NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

"As ons ooit sou moes veg vir ons voortbestaan en ons vaderland, laat geen mens en geen staat daaroor twyfel hê dat ons dit sal doen nie. Dit is ons land, ons erfenis, waarmee al ons verwagtings en ons verlangens diep verbonde is en waarin ons onder leiding van die Almagtige al die probleme sal oplos op ons eie manier tot almal se voordeel en geluk." – Dr HF Verwoerd 1963

MET SÚLKE ‘VRIENDE’ – WIE HET VYANDE NODIG!

16 Desember –Wonder van God! ...

...en Carl Boshoff van Orania vier ‘Versoeningsdag’ met ANC!

Met die 16de Desember pas afgeloop is die gebeure van daardie wonderdag in ons volk se geskiedenis weer helder in die geheue opgeroep. ‘n Dag van stryd – ‘n onmoontlike, onewe stryd waarvan die uitslag volgens menslike oordeel maklik voorspel kon word. Op die slagveld van die vyand, met ‘n oormag van sowat 2 teen 800.... . ‘n Slag wat nie alleen op fisiese vlak sou uitspeel nie. Nee, inderdaad ook ‘n stryd tussen Lig en Duisternis.

Aanslae teen Geloftedag

Oor die afgelope dekades, veral sedert die verval van die Nasionale Party vroeg nadat dr. Verwoerd uit die weg geruim is, is verskeie aanslae geloods teen die herdenking en viering van hierdie aller heilige dag in ons volksgeskiedenis. Ons moes van “kenners” en teoloë hoor dat ons as nageslag van die Trekkers eintlik nie deur die Gelofte gebind word nie. Selfs dat dit rassisties is om dié dag te vier. Later nog moes ons hoor dat die dag eintlik ‘n geleentheid vir Afrikaners is om hulle skuld te bely en eerder versoening met die vyand na te jaag.

2025-viering – grootste skande!

Maar met die pas-afgelope herdenking is sekerlik die felste aanslag nóg teen Geloftedag ontplooi. En dit nogal vanuit ‘n oord waarvandaan dit nie allerweë verwag is nie. Carel Boshoff van Orania het ‘n uitnodiging van die ANC-regering aanvaar om hul Versoeningsdagviering nogal by die Bloedrivier-terrein by te woon! Daarmee is sekerlik die grootste slag vir die vyande van die herdenking van die Gelofte geslaan.

Boshoff vier Versoeningsdag saam met die Swartes

Beide GaytonmcKenzie, kleurling-minister van Sport en Kultuur enRamaphosa self verheug hulle oor Boshoff se verteenwoordiging van die Afrikanervolk aldaar en verklaar albei dat voortaan net een gesamentlike Versoeningsdagfees vir al die rasse gehou moet word.

Só speel Boshoff gerieflik in die hand van die vyand. Net soos met sy verraderlike rol voor 1994 om die Nasionale Party te help om mag na die ANC oor te dra met sy deelname aan die IDASA-komplot en daaropvolgende Afrikaner-akkoord en sy aanwysing tot lid van die (mislukte) Volkstaatraad.

Boshoff aangehaal:

In sy toespraak by die Swart vieringe verklaar hy die volgende:

“Daarom, wanneer ons versoen (rekonsilieër) oor sake wat ons die naaste aan die hart lê: die opvoeding van ons kinders, die rustigheid van ons bejaardes, die veiligheid van ons boere, die geleenthede van ons arbeiders, die volhoubaarheid van ons belegging van tyd en middele, doen ons dit introspektief, maar ook interaktief met diegene wat hierdie ruimte en tyd met ons deel.”

Ek dink dit is vir enige denkende persoon kristalhelder dat ons die Swartes nie met ‘n enkele een van hierdie sake kan vertrou nie. Het drie dekades se mislukking dit nie onteenseglik bewys nie? In watter werklikheid leef professor Boshoff?

Wat gebeur tans met die opvoeding van ons kinders, veral met die inwerkingstelling van die BELA-wet?

Is Boshoff tevrede met die onsekere toekoms wat ons bejaardes tegemoetgaan noudat die ANC-regering sy lang vingers begin lê op hulle swaarverdiende pensioenfondse? Wil hy om daardie rede hieroor met hulle “rekonsilieër”?

Die veiligheid van ons boere. Wanneer laas het u nuus gekyk prof. Boshoff? Hieroor wil u met die ander inwoners van die land “konsilieër. Werklik?!

