NUUTSTE BYDRAES
- KULTUUR- DAGBOEK 2 OKTOBER
- 1925: 1e UITGAWE VAN 'DIE VOLKSBLAD'
- 2 OKTOBER 2026
- BEDRIEG EN BEDREIGD
- DIE BROOD VAN DIE LEWE
- 1937: 'DIE TRANSVALER' VERSKYN
- KULTUUR- DAGBOEK 1 OKTOBER
- 1 OKTOBER 2026
- 1931: STIGTING VOORTREKKERS
- 30 SEPTEMBER 2026
- 1881: JOCHEM VAN BRUGGEN
- KULTUUR- DAGBOEK
- 29 SEPTEMBER 2026
- 1978: PW BOTHA WORD EERSTE MINISTER
- 28 SEPTEMBER 2026
- ‘N SLAGGAT OM IN DIE LEWE TE VERMY
- 27 SEPTEMBER 1862: GENL LOUIS BOTHA
- 27 SEPTEMBER 2026
- 26 SEPTEMBER 1950: SASOL GEREGISTREER
- 26 SEPTEMBER 2026
- 25 SEPTEMBER 1857: EERSTE STAATSKOERANT IN ZAR
- 25 SEPTEMBER 2026
- 24 SEPTEMBER: WATSE ERFENIS!!
- 24 SEPTEMBER 1898: DR HANS VAN RENSBURG EN DIE OB
- 24 SEPTEMBER 2026
- SIT AAN BY SY MAALTYD
- 23 SEPTEMBER 1869: GENL CF BEYERS, REGSMAN TOT QUERRILLA-VEGTER
- 23 SEPTEMBER 2026
- 1941: VOORBRAND TABAK- MAATSKAPPY GESTIG
- 22 SEPTEMBER 2026
- 1899: LAASTE SITTING VAN VRYSTAATSE VOLKSRAAD
- 21 SEPTEMBER 2026
- VOED JOU KINDERS REG OP!
- VORSTER BEDANK
- 20 SEPTEMBER 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 19 SEPTEMBER
- 19 SEPTEMBER 2026
- SA BIBLIOTEEK EN-MUSEUM OPEN
- 18 SEPTEMBER 2026
- MW PRETORIUS, STAATS- PRESIDENT ZAR 1860
- 17 SEPTEMBER 2026
- DIEN DIE HERE MET BLYDSKAP
- 1839: VLUG VAN MPANDE
- 16 SEPTEMBER 2026
- 1914: GENL DE LA REY BETAAL MET SY LEWE
- 1910: EERSTE SA VOLKSRAAD- VERKIESING
- 15 SEPTEMBER 2026
- 1862: BLOEDSTRAAT, PRETORIA, KRY SY NAAM
- 1795: KAAP DEUR ENGELAND INGENEEM
- 14 SEPTEMBER 2026
- MOENIE WEGDRYF NIE!
- 1932: UNIVERSITEIT PRETORIA WORD AFRIKAANS
- 13 SEPTEMBER 2026
- 1900: PRESIDENT KRUGER EN KONINGIN WILHELMINA
- 1963: EERSTE UITGAWE VAN 'HANDHAAF' VERSKYN
- 12 SEPTEMBER 2026
- 11 SEPTEMBER 2001
- 1964: STIGTING VAN JUNIOR RAPPORTRYERS
- 1900: PAUL KRUGER LANDUIT DEUR LOURENCO MARQUES
- 1965: GENOOTSKAP VAN RHODESIESE AFRIKANERS GESTIG
- 11 SEPTEMBER 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (34)
- 1948: DUITSE OORLOGWESIES KOM IN PRETORIA AAN
- 10 SEPTEMBER 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (33)
- 9 SEPTEMBER 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (32)
- 1901: DR HF VERWOERD SOU VANDAG VERJAAR
- 8 SEPTEMBER 2026
- GOD - DIE GROOTSTE GOED!
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (31)
- 1801: SAREL CILLIERS,VADER VAN DIE GELOFTE
- 7 SEPTEMBER 2026
- UITERSTE BEPROEWINGS
- 1966: VERWOERD VERMOOR
- 1939: GENL HERTZOG BEDANK AS PREMIER
- 6 SEPTEMBER 2026
- 1900: DANIE THERON SNEUWEL
- 5 SEPTEMBER 2026
- 1939: SMUTS IN OORLOG SAAM MET BRITTANJE TEEN DUITSLAND
- 4 SEPTEMBER 2026
- NASIONALE VROUEMONUMENT GEDENKBOEK
- 1800: GRAAFF- REINET SE REBELLE GEVONNIS
- 1919: VRYHEIDS- DEPUTASIE KEER TERUG
- 1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR
- 3 SEPTEMBER 2026
- 1848: TRANSORANJE TOT BRITSE GEBIED VERKLAAR
- 1902: PRETORIA NORMAAL- KOLLEGE GESTIG
- 2 SEPTEMBER 2026
- OM IN DIE GEES TE BLY
- 1904:ACVV (VROUE- VERENIGING)
- 1 SEPTEMBER 2026
- 1918: DR DF MALAN SE BEROEMDE TOESPRAAK
- KULTUUR- DAGBOEK 31 AUGUSTUS
- 1900: ZAR DEUR ENGELAND GEANNEKSEER
- 31 AUGUSTUS 2026
- BAKPOEIERBLIKKIE GELOOF
- KULTUUR- DAGBOEK 30 AUGUSTUS
- 30 AUGUSTUS 2026
- 1848: GEVEG BY BOOMPLAATS
- KULTUUR- DAGBOEK 29 AUGUSTUS
- 29 AUGUSTUS 2026
- GESEËNDE LENTE!
