NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Gewoontes en gebruike kan goed of sleg aangewend word. Moenie dat jou gewoontes en tradisies vir ander 'n struikelblok wees nie maar eerder dien as aanmoediging tot eer van die HERE se heilige Naam.

GRENSE VIR HERLEWING

 KRIEWELKOP

Die Afrikanervolk is vandag verkneg, verneder en verarm in sy eie vaderland. Een van die groot oorsake waarom hy nie die verraad van sy sogenaamde volksleiers kon keer nie is dat hy vir homself nie die grense bepaal het waaroor hy moes geweier het om te stap nie. Indien die NP se verraderlike pad met die volk betyds blokkeer is voordat die grens vir prysgawe aan 'n lafhartige Swart kommunistiese party oorgesteek is, het nagenoeg twee mijoen van ons volksgenote nie vandag in vreemde lande veiliger hawes gaan soek nie; dan het daar nie amper agthonderd-duisend verarmde Blankes soos plakkers in die oop ruimtes skuiling moes soek nie; dan is daar nie sover reeds drie en 'n half duisend Blanke boere op hulle plase vermoor nie; dan was ons landsgrense nie oopgegooi vir vyftig miljoen honger Swartes van ander Afrikastate wat nou vryelik hier moor, roof, verkrag en plunder van die min wat nog van die Witman oorgebly het nie.  Ek veroorloof my om hierdie dinge te sê omdat ek glo ons volkgenote weet nie meer hoe lyk die grense wat van ons voorouers die besitters van hierdie land gemaak het nie, daarom dié ellendige toestand vandag.

Omdat 'n volk bestaan uit individue wat gesinne vorm, wat weer kultuurgebonde gemeenskappe uitmaak en gesamentlik 'n volk genoem word, is dit dus individue se plig om die regte grense daar te stel waaroor elkeen moet weier om te stap, want dít is die grense wat uiteindelik die volk se grense word om hom te beveilig en te bewaar. Indien hierdie begrensing nie skerp en duidelik is nie kan 'n volk nie staande bly nie, soos wat met die Afrikanervolk gebeur het.

Waar begin ons as ons die pad na herstel wil aandurf? Vir my is dit baie duidelik dat daar eers intensiewe opvoeding van die individu moet plaasvind voordat ons weer as volk in staat sal wees om ons land waardig te wees; selfs sou daar 'n wonderwerk plaasvind om aan ons hierdie land terug te besorg sal ons nie weet hoe om dit te behou nie en sal dit binne afsienbare tyd weer in die hande van ons vyande terugval.

Dit is ook vergesog om te dink dat die opvoeding aan die werklose, daklose, verarmde deel van ons volk gebring kan word wat groter onmiddellike nood en behoeftes het. Net so min sal ons daarby baat om die vervreemdes en verjaagtes in ander lande te wil gaan opvoed. Wie bly dan oor? Daar is tog nie sprake van iemand anders as diegene wat hulself as belese intellektualiste ag nie, onderwysers, dokters, predikante, sakemanne, boere, alle potensiële volksleiers, met ander woorde die kern van hierdie volk, dié mense wat die res moet lei na herstel en volksherlewing.

En ek verstout my seker nie as ek meen dat ons juis in die huidige gemors verkeer omdat hierdie room van ons volk oningelig was oor waar daardie grens was wat ons nie moes oorgesteek het voor 1994 nie. Indien ook elkeen se eie grense in plek was sou hulle bedag gewees het op die rigting van die volk. Of was hulle bewus daarvan maar net te papbroekig om NEE te sê?  In alle gevalle wil ek weer sê: selfs al val hierdie land vannag uit die hemel in ons skoot, is dit oormôre terug in vyandelike besit as u nie weet waar en hoe om daardie grense te trek en te eerbiedig nie. En moenie vir "die volk" wag nie, daar is nie " 'n volk" wat dit moet doen nie, dit is u en ek wat dit moet doen. Ű en ek is die volk, en voordat ons weer 'n heel volk kan word moet ons sorg dat elkeen van ons kulturele waardes weer in plek kom, dit is wat grense-trek behels. Eers dán sal ons gereed wees om weer ons vaderland met waardigheid te behou indien ons so bevoorreg is om dit dalk nog eenmaal terug te kry.

Natuurlik is onsigbare eiendomslyne en verantwoordelikheid nie so maklik om af te baken as fisiese grense waarvan u die kaart en transport besit nie. In die geestelike wêreld is die grense so reëel maar dikwels moeiliker om waar te neem en wanneer hierdie grense wat in werklikheid jou siel definieer geminag word, kan jy nie bewaar bly nie. Grense omskryf ons, hulle bepaal wat jy is en wat jy nie is nie. 'n Grens baken die plek af waar jy eindig en iemand anders begin, dit om vir jou 'n sin van eienaarskap te gee. Dit perk jou nie in nie maar besorg jou juis vryheid om te weet wat jy moet besit en waarvoor jy verantwoordelikheid moet aanvaar. Deur verantwoordelikheid te aanvaar word ook verskeie opsies moontlik gemaak; andersins word ons keuses baie beperk.

Grense wys ons ook nie net wat ons verantwoordelikheid is nie maar help ons bepaal wat nie ons eiendom is nie. So is ons byvoorbeeld dan ook seker waarvoor ons nie verantwoordelikheid hoef te neem nie. As ons hierdie onderskeid geken het sou ons volk hom nie so maklik om die bos laat lei het deur valse skuldgevoelens oor apartheid en sogenaamde rassisme-teorieë wat aan ons opgedis is nie. Dan sou hy geweet het dat hy nie verantwoordelik is vir die 'agtergeblewenes' en hulle tekortkominge nie.

Ons lees in Galasiërs dat elkeen rekenskap sal moet gee oor wat hy gedoen het. Soos wat elkeen verantwoording sal moet doen, só sal elke volk ook die gevolge van sy begrensing dra. Dit doen die Afrikanervolk op die oomblik vir swak begrensing van sy volksbesit, 'n baie swaar drag tans. Is hy in staat om iets hieruit te leer om homself in die toekoms duideliker te begrens en homself daardeur te beskerm?

Is ons leiers bereid om al hulle grense self reg te trek sodat hulle ons volk kan opvoed om op te staan uit die asse van onderdrukking, dat ons ons land nie net terugneem nie maar dit hierdie keer vir ons nageslag sal behou en beskerm binne daardie grense?

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3022 gaste aanlyn