Boshoff leef in ‘n droomwêreld

Dis asof professor Boshoff vir die werklikheid afgestomp geraak het. Of ly hy aan die Stockholm-sindroom?

Dis tog duidelik dat alleen die Afrikaner die beste sal omsien na sy eie belange. Die geskiedenis onder Swart bewind het deur-en-deur bewys dat die Swarte glad nie hiermee vertrou kan word nie. Tog voel Boshoff hom dit genope om Ramaphosa se uitnodiging na sy Versoeningsdagviering aan te neem en daar te gaan pleit/kruip vir versoening van hierdie belangrike sake. En natuurlik is dit maar net die dekmantel. Sy teenwoordigheid daar basuin dit uit dat hy die beginsel van versoening met die vyand van Bloedrivier hoër ag as die eer van God vir die wonderwerk by Bloedrivier gedaan in 1838.

Hy raak verder die volgende onsinnigheid kwyt:

“Ons wil julle almal erken en ondersteun as deelnemers in ‘n gedeelde gesamentlike toekoms en ‘n opbouende gesindheid, en so verwag ons om ook deur julle erken te word. Daarom ondersteun ons hierdie spesifieke geleentheid.”

Afrikaner-“vriende” is dikwels die grootste vyande van ons volk

Ons moet besef dat prof. Boshoff, soos al sy meelopers in die kringe waarin hy beweeg– Solidariteit, die Broederbond, SAAI, Akademia, en Afriforum - daarby berus dat die Afrikaner nou maar ‘n klein minderheid is in die land wat eens as sy alleen-eiendom beskou is. Maar hierdie land is die Afrikaner se Godgegewe erfenis waarvoor sy voorsate deur geweldige ontberinge en selfs met lewensverlies betaal het. Die ganse Groot Trek en spesifieke gebeurtenisse soos dié by Vegkop en Bloedrivier bevestig juis dít! Maar, volgens hierdie verloopte leiers moet die Afrikaner as sodanige “klein minderheidjie” voortdurend loop en bedel vir krummels wat van die ANC-“fat cats” se tafels val. Baie dankbaar om tog net erken te word.!! Al pleitende vir die genade van die Swart meerderheid – dat hulle tog maar die ontferming sal vind om die Afrikaner te duld en ‘n baie klein deeltjie aan hom sal gun. Siestog!

Boshoff het die volk in 1994 ook verraai

Die ware vryheidstryder sien egter die Afrikaner as die wettige en regmatige eienaar van hierdie land. Hy is bewus van die verraad wat agter die skerms afgespeel het in die negentigjare met die IDASA-komplot – hierdie verraad waaraan professor Boshoff inderdaad ook aandadig was as ‘n aktiewe deelnemer aan die komplot. Daardie stuk verraad was die oorsaak dat die Afrikaner die politieke mag oor sy eiendom verloor het.

Behou u trots en die reg op u nalatenskap!

As volk mag ons nooit soos hierdie sogenaamde Afrikanerleiers glo dat ons maar daarin moet berus dat ons ‘n onderhorige tweedeklas-burgerlike posisie moet inneem nie. Dat ons moet aanvaar dat hierdie volslae gemors waarin ons leef maar eintlik genoegsaam is en dat ons maar die oë styf moet toeknyp vir die verval, die verguising, die verkragting en uitmoor van ons volksgenote, nee! Dat ons maar moet probeer om die beste van ‘n slegte saak te maak, maar self moet inspring (ja, “ons sal self”) en doen en probeer om darem sodoende vir ons ‘n half-leefbare tweedeklasburger-bestaan in ons onderhorige posisie uit te kap.

Nee, ons is ‘n volk met ‘n eie reg, En al is daardie reg ons deur hulle verraad ontneem sal ons steeds aandring op die erkenning daarvan. Hierdie land is ONS eiendom, en is internasionaal so erken. As volk wat hierdie eiendomsreg het neem ons daardie volkerereg op. Daarvoor sal ons stry totdat die onreg ons aangedoen, ongedaan gemaak is en ons as die regmatige eienaars van hierdie land herstel is met volle poltieke mag en seggenskap daaroor!

Boshoff word met minagting verwerp

Aan prof. Boshoff – ons verwerp u laakbare optrede by die Ncome Museum. Gaan bepaal u eerder by u volkstaatspeletjies in Orania.

U het bewys dat u nie destyds, en ook nie nou, met ons volk se toekoms vertrou kan word nie!

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 2384 gaste aanlyn