Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Langenhoven het met 'n vonkel in die oog gesê dat wanneer mens die Here om wysheid vra, jy taamlik op jouself kan reken vir ander dinge – soveel beteken wysheid in ons lewens. Martin Luther was meer ernstig in sy uitspraak dat daar geen wysheid bestaan behalwe die waarheid nie. Maar Langenhoven het ook die kern van die saak gebring toe hy gesê het dat die slim man al die paaie ken terwyl die wyse man net een regte pad ken – die waarheid. Ons kan met reg almal wat van die waarheid wegskram as onwyse karakters beskou.
JOHANNA BRANDT VERSUS SIENER (7)
Lees reeks by Johanna Brandt versus Siener
Begin van die smarte
Kort voor my moeder se dood in Desember 1916 het God se Boodskapper aan my verskyn en my beveel om neer te skryf alles wat Hy my meedeel.
Dit was die nag van 1 Desember 1916, en dit was daar op die ou woonplaas in Pretoria. (Op 7 Desember het Hy toe weer aan haar verskyn en haar meegedeel wat daar alles nog in die verre toekoms op haar voiksgenote wag). Gedurende die aand was die huis vol mense. My drie broers was daar met hulle vroue, en ’n tante met haar dogter, hulle het tot laatnag gebly. Na hulle vertrek, het daar skielik ’n verandering in Moeder se toestand ingetree, en die verpleegster en my suster het die eerste nagwaak waargeneem terwyl ek gaan slaap het.
Omstreeks 1:30 het hulle my kom roep om die tweede nagwaak te neem, en hulle het dit onwillig gedoen, want ek was baie uitgeput nadat ek tien dae en nagte alleen by my Moeder deurgebring het. Maar hulle was ook doodmoeg, maar ek het geweier dat een van hulle saam met my waak.
En daar by my Moeder se sterfbed het die Boodskapper aan my verskyn en vir my gesê:
“Ons is nog maar aan die begin van die smarte, want tydens en ná die komende oorlog (die 2de wêreldoorlog) sal daar wees revolusies, stakings, burgeroorloë, aardbewings, pestilensies, hongersnood en oorstromings”.
Dit moet nog alles kom in daardie afrekening met Europa vir die bloedvergieting en onreg van die verlede.
Maar die Boodskapper het ook gesê dat geen land, geen volk, geen bondgenoot sou seëvier in die Europese stryd nie, en dit kan ons nie verstaan nie, want het die Bondgenote dan nie die oorwinning in 1918 behaal nie?
Net die tyd sal ons leer.
Intussen gaan die omverwerping van die oue korrupte toestande, waaronder Europa so lank geswoeg het, nie maklik wees nie. Die oorlog kon dit nie gedoen kry nie. Oorlog, selfs so 'n bloedige, uitputtende oorlog soos Europa gehad het, is nie magtig genoeg om die stelsel te vernietig nie. ’n Ander wapen sal gebruik moet word soos die verwoestende hand van die anargis, die verterende vuur van losbandigheid. Nie die goed georganiseerde oorlog nie, maar ’n onbeteuelde, onkeerbare geweld sal in die toekoms die bedorwe beskawing van Europa omverwerp, en die wêreld in chaos van verwoesting bring.
Maar ook Suid-Afrika sal nie gespaar word nie, want voor die uitbreek van daardie laaste Groot Oorlog sal geweld soos ’n vernietigende storm deur Suid-Afrika trek, en dit sal wees: bloedvergieting, haat, chaos, mense wat vlug en agternagesit word — ‘n golf van verwoesting wat Suid-Afrika sal tref en voortduur totdat God uiteindelik self ingryp, want as Suid-Afrika dit gespaar moet word, kan hy geen deel hê aan die heerlikheid wat na hierdie dinge volg nie!
“En sodra die oorlog finaal afgespeel het, sal dit oorgaan in revolusie en grootskaalse anargie. Daarvan sal hongersnood die oorsaak wees. (Elders sê sy die lande sal braak lê omdat daar niemand sal wees om dit te bewerk nie, en ook sal geen oes ingesamel word nie). “Berei die volk van Suid-Afrika voor,” het die Boodskapper aan my gesê. “Maak ’n beroep op die ganse land van noord tot suid, van oos tot wes, om in geregtigheid te verenig, om alle politieke en persoonlike geskille uit die weg te ruim in ’n poging om die mag van die storm te breek... ”
Hierdie verskrikking sal die gevolg wees van die stryd tussen arbeider en kapitalis, verdrukker en verdrukte, wat nou reeds aan die gang is in Europa, die verdruktes (die swart stamme) sal in daardie dae die oorhand kry, en dan kom daar ’n tyd van groter tirannie as wat daar ooit was onder die juk van kapitalis.
Dit sal wees wanneer die mag oorgegaan het in die hande van die laer, onontwikkelde klasse (die swart stamme), en ons kan niks anders van hulle verwag nie. Geen mens se lewe sal meer veiligwees nie. Losbandigheid, plunder, ontug en ’n woestebotviering van die grofste hartstogte, sal Suid-Afrika en Europa in ’n hel verander; ja, sodat geen vlees behoue sal wees, tensy die dae verkort word nie.
Siener: 11“...ek sien ook ’n ongelooflike wonderwerk wat sal plaasvind. En toe ek dit sien, het ek geweet: eers dan sal dit waama my volk nog altyd strewe (’n eie republiek). volbring wees, en dan sal die tyd van my visioene ook verby wees...”
“Die Vredesvieringe van verlede jaar (1918) was dus ’n bietjie voorbarig. Daar is geen vrede in die vooruitsig nie. Nee, daar is geen vrede me. Die ydele gejuig en getier van die Bondgenote was die vervulling van 1 Tessalonisense 5:3, en dit sal gevolg word deur die “haastige verderf” van alle geweldenaars: Want wanneer hulle sê: Vrede en veiligheid — dan oorval ’n skielike verderf hulle soos die barensnood ’n swanger vrou, en hulle sal sekerlik nie ontvlug nie”.
Vrede! Terwyl miljoene mense in Europa omkom deur geweld, honger en pestilensie! Vrede! Terwyl anargie langsaam maar seker die oorhand kry en broederbloed in alle lande vloei! Vrede! Terwyl ons moet vlug vir ons lewe (Genesis 19:17).
Dit is godslastering om die Here te dank vir so ’n oorwinning, en die seën van die God van Barmhartigheid af te smeek op so ’n tirannieke en verraderlike “Vrede.”
12 “Kyk oom Klasie het aan my gesê ons gaan vorentoe nog ’n swart regering kry, en dat ons dan alles gaan verloor, alles!” Mnr. Boy Mussmann.
Vervolg...