Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Liefde word gemeet aan lojaliteit, geduld, verdraagsaamheid – liefde gaan nie oor jouself nie!
NIKS IS NUUT NIE (10) (SLOT)
Dries Bergman
Lees reeks by Niks Is Nuut Nie
DIE VERNIETIGING VAN APARTHEID
" Die Britse pers het hierdie beleid egter aangeval en selfs die Afrikaanse woord daarvoor in hulle smeerveldtogte gebruik omdat dit op die oor af soos 'apart hate' geklink het. In werklikheid was dit niks anders as 'separation' of 'separatism' nie."
Met die ontwikkeling van die mynbou in die geroofde Boererepublieke het duisende swartes na die stede gestroom ten einde met die blankes om werksgeleenthede mee te ding. Ironies genoeg het die Britse mynbase wat voorgegee het om die belange van die swart mynwerkers op die hart te dra, hulle minder as die blanke werkers betaal. Die skynbaar besorgde buitelanders het eerder in eiebelange as in goeie menseverhoudinge belanggestel en oral dinge wat nie aan hulle behoort het nie vir hulself toegeëien.
- Die volksvyand probeer swartes nog al die jare wys maak dat hul armlastige bestaan aan die Boerevolk se uitbuitery te wyte is. Oor die Britte wat met behulp van goedkoop swart arbeid baie vergaar het, word gerieflikheidshalwe geswyg. Vandag word die Boerevolk wat ook slagoffers van buitelandse onderdrukking was, gedwing om dit wat hulle eerlik en opreg vergaar het met luiaards te deel! Die internasionale geldmag het van meet af aan 'n bedekte rol in die ondermyning van die Boerevolk gespeel. Hulle ydele pogings om laasgenoemde deur middel van ‘n swart owerheid te manipuleer, spruit allermins uit 'n liefde vir die swartes, maar eerder uit ‘n drang na groter rykdom.
As gevolg van toenemende rassespanninge en die gevaar dat die Boerevolk deur integrasiebeheptes toegeploeg kon word, het ‘n beleid van rassesegregasie ontstaan. Die eerste plaaslike politieke party wat 'n segregasiebeleid gevolg het, was ironies genoeg deur 'n Engelssprekende gestig. Kolonel F.H.P Creswell het vroeg in 1910 die Arbeiderparty gestig met die uitsluitlike doel om die goudmyne blank te hou.
Adolf Hitler het mos gesê dat baie van die wêreld se groot waarhede aanvanklik as lasterlikhede veroordeel is. Net tyd en ervaring bring mense tot ander insigte. Apartheid is een van hierdie groot waarhede! Omdat volkskap eksklusief is, moet 'n volk diskrimineer ten einde dit wat sy eie is te bewaar. Wat is diskriminasie dan anders as voorkeur? Dis geen sonde nie, maar eerder 'n ononderhandelbare vereiste vir ‘n volk se suiwere voortbestaan. Rassevermenging daarenteen bring swakkelinge voort.
Dis ‘n mite dat alle mense gelyk is. Mense en rasse is so ongelyk as
Sedert die volksplanting het daar ‘n sterk rassebewussyn aan die Kaap ontwikkel wat ‘n tradisie van geen bloedvermenging met die inheemse bevolking laat ontstaan het. Plaaslike owerhede het byvoorbeeld tot en met 1847 'n beleid van gebiedskeiding tussen blank en nie-blank gevolg. Die Voortrekkers het dit in hul noordwaartse trek met hul saamgeneem en geen politieke regte aan nie-blankes in die nuwe Boererepublieke verleen nie.
Die beleid wat eers later apartheid genoem is, was nooit bedoel om nie-blankes doelbewus te benadeel nie. Dit was immers niks anders as die beleid wat Europeërs vir geslagte lank op Afrikabodem gevolg het nie. Met apartheid wou die Boerevolk 'n gerusstellende lewenswyse daarstel asook die identiteit en voortbestaan van elke ras in Suid-Afrika waarborg. Die Britse pers het hierdie beleid egter aangeval en selfs die Afrikaanse woord daarvoor in hulle smeerveldtogte gebruik omdat dit op die oor af soos apart hate geklink het. In werklikheid was dit niks anders as separation of separatism nie.
Die Boerevolk kom telkens onder skoot van 'n binnelandse sowel as buitelandse volksvyandige pers. In Augustus 1998 het die Britse koerant The Guardian byvoorbeeld vir Desmond Tutu gelukgewens met sy Waarheids-en Versoeningskommissie se geslaagde vestiging van ‘n skuldkompleks by blankes.
Dis tragies dat apartheid sondermeer as rassehaat veroordeel word terwyl die rassehaat wat swartes onbeskaamd beoefen, as swart nasionalisme aanvaar word. Swart rassehaat is ‘n wêreldwye verskynsel. Desnieteenstaande slaag swartes telkens daarin om buitelanders te oortuig dat hulle slagoffers van rassehaat is!
