NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

God se seën en vaderlike guns glinster ook oor die voedsel wat Hy ons skenk. Hoewel sondevergifnis vir ons liggaam baie belangriker as voedsel is sluit Hy die seën op die gebruik van ons daaglikse brood in by sy genade.

TERREUR TEEN DIE AFRIKANER

Suid-Afrika se bloedigste revolusie op pad

Pieter Oosthuizen

Pieter Oosthuizen het aan die Randse Afrikaanse Universiteit opleiding in politieke strategie ontvang.

Sy boek Die Huidige Volksmoord van Afrikaners verduidelik in besonderhede die onderliggende ideologieë wat aanleiding gee tot die huidige volksmoord op Afrikaners in Suid-Afrika. Die boek is beskikbaar op die webblad www.neo-genocide.com of kan bestel word by: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

Suid-Afrika se tweede en langverwagte meer bloedige revolusie is op pad. By my bestaan daar geen twyfel nie. Midde-in die mynstakings, is daar nou oproepe aan die swart plattelandse massas om blanke grond gewelddadig te beset en in besit te neem deur die hoof van die swartes se tradisionele leiers.

Hoofman Phathekile Holomisa, die leier van CONTRALESA, die tradisionele leiers van Suid-Afrika, het op SABC se televisie die swart massas aangemoedig om volgende jaar, grond van blankes te gryp en te beset omdat dit ‘gewelddadig vanaf swart mense gesteel is in die verlede’. Die woorde van Holomisa kan hier op SABC2 gelees word (http://bit.ly/Rcyqbd).

Dit is presies sulke onverantwoordelike, oningeligte en onopgevoede historiese leuens wat beide as propaganda en 'n ideologie op die massamedia aangebied word, wat in die nabye toekoms aanleiding gaan gee tot 'n bloedbad in Suid-Afrika.

Die ideologie wat Holomisa huldig, is kortsigtig en bestaan uit 'n standpunt dat die wêreld moet by die behoeftes van die massas. Dit bring die draers en uitvoerders van die ideologie in konflik met die breë wêreld waarbinne hulle bestaan. Holomisa se idee is 'n kitsoplossing vir komplekse probleme en is onwerkbaar.

'n Filosofiese benadering verwag van individue om aan te pas by die wêreld waarbinne hulle bestaan. Dit is presies sulke onverantwoordelike en onopgevoede, geskiedenis-gestremde standpunte van swart leiers wat verwagtings by hul massa-onderdane skep en wat nie vervul kan word nie, wat aanleiding gee tot geweld.

In die geval gaan dit 'n tweede en meer bloedige revolusie veroorsaak as die een wat in 1994 en die vooraf-tydperk, gekenmerk het. Hierdie uitlatings van hoofman

Holomisa gee ook aan oningeligte swart volgelinge die defacto-goedkeuring om eensydig die wet te oortree. En omdat sy onderdane onder die indruk is dat dit hulle reg is om die grond te beset, gaan teenkantings deur blankes tot geweld en moord op blankes lei. Sy standpunt rakende grond wat deur ‘blankes met geweld van swart mense gesteel is’, is dan ook die heersende standpunt en opinie van alle swartes in Suider-Afrika. Dit is een van die kernelemente van draers en toepassers van die

Kulturele Marxisme in Suider-Afrika.

Volgens die omvattende ideologie het alle bates en grond aan swartes behoort in 'n land waar alle eiendom aan alle mense behoort het. In die land van die kulturele marxis was daar geen huwelike nie en het almal by almal geslaap, mans inkluis. Daar was ook nie landsgrense nie en ook nie private eiendomsbesit nie. Daar was ook nie skuldgevoelens nie, want alles was geoorloof, selfs moord. En dan volgens die Kulturele Marxiste soos hoofman Holomisa, het die blanke ‘demone’ op die toneel verskyn en hierdie Utopia van Kulturele Marxisme verwoes.

Blankes het huwelike ingestel asook private eiendomsbesit en landsgrense. Blanke ‘demone’ het ook skuldgevoelens gekweek by die swart massas omdat hulle 'n konsep van reg en verkeerde handelings en gedrag geïmplementeer het. So, daarom as die draer van Kulturele Marxisme, 'n blanke doodmaak, raak hy eintlik maar net ontslae van 'n demoon en vyand van sy kultuurgroep. Dit is geen verlies nie, want blankes is volgens hierdie ideologie tot niks goeds in staat nie.

Hierdie ideologie van Kulturele Marxisme is natuurlik 'n ideologie wat ook deur president Zuma en sy kabinet, asook die massa van swart mense in die land gehuldig word. Selfs prof. Jonathan Jansen van die Vrystaat, is 'n draer en eksponent van hierdie godlose ideologie wat reken daar moet geen Christelike Afrikaanse universiteit vir Afrikaners wees nie.

Hierdie standpunt van hoofman Holomisa is in pas met die verdraaide revolusionêre geskiedenis vandie ANC getiteld, Turning Points in History, wat deur Mbeki en sy kabinet gefabriseer is vir gebruik deur die massa ongeletterdes in die land. In hierdie verdraaide terreur-propaganda word Afrikaners as demone uitgebeeld, wat maar vermoor kan word. Hierdie verdraaide ideologieë en geskiedenis skep verdraaide persepsies, waardes, houdings en gedragspatrone by die massas swartes in Suid- Afrika en vergemaklik en regverdig op die koop toe die moord op Afrikaners. Onskuldige mense sneuwel omdat die ANC daagliks die waarheid laat sneuwel.

