore val maak 'n mens bang. Bid dat ons volk vandag sal terugkeer na ons God sodat ons nie almal onnatuurlik hoef te sterf nie!

HOE STAAN ONS VOLK BEKEND?

VOLKSSTUDIES (1)

Lees reeks by Volksstudies

Ds.André van den Berg

"Die Boerevolk is geen skurkevolk wat hom skaam omdat hy sy eie volksgenote voorop stel nie.  Ander volke doen presies dieselfde."

1.1  ‘n Gawe van God

In Gen.25 lees ons hoe Esau sy eersgeboortereg verag en sy nageslag in onbeduidenheid laat verval het.  God het lank voor ons geboorte bepaal dat ons aan ‘n spesifieke volk sou behoort.  Derhalwe is volkskap kosbaar en mag ons nie ons erfenis versmaai nie - dis 'n gawe van God.  Esau se nageslag het die gevolge van sy onverskilligheid gedra en 'n veragte volk geword wat gereeld goed op hul baadjie gekry het.

Verraderlike politici, ontspoorde kerke en ander volksvyandige instellings dring al jare lank daarop aan dat ons ons erfenis vir die verfoeilike lensiessop van internasionale erkenning verruil.  Nee, ons sal eerder dit wat ons uit die hand van God ontvang het, bewaar omdat ons eendag ook daarvan rekenskap sal moet gee.  Laat ons eerder soos koning Dawid van ouds in Ps.16:6 uitroep: "Die meetsnoere het vir my in lieflike plekke geval, ja, my erfenis is vir my mooi".

1.2 ‘n Eie volk

Daar word al vir baie jare oor ons volksnaam geredeneer.  Hoe staan die blanke volk aan die suidpunt van Afrika bekend?  Is ons Afrikaners, Boere-Afrikaners, Afrikaanses of wat?   Die meeste mense reken dat ons Afrikaners is en hulle is deels reg.  Anderskleuriges maak ook op dieselfde naam aanspraak.

Wie is ons dan?  ONS IS BOERE.  Nie in die sin van landbouers nie, maar 'n duidelik onderskeie volk vir wie selfbeskikking in eie kring onontbeerlik en derhalwe ononderhandelbaar is.  Ons is slegs Afrikaners vir sover dit na die herkoms van ons vasteland verwys. Soos wat Belge, Duitsers en Franse almal Europeërs is omdat hulle die Europese vasteland bewoon, is almal wat die Afrikabodem bewoon, Afrikaners.  Afrikaner is die Afrikaans vir die Engelse term African.

Is die anderskleurige van Afrika hetsy kleurling, Zoeloe of Hutu dan ‘n Afrikaner?   Beslis!  Hy kan egter nie 'n Boer wees nie.  Net so min as wat 'n Belg nie 'n Switser of 'n Duitser 'n Fransman kan wees nie al bewoon hulle ook dieselfde vasteland, kan ‘n swarte of kleurling ‘n Boer wees.  Die term Europeër, Asiaat of Afrikaner kan derhalwe nooit die naam van 'n volk wees nie.  Dis hoogstens ‘n vastelandverwysing.

Die naam Boer is eie aan ons volksgeskiedenis.  Die Britse grondrowers het na ons voorsate as the Boers verwys.  Die Transvaal en Vrystaat het destyds as die Boererepublieke en die Tweede Vryheidsoorlog (1899-1902) as die Boere-of Anglo-Boere-oorlog bekend gestaan alhoewel ons voorsate nie die oorsaak daarvan was nie. Buitelandse koerante het selfs destyds na ons voorsate as Boere, met ‘n hoofletter, verwys en gereeld oor hul suksesse teen die magtige Britse ryk berig.

1.3 Die term  Afrikaner

Die term Afrikaner is egter ook geskiedkundig.  Die eerste keer dat dié benaming aangeteken is, was in die laat agtiende eeu toe 'n boer op 'n vraag van 'n landdros na sy herkoms geantwoord het dat hy 'n Afrikaner is.  Hy het homself nie meer as 'n Nederlandse kolonis maar as 'n mens van Afrika gesien.

Die term Boere-Afrikaner wat dikwels gebruik word, is lomp.  'n Duitser verwys tog nie na homself as 'n Duitse Europeër nie.  Hy is 'n Duitser en behoort tot die Duitse volk.  Ons is Boere en behoort tot die Boerevolk!   Die term Boere-Afrikaner erken dat daar ander Afrikaners is wat nie aan die Boerevolk behoort nie.

1.4 Besondere eienskappe

Ons Boerevolk word aan sekere eienskappe geken.  Ons behoort bv. tot die blanke ras, ons praat Afrikaans en streef na ware nasionalisme.  Daarbenewens hang ons hoofsaaklik die Calvinisties-Protestantse geloofslewe aan en is trots op ons volkskap en Christelike lewenswaardes.

Ongelukkig word ons volksywer dikwels as 'n minagting van ander volke gebrandmerk.  Dis die gevolg van die liberaliste se verwronge siening dat alles wat tussen mense skeiding maak, uit die bose is.  Nee, die Boerevolk is geen skurkevolk wat hom skaam omdat hy sy eie volksgenote voorop stel nie.  Ander volke doen presies dieselfde. Ons strewe na selfbeskikking maak dat ons juis ander volke se nasionale strewes eerbiedig.  En waar ons soms sukkel om ander volke te respekteer, is dit omdat hulle self weinig eerbied vir hul eie mense het.

