Nuutste bydraes

GEDAGTES VIR ELKE DAG

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

God is jou geen verklaring verskuldig vir enigiets wat Hy jou vra om te doen nie. Begrip kan wag maar nie gehoorsaamheid nie. Onmiddellike gehoorsaamheid gaan jou meer van God leer as 'n hele leeftyd van Bybelstudie. Hy sal sommige bevele trouens nooit verstaan as jy hulle nie eerstens gehoorsaam nie want gehoorsaamheid sluit begrip oop.

KERK EN ONDERWYS

Johan Dorfling

Dit is interessant en insiggewend om die Afrikaanse kerke se standpunte na te gaan om te sien wat hulle as beginsels voorhou. So het ek afgekom op 'n herderlike skrywe wat een susterkerk in 1990 oor onderwys uitgereik het. Die kerk het geskryf dat:-

Die betrokke kerk onversetlik is in sy aandrang dat die onderwys in Suid-Afrika 'n Christelike karakter moet bly behou. Hierdie kerk sal nooit wil sien dat die Christelike grondslag uit die (regering se) onderwysbeleid, ‒wetgewing en ‒reëling weggeneem word nie.

Die kerk huldig dieselfde vaste oortuiging met moedertaalonderwys. Saam met die eis vir ‘n Christelike grondslag, is moedertaalonderwys vir die kerk 'n ononderhandelbare saak wat nie prysgegee sal word nie.

Die kerk wil ook dat die breë nasionale karakter by ons skole behoue moet bly. Daarom is dit vir die kerk van die uiterste belang dat eie onderwysinrigtings vir die onderskeie bevolkingsgroepe gehandhaaf moet bly. Eie skole bo geïntegreerde skole is die beste werkwyse vir en in Suid-Afrika.

Nou wonder ek wat van hierdie Afrikaanse kerk se standpunt geword het. Bly dit net by woorde sonder dade? Het dit na 1994 saam met die volksvreemde regering verander? Miskien kyk ek die kerk se onversetlikheid en vaste oortuiging in die praktyk mis? Wat doen hierdie kerk vandag om sy oortuiging aan die regering te stel en wat doen die kerk om ons kinders van onchristelike onderwys te red?

'n Ander bekende Afrikaanse kerksinode het in 1857 op aparte kerke vir blank en nie-blank besluit omdat dit die  "Godgewilde model vir die land is". In 1998 sê dieselfde kerk se sinode dat "die kerk nie altyd die Woord van die Here reg gehoor het nie". Praat van dwaling en afwyking van beginselvastheid. Wie kan nog lidmaat van so 'n kerk wees?

Die Bybel het tog nie verander nie. Is daar skielik ontdek dat ons stoere kerkvaders wat ons geloofbeginsels neergelê het, nog altyd verkeerd was? Was God vroeër verkeerd en het Hy nou tot bekering gekom?  Wat op kerklike gebied prysgegee word, spoel deur na ander gebiede in die samelewing; afbreek van beginsels; afbreek van 'n volk; afbreek van geloof in God. Blankes word gedwing om anderskleuriges ondemokraties in hulle handel en nywerheid en elders op te neem.

Daar is al oor en oor bewys dat God aparte volke geskep het en dat alle Christene uit beginsel en gehoorsaamheid aan God se woord noodwendig apartheid moet ondersteun, of die bevele in die Bybel verloën en afvallig word. Dit is òf die een òf die ander sonder 'n middeweg. 'n Kerk kan nie Bybelse waarhede verkondig sonder om apartheid onvoorwaardelik te ondersteun nie.

Wanneer hoor ons weer die stem van die kerke, of is hulle nou tevrede met deurmekaarontwikkeling?  Sover ek verneem het, is daar slegs een Afrikaanse kerk wat die regering standvastig en gereeld op Bybelse gronde bestry. In November 2017 is die volkvreemde regering weer eens met geestelike sterkte teengestaan. Hierdie kerk het sy eie private "kweekskool" van hoogstaande gehalte om sy eie predikante op te lei.

Opsoek na inligting?

  •  BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

    ___________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________
     
    DIGBUNDELS:
      'n Versameling van 4 elektroniese bundels - 226 gedigte @R350.00:  
    Vir alle navrae  skryf aan 
    Amanda
    @waterstrome.co.za
    Uittreksel uit:
    'n Nasie in Pyn:
    ...Saam sal die hele wêreld vir hulle bid.
    Saam sal ons met pyn in ons harte sit.
    Mag hulle berus in u wil
    Mag hulle voor U verstil.
    _________
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    'n Boek getiteld DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, uit die pen van ds AE van den Berg, het  in gedrukte vorm verskyn. 
    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.  
    DIE
    VOLMAAKTE REPUBLIEK - Christen Teokratiese Separatisme, bring helder perspektief oor rasseverskille en die natuurlike skeiding van rasse wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte aan geestelike transformasie wat landsburgers van denkrigting sal laat verander en van al die sogenaamde polities-korrekte onregte en gewaande vryheid waarmee hulle belas word, sal bevry.
    Lesers word aangemoedig om hulle daadwerklik vir 'n Christen-teokrasie in 'n volmaakte republiek te beywer deur sinvolle besluite te neem in die lig van God se Woord, en onophoudelik te bid dat dit spoedig hier aan die suidpunt van Afrika verwesenlik word. Politiek is 'n saak van erns en harde werk waardeur wet en orde gehandhaaf word en durf nie in eerlose hande gelaat word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel, iets wat op staatkundige gebied slegs in 'n Christen-teokratiese bestel tot sy reg sal kom.

    U kan hierdie boek bestel by
    ds AE van den Berg
    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com
    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

DIT IS GRATIS

In ons moderne tyd en veral in die Nuwe Suid-Afrika waar orde nie meer 'n saak van belang is nie, is daar maar min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. As leiers binne die Afrikanervolk sal ons vinnig moet leer hoe om dissipline en orde te handhaaf waar 'n paar mense byeenkom - sonder hierdie kennis en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms sinloos wees - vandaar die chaotiese wanorde binne die regime.

Kliek hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures gratis af te laai.  Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

Dit is deur Johan Dorfling geskryf en kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind ongeag die agenda of doel van die byeenkoms.

'n Opegte dankie aan Johan wat baie moeite hiermee gedoen het. Mag dit tot groot heil en samewerking in ons volk meewerk!

 
 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________ 

 

APARTHEID:

 

Gesonde lewensuitkyk.

Samewerking tussen volke.

Tyd en reisgeld vir pendel word bespaar.

Verseker eendrag en mag.

Bied lewensvatbaarheid.

                                              ___________________                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1582 gaste aanlyn