NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Daar is nie klein en groot sondes in die sin dat sommige minder sondig as die ander is nie.  Alle sondes is ewe sondig.   Sekere sondes het wel ernstiger gevolge en verdien daarom groter veroordeling.   In die gelykenis van die waaksame dienskneg in Luk.12 sê Jesus:   “En daardie dienskneg wat die wil van sy heer geken het en nie klaargemaak of volgens sy wil gedoen het nie, sal met baie slae geslaan word; maar hy wat nie geweet het nie en gedoen het wat slae verdien, sal met min slae geslaan word…” (:47,48).

1901: DR HF VERWOERD SOU VANDAG VERJAAR

KULTUURDAGBOEK 8 SEPTEMBER

Lees volledig by Kultuurdagboek

As Premier van SASoos reggeaarde nasionaliste nooit die moord op dr Verwoerd op 6 September vergeet nie, sal hulle ook nie die herdenking van sy geboortedag op 8 September vergeet nie. Daarom bring ons vandag 'n kort uittreksel oor sy lewe met 'n paar fotos van hom, sy gesin en sy lewe om hierdie dag saam te herdenk.

  Hendrik Frensch Verwoerd is in Amsterdam uit die huwelik van ‘n Nederlandse egpaar wat tot die Christelike-Gereformeerde geloof behoort het, gebore. Dit was ‘n feit wat die lewe van hul seun en vir Suid-Afrika diep sou beïnvloed.

Die seun Hendrik is gebore net in die tyd toe die Tweede Vryheidsoorlog in Suid-Afrika gewoed het, 'n tyd wat so deur 'n Hoër Hand bepaal is wat die geskiedenis van Suid-Afrika heeltemal sou verander tot op die datum wat Hy besluit het dat dr Verwoerd se taak op aarde afgehandel is.

Die egpaar Verwoerd het, soos dit met alle Nederlanders die geval was, diep met die Afrikaanse volk gesimpatiseer. Dit het hulle in 1903 na die einde van die oorlog laat besluit om na Suid-Afrika te emigreer.

Die vader het hom as bouaannemer in Wynberg naby Kaapstad gevestig. Hier het die jong seun sy eerste skoolonderrig ontvang – alles in Engels. Die vader, wat in naweke sendingwerk onder die nie-blankes gedoen het, het die drang gevoel om al sy aandag aan kerklike werk te wy.

Hierop het die gesin in 1914 na Bulawayo in Rhodesië verhuis, waar die vader in diens van die Nederduitse Gereformeerde Kerk getree het. In 1918 is die gesin na Brandfort in die Vrystaat.

Na ‘n skitterende skoolloopbaan het die jong Verwoerd hom in 1919 aan die Universiteit van Stellenbosch as student laat inskryf.

Sy studieloopbaan was net so skitterend. In 1925 het hy die doktorsgraad in Sielkunde behaal. Op 28-jarige leeftyd is hy tot professor benoem.

In 1932 het hy professor in Sosiologie geword. As sodanig was hy een van die leidende figure met die volkskongres oor die armblankevraagstuk wat in Oktober 1934 in Kimberley gehou is. In 1937 het Verwoerd hoofredakteur van die pas gestigte dagblad, Die Transvaler, in Johannesburg geword.

As sodanig was Verwoerd spoedig een van die vernaamste manne in die Nasionale Party. Hy het veral bekendheid verwerf vir die wyse waarop hy die republikeinse ideaal gepropageer het.

In 1948 het hy lid van die Senaat geword. Sy optrede hier was sodanig dat hy reeds in 1950 tot Minister van Naturellesake in die Kabinet van dr. Malan benoem is.

Verwoerd kan inderdaad die grondlegger van die beleid van aparte ontwikkeling genoem word. Onder die wette wat hy ingedien het, was die van Bantoe onderwys, selfbestuur vir die Bantoe, die ekonomiese ontwikkeling van die tuislande, die opruiming van agterbuurte en die administrasie van die Bantoe in stedelike gebiede van die vernaamste. Op 2 September 1958 is hy tot Eerste Minister aangewys. In hierdie hoedanigheid was een van sy eerste stappe om deur middel van ‘n volkstemming van Suid-Afrika ‘n republiek te maak. Dit het op 31 Mei 1961 gebeur. Suid-Afrika het daarna uit die Britse Statebond getree. In sy bewind as Eerste Minister is ‘n hele aantal stappe van vêrreikende betekenis gedoen.

So is begin met die opdamming van die water van die Oranjerivier, die bou van ‘n kernreaktor, die skepping van ‘n wapenbedryf, die stigting van ‘n Ekonomiese Adviesraad en die verlening van selfbestuur aan die Transkei. 

Dit was ook tydens sy bewind dat Suid-Afrika te doen gekry het met die vraagstukke in verband met Suidwes-Afrika en Rhodesië.

Op 6 September 1966 is Verwoerd in die saal van die Volksraad deur die hand van Demetrio Tsafendas vermoor, ‘n bode wat as ‘n skisofreen geklassifiseer is maar deur die Wêreldgeldmag gebreinspoel en gebruik is om dr Verwoerd om die lewe te bring nadat Verwoerd getoon het dat hy die voorspoed van Suid-Afrika ten alle koste eerste sou stel; hy sou nie swig voor die buitelandse druk om Suid-Afrika aan sy vyande uit te lewer nie. Daarvoor moes hy met sy lewe betaal.

Ná sy dood het Suid-Afrika dan ook baie vinnig die vernietigingspad gestap onder verraderlike nuwe leiers in samewerking met die Geldmag. Vir 30 sikkels silwer het hierdie 'leiers' Suid-Afrika in 1994 sonder slag of stoot finaal aan 'n Swart kommunistiese owerheid oorhandig, 'n regime wat tans besig is om deur korrupsie die land in 'n ekonomiese krisis en groot revolusionêre ontwrigting te dompel. Pas nadat Mandela en sy terroristebende tronktoe gestuur is in 1964, het sogenaamde vryheidsvegters verklaar dat Mandela dalk nog met 'n swart kommunistiese regering Suid-Afrika eendag sou regeer. Dr Verwoerd se woorde hierop sal nog lank en hard in die aangesig van ons mense se huidige lyding onder hierdie bestel teen die kranse weergalm: "God verhoed dit!"

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld Onskuldige bloed: Britse oorlogsmisdade 1899-1902, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 1542 gaste aanlyn