NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Terminale siekte laat ons opnuut besef dat ons tyd min geraak het.  Tyd is nie ons reg nie; dis ‘n voorreg.  Ons besit dit nooit.  Dis aan ons geleen, ja, ‘n kosbare stukkie leengoed uit die hemel.  Die sekerheid van ‘n ewige lewe laat ons egter berus dat ons veilig in God se hand is.  Niks wat die moeite werd is, gebeur sonder opoffering nie.

SA TERRORISTE- BEWEGINGS (1)

DIE ANC

Lees reeks by Suid-Afrikaanse Terroristebewegings

Jeanette Koekemoer

"Hierdie operasie sou Suid-Afrika met geweld omverwerp met die 210 000 tuisgemaakte handgranate, 48 000 tuisgemaakte landmyne en 1 500 tydbomme.  Tussen 'n kwart en 'n halfmiljoen mense sou op hierdie wyse uitgewis kon word, en buitelandse ondersteuning het gereedgestaan om verder in te gryp tot hulp vir die ANC."

Terrorisme word nie slegs as 'n politieke  vraagstuk beskou nie maar ook as 'n misdaad wat die hele samelewing nadelig beïnvloed. Terrorisme was nog altyd bloedige, gewetenlose moord en misdaad teen onskuldige slagoffers, soos die burgers  van Suid-Afrika maar alte goed uit ondervinding weet, want enige bevolking met nasionalistiese 'neigings' is 'n teiken vir terrorisme. Hiervan kan Suid-Afrikaners getuig in die jare voordat ons hierdie land aan die terroriste persent gegee het.

In Suid-Afrika, voordat Swart terroriste baas van ons land geword het, was daar drie verbode organisasises wat deur middel van terreur gepoog het om die Blanke regering omver te werp. By name was hulle die Suid-Afrikaanse Kommuniste Party (SAKP) in samewerking met die African National Congress (ANC), en die Pan African Congress (PAC), die drie gevaargroepe waarvoor alle Blankes in Suid-Afrika gevrees het. Behalwe dié drie organisasies was daar ook die South African Congress of Trade Unions (SACTU), wat die arbeidersvleuel van die ANC verteenwoordig het, en Umkhonto We Sizwe, wat die militêre vleuel van die ANC en SAKP as gesamentlike front verteenwoordig het.

Die ANC is op 8 Januarie 1912 in Bloemfontein gestig om oor die belange van die Swartes te waak en dit te bevorder. Dit was aanvanklik 'n kommunistiese organisasie, maar vanaf 16 Desember 1961 (let op hoe die datum gekies is: 16 Desember, die Witman se Geloftedag van Bloedrivier, en 1961, die jaar waarin ons onafhanklikheid as Republiek van Suid-Afrika verkry het), was die ANC baie meer as net kommunisties.  Sedert daardie dag is die ANC 'n kommunisties-beheerde frontorganisasie.

Vanaf 1912 tot 1923 het die ANC 'n redelike mate van sukses in hul doelwitte gehandhaaf maar ná 1923 het daar 'n verswakking in die geledere van die ANC ingetree.

In 1943 het Bram Fischer, advokaat en gelyste kommunis, ingeklim met hersiening van die organisasie en die opstel van hulle nuwe grondwet. Teen die einde van daardie jaar word die African National Congress Youth League (ANCYL ) gestig (dieselfde organisasie waaruit Malema as president die Blanke in hierdie tyd al sy dae gee...) Baie van die ampsdraers van die ANC was ook lede van die ANCYL soos Oliver Tambo, Walter Sisulu en Nelson Mandela. Gedurende dieselfde jaar word ook die African National Congress Women's League gestig.

Om ten einde 'n front te vorm met die doel om ondermynende bedrywighede teen die Suid-Afrikaanse regering aan te blaas, het die organisasies gedurende 1954 tot die stigting van die Congress Alliance oorgegaan, wat deur die ANC, die SA Congress of Democrats (SACOD), die SA Indian Congress (SAIC), en die SA Congress of Trade Unions (SACTU) bestaan het. Laasgenoemde is eers in 1955 gestig maar het dadelik by die Congress Alliance ingeskakel.

Sowat 'n jaar na die stigting van die Congress Alliance het ongeveer 2 800 militantes op 25 en 26 Junie 1955 by Kliptown, Johannesburg, vergader as die Congress of the People waartydens die sogenaamde 'Freedom Charter' as sosialistiese vryheidsmanifes van die ANC aanvaar is en Joe Slovo dit ter skrif gestel het.  Nelson Mandela het toe gesê dat hierdie 'vryheidsmanifes' die korttermynoplossing is vir die probleme wat deur Blanke heerskappy veroorsaak is. Tog het hy daarin geslaag om duisende Blankes 'n rat voor die oë te draai deur hulle te laat glo dat hy 'n plekkie vir die Witman in die Nuwe Suid-Afrika sou laat – terwyl die Blanke ná oorname van die ANC in 1994 op grootskaal  landuit verdryf, verkrag en vermoor word.  Dié aanhaling uit Alexander oor die Swart bewegings in Suid-Afrika versterk Mandela se stelling:
"Their common denominator is their aim to evict governments consisting primarily of whites of European origin and substitute themselves, that is, black Africans. Their claims to legitimacy are based on historical assertions, usually unsubstantiated, that black governments were ousted by white invaders and on the pronouncement of liberal European political theory, such as that government should be based on the consent of the governed and the paramouncy of majority rule. The fact that these theories are rarely, if ever, practised elsewhere in Africa seems of little relevance."