Dis geen oortreding om deur jou eie volksgenote regeer te word nie, maar eerder selfbeskikking in eie kring.  God het volkereverskeidenheid daargestel.  Ons is eiesoortig en sien geen heil daarin om met anderssoortiges te vermeng nie.  Ondervinding het ons geleer dat ons hoogstens naas maar nooit saam met ander volke kan bestaan nie. Die Boerevolk sal hom nie binne die kulturele dwangbuis van 'n sg reënboognasie laat indwing nie.  Die kunsmatige verkeer binne die parskuip van saambestaan is te bedompig.  Blankes wat voorgee om daarin tuis te wees, plaas hulself buite die dampkring van die Boerevolk!

Die verraderlikes wat die Boerevolk by die noodlottige rassegelykheidsproefneming ingesleep het, het veroorsaak dat ons in 'n see van swart onredelikheid en skaamtelose vergelding beland het.  Ons sal egter nooit ons selfbeskikking op die altaar van nasiebou opoffer nie.   Nasiebou het nog nêrens ter wêreld geslaag nie, maar lande soos Joegoeslawië eerder in vlamme laat opgaan!

1.5  Ordelikheid

Die andersheid van die Boerevolk blyk verder uit die ordelike wyse waarop hy deurgans teenoor medevolksgenote optree.  My volk kan sy saak stel sonder om ander te benadeel.   Ons tree altyd beskaafd en waardig op al word ons ook hoe getart.  Meet ons optrede aan die wyse waarop kok en kok se maat in Suid-Afrika optree en ons het baie rede om op ons volk trots te wees.

Volksvyandiges probeer die Boerevolk se optrede altyd verkleineer en verdag maak.  Die ANC span hier die kroon. Solank as wat hierdie wetteloses die septer aan die suidpunt van Afrika gaan swaai, sal hulle onbeskaamde  haatveldtog teen ons volk voortduur.  Dis alles ‘n poging om die publiek se aandag van hul onvermoë om te kan regeer, weg te neem.  Die ANC se vergeldingstappe is ‘n rookskerm waaragter hulle hul politieke blapse verberg!

Die Boerevolk distansieer hom baie duidelik van die stakende gepeupel wat ons land en ekonomie telkens ontwrig. Gelukkig is my volk verstandelik ryklik bedeel en kan ons ons gedagtes en emosies op beskaafder maniere uitdruk as met opruiende dreunsang, kinderagtige voetstampery en ‘n aanstootlike gespring.

1.6 Rasbewus

Alhoewel my volk nie rassehatig is nie, is ons baie rasbewus.  Die Boerevolk gun elke volk die nodige lewensruimte waarbinne hulle hul eie kultuur kan uitleef solank dit nie op ander se onkoste geskied nie. My volk het hoegenaamd geen verpligting om die bodemlose behoefteput van bakhandstaners te vul nie.  Die volksvyandige media noem hulle agtergeblewenes en/of minderbevoorregtes. Ons ken hulle as luiaards en verag mense wat soos parasiete vir hulle voortbestaan op ander teer!

Die Boerevolk praat Afrikaans en is trots daarop.  Taal is die siel van ‘n volk - dis die volk self.  Ons taal het spierkrag verkry deurdat dit van meet af aan in 'n stryd om voortbestaan gewikkel is.   Hierdie stryd is aanvanklik teen arrogante Britse onderwyseresse, filantropiese Skotse leraars en volksvyandige Engelse goewerneurs gevoer.  Vandag word ons taal uit ‘n heel ander rigting bedreig nl.deur goedgemaskerde volksvyandiges wat dit met Engelse rommelwoorde en aksente tot ‘n brabbeltaal deurspek.

1.7 Welvaart

Die Boerevolk is eerstewêreldmense met hoë lewensstandaarde.  Al is ons min in getal, beywer ons ons vir ekonomiese welvaart.  Ons is nie soos die derdewêreldlande oor hoë bevolkingsaanwasse begaan nie, maar probeer eerder om die genetiese gehalte van ons volksgenote te verhoog.  Dit laat ons bo al die derdewêreldvolke wat getalle bo gehalte verkies, uitstyg.  Hierdie volke moet gedurig by die internasionale gemeenskap om verligting van hul ellendebestaan aanklop.

My volk het vroeg besef dat hy nie beide gehalte en getalle kon hê nie en 'n keuse moes maak.  Ons het die regte keuse gemaak.  Ons verantwoordelikheidsin teenoor menselewens het ons nie toegelaat om ‘n getallebestaan bo ‘n gehaltebestaan te kies nie.  ‘n Gehaltebestaan het nog nêrens ellende gebring nie.

SLOTOPMERKING

Die Boerevolk is nie 'n ontgogelde of vertwyfelde minderheidsgroep nie.  Ons is 'n vrye, soewereine volk wat 'n belangrike rol in Afrika en die wêreld te speel het.   Vir die internasionale gemeenskap wil ons sê: Moet nooit ons koppe soos elders in Afrika tel nie; weeg eerder ons breinkrag!

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3004 gaste aanlyn