Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Die sondaar is nie 'n mens sonder liefde nie maar hy is die enigste een wat hy liefhet. Waar liefde ander mense in die middelpunt stel, stel selfsug die eie ék as die middelpunt. Daarom is selfsug 'n sonde voor God.
IN DIESELFDE JUK?
Kriewelkop
Mense bring deesdae soveel tyd voor die televisie deur dat dit onmoontlik is om in die breinspoelingsproses daarvan ongeskonde te bly, ook wanneer dit by rasse-integrasie kom. Die Bybel leer ons dat segregasie, of te wel afsondering, die pad is wat God vir alle volke beplan het. Die liberale media het egter ook in Suid-Afrika reeds baie jare gelede as ons volksvyande begin werk om rassevermenging binne elke advertensie en storie as die regte uitweg voor te hou. Daarom is veral ons kinders wat met hierdie 'voorskrifte' grootword, in die grootste war.
En nou sit u kitsregop want die rassesaak is mos 'n sensitiewe onderwerp, iets wat óók deur ons volksvyande bewerkstellig is want as ons te bang is om daaroor te praat, so redeneer hulle, sal ons waarskynlik die pad gedweë stap.
Maar sou ons soos willose slagskape hierdie lot aanvaar sal ons ook as 'n volk voor God hieroor verantwoording moet doen. Ons behoort dus openhartig met mekaar daaroor te praat sodat ons onsself kan vergewis oor wat die HERE, nié mense nie, van ons verwag.God Self het mense in verskeie soorte verdeel. Moses beskryf reeds in Gen.1:24 hoe God elkeen volgens sy eie soort geskape het. En Johannes skryf in Openbaring 7:9 oor 'n byeenkoms wat aan die einde van die wêreld se bestaan plaasvind, waar 'n groot menigte uit alle nasies en stamme, volke en tale vergader. Dus het Satan in sy aanhoudende pogings om volkere tot een kleurlose, trotslose, onderdanige massa te vermeng, tot aan die einde van die wêreld nie daarin geslaag nie.
Ons moet ook na verskeie dinge waarin God onderskeid maak kyk. Volke verskil van mekaar; almal het verskillende tale, kulture, gewoontes en meestal ook gelowe, veral as hulle uit verskillende rasse bestaan. Ons lees in die Nuwe Testament in 2 Kor.6:14-18 dat ons met iemand wat nié in ons Drie-enige God glo nie, nie eers kontak moet hê nie maar onsself heeltemal van so 'n persoon moet afsonder:
“Moenie in dieselfde juk trek saam met ongelowiges nie, want watter deelgenootskap het die geregtigheid met die ongeregtigheid en watter gemeenskap het die lig met die duisternis? En watter ooreenstemming het Christus met Belial, of watter aandeel het die gelowige met die ongelowige? Of watter ooreenkoms het die tempel van God met die afgode? Want julle is die tempel van die lewende God, soos God gespreek het: Ek sal in hulle woon en onder hulle wandel en Ek sal hulle God wees en hulle sal vir My ’n volk wees. Daarom, gaan onder hulle uit en sonder julle af, spreek die Here en raak nie aan wat onrein is nie en Ek sal julle aanneem; en Ek sal vir julle ’n vader wees en julle sal vir My seuns en dogters wees, spreek die Here, die Almagtige”.
Vandag is baie van ons kinders in staatskole waar alle gelowe gelyk gestel word en waar daar die afgelope tyd 'n geweldige aanslag op ons Christelike geloof gemaak word. Daar word beweer dat dit diskriminasie is om ons Christelike geloof in skole te beoefen, maar ín hierdie beskuldiging word daar juis teen Christenkinders wat wel hul geloof wil uitleef gediskrimineer. Die oorlog teen Christelike geloofsbeoefening in skole gaan dus in werklikheid nié oor diskriminasie nie maar wel om God uit ons skole te probeer verban. Ons kan derhalwe met sekerheid weet dat hierdie oorlog waarin ons en ons kinders slegs marionette is, deur Satan téén God gevoer word. In bogenoemde Skrifaanhaling het God ons juis hierteen gewaarsku en sal ons dus aan Hom verantwoording moet doen oor ons keuse om saam met die ongelowige in dieselfde juk te trek al dan nie.
Rasvermenging is 'n sagte woord maar volgens die Woord 'n ongeoorloofde daad. Die Bybel noem dit prontuit verbastering. Kinders wat uit rasvermenging gebore is, is in die Bybel sonder omhaal basters genoem. En God spreek sy afkeur teenoor verbastering baie sterk uit in Deut. 23:2:
“Geen baster mag op die vergadering van die Here kom nie; selfs sy tiende geslag mag op die vergadering van die Here nie kom nie”. (Hierdie is een van die versies in die Bybel wat in later vertalings baie vinnig deur ons vyande verander is...)
'n Volk is 'n samestelling van persone met dieselfde afkoms, kleur, taal, kultuur en godsdiens. 'n Nasie bestaan uit verskillende volke wat in een land saamwoon. Suid-Afrika is 'n goeie voorbeeld van 'n land waarin baie verskillende volke woon en ons blanke Afrikaners slegs een van is. Indien ons nie binne die ander volkere wil opgaan en só heeltemal verdwyn nie, moet ons van ander volkere afskei soos God beveel. Dán alleen kan ons op die belofte dat Hy ons God en ons vir Hom 'n volk sal wees, staatmaak.