Die stakings by die platinummyne het nou uitgebrei na die mangaanmyne toe ook. Die nuwe kragsentrale, wat by Madikwe onder konstruksie is se bouwerk staan stil as gevolg van stakings. Daar is sprake dat die stakings na die vervoersektor uitgebrei gaan word.

Uit al hierdie voortslepende en toenemende stakings, asook die lewensverlies wat daarmee gepaard gaan, moet ons besef dat die gebeure die resultaat is van die revolusionêre doelwitte van die ANC, wat deur die ANC-jeugliga nagejaag word.

Ter voorbereiding vir hierdie finale stadium van die revolusie, het die jeugliga in Zimbabwe opleiding ontvang, saam met 'n kontingent intelligensiedienspersoneel asook lede van die media. Dit is die finale pogings om alle kapitaal en produksiemiddele in die hande van die swart massas te laat beland. Die mynstakings is pogings om meer van die rykdom te bekom wat reeds deur sowat 12 swart oligarge in Suid-Afrika besit word.

Na 1994 het sowat 12 swart oligarge beheer oor die mynbousektor verkry, waaronder Ramaphosa en Motsepe. Die stakings by Lonmin, is 'n staking deur die Jeugliga geïnisieer, wat poog om meer van Ramaphosa se rykdom in swart hande te laat beland. 'Nasionalisering van die myne’ het dus grootliks reeds na 1994 plaasgevind. Nou word daar in ’n mate binne die ANC op hierdie swart miljardêrs se rykdomme jag gemaak.

Al hierdie aktiwiteite skep verwagtings van ekonomiese rykdom wat voor die deur lê en wag vir die swart massas. Sodra hulle dan gefrustreerd raak omdat die rykdomme nie materialiseer nie, dan neem hulle die wet in eie hande en gaan op 'n roof- en moordtog in 'n poging om maar self rykdomme te bekom.

Dit is dan wanneer die frustrasie van die massas teen die blankes in terreuraanvalle gerig word omdat hulle reken die blankes is ‘demone’ en wettige teikens vir 'n slagting. Dit is dan wanneer ons bloei, vermink én vermoor word.

En uiteindelik vasgevang word in 'n situasie wat erger is as 'n volksmoord of 'n oorlog. Daarom moet ons weet dat midde-in hierdie nasionale chaos wat gaan volg plaasbesetters op ons plase gaan opdaag met vals voorwendsels en hol eise. Ons het 72 uur tyd nadat hulle die eerste keer op die plase geland het, om hulle self van ons grond en plase af te boender, met soveel geweld as wat nodig is.

Die eerstes wat dit waag moet so 'n les geleer word, dat 'n paar honderd miljoen sosio-parasiete uit Afrika 'n les in die geskiedenis geleer word oor wie se grond dit nou eintlik is en wie se bloed die staat van die Zuid- Afrikaansche Republiek in 1852 by die Sandrivier tot stand gebring het. Ons moet die les so hard en duidelik vir Suid-Afrika se perverse swart leiers en hulle onderdane leer dat hulle dit nooit weer sal vergeet of die geskiedenis sal verdraai nie.

Indien ons nie die inisiatief neem met 'n blitsige en dodelike optrede binne 72 uur nie dan moet ons volgens wet deur die hof en die grondwetllike hof probeer om ons eie grond terug te kry. Dit gaan elke grondeienaar en plaaseienaar meer as 'n miljoen rand aan regskoste kos net om dit te probeer regkry.

Hierdie miljoene wat so gemors gaan word, saam met die uitbuiting van boere deur korrupte munisipaliteite, gaan ons volk ekonomies finaal knak. Op Jan Kempdorp betaal weduwees op klein plasies tot sowat R8 000 per maand vir kanaalwater wat deur die Boere self opgerig is vir gebruik deur die Boere.

Die nuwe water-en ligterekenings vir die maand van September is reeds uit en vir klein huishoudings beloop dit meer as R4 000 vir die maand. En dit terwyl swart inwoners op Magogong, in 'n deel van die dorp voor die voet net R200 per maand vir hulle water en elektrisiteit betaal. Regdeur Suid-Afrika is blankes besig om die kragrekenings van swart mense te betaal. Blankes gebruik net 4% van die krag, maar betaal 89% van alle kragrekenings.

Swart woonbuurte word by die meeste munisipaliteite as ‘slegte skuld’ beskou en die betrokke woonbuurte se skuld word dan doodeenvoudig afgeskryf. Dit is tyd dat blankes begin betrokke raak by versetaksies soos wat die afgelope week in Oesterbaai deur blankes van stapel gestuur is teen die totaal en al onbevoegde munisipaliteit in die dorp. Lydelike verset deur ons Boere moet nou ons daaglikse aktiwiteit word, net soos wat ons almal saamgestaan het en die lewe van Woolworths ontwrig het.

Die tyd vir leunstoelpolitiek is nou verby. Ons tyd is hier om self op die veld te draf en ons lywe op die spel te plaas vir onsself, ons geliefdes, ons naastes en ONS land, Suid-Afrika, wat met ons voorvaders se bloed, ons onvervreembare grond geword het.

“ONS vir jou Suid-Afrika” moet ONS leuse word en die rede vir ons voortbestaan wees.

DIE AFRIKANER, 28 September - 4 Oktober 2012  

 

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 859 gaste aanlyn