Vanaf die begin van 1958 het die ANC hom ook beywer  vir 'n algehele boikot teen Suid-Afrika en op 8 April 1960 word beide die ANC en die PAC as verbode organisasies in Suid-Afrika verklaar. Ook afsplinterings van die organisasie is as verbode verklaar, en gedurende Junie 1962 het die "Defiance Campaign", die 'lydelike versetveldtog', begin. Hiervan was Nelson Mandela die hoof, en daar is van hul ANC-vlag by elke geleentheid gebruik gemaak, met die kleure Swart – wat die opkoms van Swart nasionalisme verteenwoordig het; groen – die landboupotensiaal; en goudgeel- die minerale rykdomme van Suid-Afrika.

As deel van hierdie veldtog is onder andere 'n Rooms-Katolieke non in Oos-Londen vermoor en dele van haal liggaam uitgesny, 'n filmteater in Port Elizabeth aan die brand gesteek en die werksters almal verkrag en gemartel, en vier Blanke mans daar vermoor. Die doel van die versetveldtog was om binnelandse oproerighede te bewerkstellig en om wrywing tussen Blank en Nie-blank aan te blaas. Opstande en onluste is gereël vir die eerste fase van terreur – gedurende die 1976-onluste het die geskiedenis homself herhaal en is onder andere 'n welsynwerker van die Witwaterrandse administrasieraad verkrag en wreed om die lewe gebring.

Nadat die Rivonia-arrestasies in Julie 1963 plaasgevind het, het die terroristiese bedrywighede van die ANC op die oog af minder gelyk maar hulle het ondergronds gegaan en vanuit die buiteland aanvalle begin loods. Die verspreiding van opruiende pamflette in 1966 was 'n herlewingsdatum van hulle misdade. Teen 1975 het hulle grootskaalse werwingsveldtogte in Suid-Afrika geloods, en het hulle in oorsese opdragte talle geheime bergingsplekke in Suid-Afrika vir oorlogwapens gevestig. Opgeleide terroriste het op grootskaal die land ingesypel en tydens die grensoorlog daardie jare - om die insypeling te probeer keer - het derduisende Blanke seuns van Suid-Afrika gesterf. Nog het talle terroriste daarin geslaag om die land met volle arsenaal binne te kom en bomme geplant soos onder andere die Kerkstraatbom waarin talle onskuldige slagoffers gesterf het en ander lewenslank vermink is.

Natuurlik het die buiteland, gedryf deur die internasionale geldmag hulle pionne in plek gehad en ANC-gevangenes het selfs gratis regshulp ontvang deur onder andere Ulrike Meinhof se sestien en Andreas Baader se vier en twinting prokureurs – mildelik gefinansier deur die buiteland. Veral Switserland, Swede, Nederland, en dan organisasies soos die Wêreldraad van Kerke en die International University Exchange Funds (IUEF), asook die Palestynse Bevrydingsorganisasie van Yassir Arafat, het groot bydraes gemaak, nie net finansiëel nie maar ook met daadwerklike hulp in veldtogte en verskansing van ANC-hooggeplaastes.

Toe die Suid-Afrikaanse polisie op 11 Julie 1963 die Rivonia-saak oopvlek, het 'n informant die huis van Walter Sisulu by Lilliesleaf uitgewys. Sestien dapper polisiemanne agter in 'n droogskoonmakerwa het die saak op die spits gedryf en onder andere dokumentasie van 'Operasie Mayibye' daar ontdek wat 'n groot bloedbad vir Suid-Afrika sou meebring indien dit nie dáár gekeer is nie. Die persone wat daardie dag daar aangetref is: Dennis Goldberg – ingenieur; Lionel Bernstein – argitek; Gavon Mbeke – joernalis; Bob Hepple – advokaat (wat later gevra het om as staatsgetuie op te tree maar landuit gevlug het); Ahmed Kathrada, Walter Sisulu en Raymond Mhlaba, organiseerder van die ondergrondse ANC.  Die belangrike inligting wat daardie dag daar gevind is het tot die arrestasies van Harold Wolpe, Elias Motsoaledi, Andrew Mlangani, Arthur Goldreich en James Kantor gelei, maar die belangrikste was die bloudruk van Operasie Mayibye. Hierdie operasie sou Suid-Afrika met geweld omverwerp met die 210 000 tuisgemaakte handgranate, 48 000 tuisgemaakte landmyne en 1 500 tydbomme.  Tussen 'n kwart en 'n halfmiljoen mense sou op hierdie wyse uitgewis kon word, en buitelandse ondersteuning het gereedgestaan om verder in te gryp tot hulp vir die ANC.

En vandag steun al die oningeligtes, al die liberales, al die 'human cattle', die 'usefull idiots' en al die verraaiers in ons geledere - kom ons noem hulle almal saam 'n spul idiote - hierdie terroristebende wat die land reguit die afgrond in 'bestuur' omdat hierdie Swart bende eerstens terroriste is en niks van 'n Eerstewêreldland weet nie. Maar nog verstaan die idiotiese spulletjie nie waarom daar tot 60 mense per dag vermoor word vandat die ANC hierdie land persent gekry het en Suid-Afrika nou 'n Derdewêreldland is met die hoogste misdaadsyfer ter wêreld nie. 

In die volgende aflewering: die PAC wat onstaan het as gevolg van tweespalt in die geledere van die ANC.

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1226 gaste aanlyn