Verskeie politieke partye en kultuurorganisasies is al deur die mite van 'n universele broederskap mislei om hulle vir ‘n nie-rassige, identiteitlose reënboognasie aan die suidpunt van Afrika te beywer. Selfs kerke is as bondgenote in hierdie eenheidsdrywing betrek. Gevolglik staan hulle medeskuldig aan die grootste verraad in die geskiedenis van die Boerevolk. Die Bybel waarsku nie verniet dat daar weë is wat vir die mens goed lyk, maar aan die einde van die dag die dood baar nie!
Die bedenklike rol wat die NG kerk gespeel het om die Boerevolk aan die ellende van 'n swart heidendom uit te lewer, is seker een van die hartseerste verhale in ons volksgeskiedenis. Hierdie kerk het as lakei van die Nasionale Party in Oktober 1986 'n skaamtelose politieke demonstrasie gelewer toe hy sy lidmaatskap vir alle rasse oopgestel het. Daarmee het hy openlik stelling in die linie van die volksvyand ingeneem.
In plaas van te besin en sy fout te erken, het die NG Kerk hom al hoe meer van die Boerevolk vervreem en telkens dawerende internasionale applous vir sy waaghalsigheid ontvang. Wyle dr.H.F Verwoerd het terreg gesê dat as jou vyande jou begin toejuig en jou vriende jou verlaat, jy moet weet dat jy op die verkeerde pad is!
Na die vernietiging van apartheid het die kerklike volkssaboteurs vrye teuels gehad om hul liberale sentimente as evangelie aan te bied en die Boerevolk by te kom. Hul optrede het ‘n mens aan die verfoeilike optrede van die Britse sendelinge van weleer laat dink. Ontspoorde kerklui het op meesterlike wyse daarin geslaag om die verstand van die kerklike publiek te tiranniseer en hulself as regstellers van die sogenaamde ongeregte van die verlede aangebied. Dit het nie die verwagte vrede en versoening gebring nie, maar rassepolarisasie eerder die hoogte laat inskiet. Dit het hulle hul profetiese visie asook geloofwaardigheid as gesante van God laat inboet.
Volksgenote is aangemoedig om op masochistiese wyse wraak op hulself te neem. Dit het daartoe gelei dat Suid-Afrika in April 1994 bloedloos en eerloos aan 'n swart terroristebende oorgegee is wat op geen ander manier die Boerevolk sou kon wen nie. Nadat die paradys van eienaar verswissel het, het die hel aan almal se voete losgebars en die misdaadsyfer die hoogte ingeskiet. Die alternatief vir apartheid was ‘n onaanvaarbare situasie wat deur die verfoeilike optrede van onopgevoedes gekenmerk is!
Die nuwe regeerders was al te duidelik nie net daarop uit om die vesting van die Boerevolk te plunder nie, maar eerder om dit te vernietig. Ten spyte van al die vroom swart uitlatings is die Boerevolk nooit as 'n vennoot in 'n nuwe bedeling beskou nie, maar eerder as 'n verslane vyand wat telkens verneder moes word. Dit het die laaste greintjie hoop op goeie rasseverhoudinge gekelder.
SLOTWOORD
Na meer as drie eeue se aanraking met die Westerse beskawing, het swartes maar weinig verander. Dit wat goeie rasseverhoudinge sedert die volksplanting gekelder het, kelder dit vandag nog steeds – die swartman se roofkultuur. Roof is tans net baie meer verfyn, gewettig en van ander name soos regstellende optrede, swart bemagtiging en die herverdeling van rykdom voorsien. In wese bly dit egter een en dieselfde vergryp.
Dis uiters naief om te glo dat jy mense
Die ideaal van 'n vreedsame, veelrassige samelewing aan die suidpunt van Afrika is 'n hersenskim. Waarom sal dit hier werk terwyl dit nêrens ter wêreld werk nie? Nasionale en internasionale nuusbulletins getuig eerder van ‘n groeiende spanning tussen die blanke en nie-blanke wêrelde. Wie hom derhalwe vir ‘n nie-rassige utopia beywer, gooi sy pêrels voor die varke. Onder roofsugtiges
Die volksvyand hou die kookpot van chaos en verwarring alleenlik met die gloeiende kole van ontspoorde volksgenote aan die gang. Hierdie vuur moet dringend geblus word. Dis alleenlik moontlik indien die Boerevolk hom daadwerklik van sy vyande gaan afskei en geen kompromie met hulle aangaan nie.
Niks maak ‘n volk so sterk soos vaste beginsels en duidelike standpunte nie. Gevolglik sal daar strepe getrek en skeidings gemaak moet word wat selfs deur kerke, families en gesinne gaan loop. Alvorens ons beginsels nie swaarder as ons sentimente begin weeg nie, sal niks verbeter nie!