NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die beste ding wat Jonathan vir Dawid kon doen, was om doodeenvoudig net sy vriend te wees.  Dawid het geweet dat Jonathan vir hom omgee en dit was voldoende beloning.   Hy wou geen verdere beloning hê nie.  Dis mos wat ’n  vriendskap goddelik maak.

VOLKSREGERING (16)

Lees reeks by VOLKSREGERING

Natuurlik   –   Doelmatig

Beskrywing  van  die  enigste regverdige  politieke  bedeling

vir  enige  volk,  hetsy klein  in  getalle  of  groot

Dirk  Denker

UITGEBREIDE  APARTHEID

Van die vroegste jare af is Europa tussen aparte volke verdeel, elk met sy eie grondgebied, regeringvorm, taal en kultuur. Sommige is koninkryke en ander republieke of wat die volk verkies. Aldus word apartheid al vir baie eeue in Europa toegepas. Dit word allerweë as aanvaarbaar beskou en as een volk sou probeer om 'n ander volk se grondgebied af te neem en oor daardie volk te heers, word dit wêreldwyd veroordeel en ontstaan selfs wêreldoorloë. Apartheid word in Europa as die staatkundige oplossing gesien en so toegepas.

Soortgelyke apartheid is sedert die vroeë jare van die Afrikaner se volkwording in die Kaap ingestel met uitstekende gevolge. Intrekkers uit verwante blanke lande het hulle op hierdie voorwaarde aan die Kaap gevestig. Dit het veroorsaak dat 'n nuwe volk tot stand gekom het met vaste beginsels wat tot voordeel van alle ander volke strek. Let wel, hierdie nuwe volk het uit stamlande ontstaan en nie uit onverwante vreemde volkere nie. Die voordele word aanstons bespreek.

Maar, soos reeds beskryf,  in suider Afrika was dit nie net die blankes wat apartheid gehandhaaf het nie. Lank voordat die swart volke met die blankes in aanraking gekom het, het hulle apartheid as deel van hulle lewenswyse beskou en gevestig. Die verskillende volke het elkeen hulle eie aparte regeerders in hulle eie volkverband gehad en die een volk het nie met die ander vermeng nie. Dat die onderskeie swart volke hulself bewapen het, was om hulself te verdedig en sodoende apartheid (volkseie vryheid) te handhaaf.

In die res van die wêreld het daar besinning gekom oor koloniale beleid waar Brittanje onder meer oor Suid-Afrika, Noord-Rhodesië, Suid-Rhodesië, Niassaland, Swaziland, Basoetoeland, Betsjoeanaland en Indië regeer het, en Frankryk, België, Portugal en ander ook oor ander volke. Hierdie lande het later die Afrikaner se sienswyse oorgeneem en daardie volke as aparte state in eie reg erken. Die leiding in hierdie verband het duidelik op daardie tydstip van Afrikanerleiers af gekom, want hulle het dit van die begin af verkondig en eerste vir hulself bewerkstellig.

Tuislande, groot eie van die vrugbaarste gebiede vir die onderskeie volke binne Suid-Afrika se grense, was voorsien vir Lebowa, Bophuthatswana, KwaZulu, Transkei, Ciskei, KaNgwane, Gazankulu, Venda en KwaNdebele. Dit was waar hulle oorspronklik en tradisioneel gewoon het en dit was hulle hartlande. Geleidelik sou die reeds volwaardige lewensvatbare gebiede vergroot word soos die onderskeie volke dit kon behartig en soos hulle behoeftes toeneem.

Waarom Engeland en die Europese lande die onafhanklikheid van hierdie volke nie wou erken nie, bly steeds 'n raaisel omdat hulle self aan die kolonies wat ondergeskik aan hulle was, onafhanklikheid verleen het. Dit is ook onverstaanbaar dat Europa onder volke verdeel is, maar in die groot Suid-Afrika moet daar 'n gesamentlike regering wees waar die getalsterkes die ander kan oorheers en wel doen.

Daar word onjuis beweer dat demokrasie sedert 1994 in Suid-Afrika bestaan. Net soos onderskeiding en onderdrukking kunsmatig gelykgestel word, word demokrasie met vermenging verwar. Demokrasie se werklike betekenis is vryheid, maar hierdie betekenis word moedswillig so verdraai dat vryheid (demokrasie) vermenging van rasse beteken. Dit beteken dat volkseie nie as 'n vrye keuse beskou word nie. As daar nie 'n keuse is nie, waar is die vryheid?  Hoe kan dit demokrasie wees?  Dit maak nie sin nie.

Wat nie gesê word nie is dat hier net 'n meerderheidregering is wat oor minderhede regeer en wat die minderheid geringskat. Volke kan nie saam 'n demokratiese regering (volksregering) vorm nie omdat die volk wat getallegewys in die minderheid is, nie seggenskap het nie. Die minderheidvolk word immers maklik op enige gebied uitgestem. Hulle is net marionette.

Stel volke soos die Nederlanders en die Duitsers onder een regering in een bestel en in getalle is daar geen demokrasie nie waar die minderheidvolk se klein stemmetal kragteloos is. Ongeveer 16 miljoen teenoor ongeveer 82 miljoen. Sal die Nederlanders dit aanvaar?  Maar van Afrikaners word verwag om so 'n regering te aanvaar.

Demokrasie, nee, volkseie om duidelik te wees, bied vryheid vir elke volk. Een mens een stem klink wonderlik, maar nie waar meer as een volk betrokke is nie. Dit is waarom Europa apartheid toepas deur afsonderlike regerings te vorm en werklik demokrasie handhaaf.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    __________________

     

    ONS IS OPSOEK NA ‘N UITGEWER

    VIR DIE BOEK “VOLKSREGERING” (teen normale tarief)

    Die inhoud is ‘n beskrywing van die enigste regverdige politieke bedeling vir enige  volk, hetsy klein in getalle of groot.

    Apartheid behels regverdige behandeling. Uiteraard is apartheid ingeweef in elke volk se onafhanklikheid. Dit bevat geen rassemeerder-waardigheid soos kwaad- williges voorgee nie. Ook nie onderdrukking van enigeen nie. Dit is juis erkenning van elke volk se regte en die skepping van ruimte om daardie regte te beoefen en ongehinderd uit te leef. Daar is geen rassehaat aan apartheid te koppel nie. Diegene wat rassisme aanhaal, bedoel rassehaat en probeer oproer bewerkstellig en moet ophou om vrede te probeer voorhou. Wie is verantwoordelik vir die geweld en opstand wat tans landwyd voorkom?  Geen ondersteuner van apartheid nie.

    Bostaande is 'n kort opsomming waarin die omvang en volle betekenis van apartheid beskryf is. Indien daar 'n uitgewer is wat in die uitgee van die boek belangstel, kan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. genader word.

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

     

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    Stuur u aansoek saam met ’n CV waarin u ‘n persoonlike bekendstelling, werkservaring en tersaaklike kwalifikasies insluit, voor 15 September 2018 aan ds. CM Erasmus by die e-pos adres: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Vir meer inligting:

    VAKATURE: HOOFBESTUURDER - RADIO ROSESTAD

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Rassisme is die teenoorgestelde van rassehaat en is 'n aanprysing omdat rassisme dui op kennis van rasse en die uitstekende voordele van onderskeiding uitbeeld. Dit sluit in die voordele van apartheid se onderskeiding.

 

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1148 gaste aanlyn