NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Daar is net een ding waarvoor ons bang moet wees: sonde. Die res is onbelangrik. "Wees sterk, wees vasberade. Moenie skrik nie, moenie bang wees nie, want Ek, die HERE jou God, is by jou oral waar jy gaan". Jos 1:9

NG KERK SE VOLKSVERRAAD

So gepraat van kerke se onheilighede (KERK MOET LIEWER SY EIE DEMONE 'BEVRY'):

Jeanette Koekemoer

Die aanslag deur die Internasionale Geldmag om sy kloue in die ryk minerale bronne van Suid-Afrika te slaan word deur 'n wye netwerk van vyande aangevoer.

Een daarvan is die Vrymesselaars wat openlik tussen ons rondstap, meesal Afrikaners, Blanke Afrikaanssprekende manne in gerespekteerde posisies, ook leiers van regse organisasies wat 'n sterk invloed uitoefen op 'n beduidende hoeveelheid niksvermoedende slagoffers in ons volk wat nie eers besef dat hulle op 'n slagveld is nie.

Een so 'n slagveld is natuurlik ons kerke wat met groot sukses teen ons volk ingespan is. Een vir een is hulle geïnfiltreer deur duister magte sodat kaping telkens net 'n formaliteit geword het. En soos daar nuwe kerke totstand gebring word, só word dié maar weer geïnfiltreer.

Die Nederduits Gereformeerde Kerk (NG Kerk) is 'n voorbeeld van so 'n kerk in Suid-Afrika wat in September 1990 volkome deur die Vrymesselary gekaap is.Tydens die Algemene Sinode te Bloemfontein daardie jaar is die streng maatreëls wat in die verlede die toelating van Vrymesselaars tot lidmaatskap van dié kerk verbied het, tersyde gestel en vervang met 'n nuwe bepaling waarvolgens die onus kwansuis op die gewete van die Vrymesselaar rus om te besluit of hy 'n lidmaat van die kerk wil wees of nie.

Hieruit word dit duidelik waarom talle 'regse' leiers as lidmate van die NG Kerk aangebly het toe Christene die stryd binne die kerk verloor het en duisende volksgenote die Afrikaanse Protestantse Kerk gaan stig het, 'n kerk wat tans ook met groot arsenaal van ons volksvyande gebombardeer word.

Een van die bepalings van die NG Kerk se Algemene Sinode van 1990 stel dat Vrymesselary as sulks nie verwerp word nie maar slegs die beginsels, wat dan geen bedreiging vir die Vrymesselaars binne die kerk inhou nie.

Met die Algemene Sinode van 1962 te Kaapstad is die Vrymesselary ondubbelsinnig  aan die kaak gestel en het dié Sinode bepaal dat kerkrade wat versuim om Vrymesselaars onder tug te plaas, self onder tug geplaas sou word. In teenstelling hiermee, het die Algemene Sinode van Oktober 1990 te Bloemfontein, afstand gedoen van sy verantwoordelikheid ten opsigte van die toespassing van tug op kerkrade wat versuim om Vrymesselaars te tug.

Die deursigtige uitnodiging van die NG Kerk-Sinodebepaling was 'n ope verwelkoming aan elke Vrymesselaar:

"Die Algemene Sinode versoek kerkrade om Vrymesselaars op 'n simpatieke wyse daarop te wys dat die kerk nie anders kan as om te sê dat die beginsels van die Vrymesselaars onversoenbaar is met die beginsels van die evangelie nie. Daarom word 'n ernstige beroep op hulle gedoen om hulself in die lig van hulle gewete af te vra of hulle lidmaatskap van dié organisasie met hulle lidmaatskap van die kerk en bekleër van die ampte versoen kan word."

As dit nie so tragies was nie sou mens kon lag aangesien enigiemand met mikro-kennis van Vrymesselaars weet dat hulle gewetes, daardie geskenk van God naamlik die Stem van die Heilige Gees wat die kind van die Here beskerm, baie gou ná lidmaatskap aan die Vrymesselary uit hul harte wyk juis omdat hulle die besluit doelbewus geneem het om Lucifer te dien.

Dat hulle selfs as ampsdraers van die NG Kerk aangemoedig word op kwansuise versoek dat hulle hul eie gewetes moet ondersoek, het hulle stewig in die beheerstrukture van die kerk geplaas. Vergelyk dit met die polisie wat volgens die huidige regime hulself moet polisiëer –  en kyk na die gevolge daarvan in ons land.

Reeds elf jaar voor die 1990 Sinode het 'n emeritus predikant van die NG Kerk, ds FN van Niekerk, gewaarsku teen die kaping van die NG Kerk deur die Vrymesselary.

Uit sy boek Sy Geheime en Gevare blyk dit dat die NG Kerk nie uit onkunde in hierdie toestand beland het nie, maar dat die grootse aanslag van die Geldmag deur die arm van die Vrymesselaarsorganisasie met volle hulp van Blanke Afrikaners gevoer is om Satan se werk binne die kerk te bevorder.

Dit was ook lank voorbereide verraad van binne die Afrikanervolk wat tot die ramp in ons kerke gelei het wat dan meegewerk het om hierdie land aan 'n Swart kommunistiese owerheid te moes afstaan.

Maar ons volk sal weer opstaan uit die as van verraad, met sy oë gerig na Bo en na binne, wat weer van hom die volk sal maak wat sy Geloftes teenoor sy Skepper sal nakom. Die tyd daarvoor sal weldrae aanbreek. 

 

 

Opsoek na inligting?

  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1104 gaste aanlyn