- TOELATINGSVEREISTE
- KULTUUR- DAGBOEK 28 AUGUSTUS
- 1875: MARIA ELISABETH ROTHMAN (M.E.R.)
- 28 Augustus 2026
- 1962: JOHANNESBURG STADSKOUBURG OPEN
- 1966: TRANSVAALSE KOORRAAD GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 27 AUGUSTUS
- 27 AUGUSTUS 2026
- 1933: EERSTE VERTALING VAN BYBEL IN AFRIKAANS
- 1914: NP VAN TRANSVAAL GESTIG
- KULTUUR- DAGBOEK 26 AUGUSTUS
- 26 AUGUSTUS 2026
- RIG HY ONS WEË?
- KULTUUR- DAGBOEK 25 AUGUSTUS
- 25 AUGUSTUS 2026
- SO LYK SA NOU
- 1942: AHI GESTIG
- 1572: DIE BLOEDBRUILOF
- 24 AUGUSTUS 2026
- VOLG HOM NA SOOS GELIEFDE KINDERS
- 1955: OPERA- VERENIGING GESTIG
- 1894: SANGIRO
- 23 AUGUSTUS 2026
- 1650: VERVERSINGSPOS AAN DIE KAAP GESTIG
- 22 AUGUSTUS 2026
- 1912: GELUKWENSING VAN ROBERTS AAN VERLOOPTE LOUIS BOTHA
- 1655: WALVISVANGERY VERBIED
- 21 AUGUSTUS 2026
- 1937: EERSTE UITGAWE VAN OOSTERLIG VERSKYN
- 1892: VYANDIGE 'TRANSVAAL NATIONAL UNION' GESTIG
- 20 AUGUSTUS 2026
- 1930: STIGTING AFRIKAANSE TAAL- EN KULTUUR- VERENIGING
- 19 AUGUSTUS 2026
- 1855: PROF ADRIAAN MOORREES
- 18 AUGUSTUS 2026
- 1848: ANDRIES PRETORIUS VOËLVRY VERKLAAR
- 1665: DS JOAN VAN ARCKEL
- 17 AUGUSTUS 2026
- DIE OES IS WEL GROOT...
- 1884: STIGTING VAN DIE NIEUWE REPUBLIEK
- 1800: KAAPSCHE STADS COURANT VERSKYN
- 16 AUGUSTUS 2026
- LOUW WEPENER SNEUWEL IN 1865
- KULTUUR- DAGBOEK 15 AUGUSTUS
- 15 AUGUSTUS 2022
- GOEIE BEGEERTES
- 1875: STIGTING VAN DIE GRA
- 1948: STIGTING VAN DIE AFRIKAANSE STUDENTEBOND
- KULTUUR- DAGBOEK 14 AUGUSTUS
- 14 AUGUSTUS 2026
- 1908: DR DF MALAN: 'HET IS ONS ERNST'
- 1886: JH PIERNEEF GEBORE
- 1838: ZOELOES VAL VEGLAER AAN
- 13 AUGUSTUS 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 12 AUGUSTUS
- 1873: CJ LANGENHOVEN VERJAAR
- 1961: FEDERASIE VAN RAPPORTRYERS- KORPSE GESTIG
- 12 AUGUSTUS 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (30)
- KULTUUR- DAGBOEK 11 AUGUSTUS
- 1771: RIJK TULBAGH
- 11 AUGUSTUS 2026
- 1920: SA RESERWEBANK GESTIG
- 1866: EERSTE VERWYSING NA ANTJIE SOMERS
- 1783: LOUIS TRICHARDT
- 10 AUGUSTUS 2026
- VROUEDAG
- DIE GEREGTIGHEID VAN GOD IN CHRISTUS
- 1918: TAALFEES RIVERSDAL
- KULTUUR- DAGBOEK 9 AUGUSTUS
- 9 AUGUSTUS 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 8 AUGUSTUS
- 1938: BEGIN VAN SIMBOLIESE OSSEWATREK
- 8 AUGUSTUS 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 7 AUGUSTUS
- 7 AUGUSTUS 2026
- 1883: STIGTING VAN DIE REPUBLIEK STELLALAND
- 6 AUGUSTUS 2026
- 1863: SEEGEVEG IN TAFELBAAI – DAAR KOM DIE ALABAMA!
- 1915: DE KLEMENTIE BEWEGING
- 5 AUGUSTUS 2026
- 1914: EERSTE WêRELDOORLOG BREEK UIT
- 4 AUGUSTUS 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (29)
- 1853: EERSTE ALGEMENE KERK- VERGADERING OP RUSTENBURG
- 1881: KONVENSIE VAN PRETORIA ONDERTEKEN
- 3 AUGUSTUS 2026
- GOD VRA BETROUBARE LEIERS
- KULTUUR- DAGBOEK 2 AUGUSTUS
- 2 AUGUSTUS 2026
- FAUCI IN HOOGGEREGSHOF OOR COVIDBEDROG
- VADER VAN DIE NUWE WÊRELDORDE...
- KULTUUR- DAGBOEK 1 AUGUSTUS
- 1936: SAUK KOM TOT STAND
- 1931: DIE HANDHAWER VERSKYN
- 1 AUGUSTUS 2026
- 1885: DS ML DE VILLIERS, KOMPONIS VAN DIE STEM VAN SA
- 31 JULIE 2026
- ONS HET GESONDIG
- 1903: AFRIKAANS-NEDERLANDSE LITERATUUR AGV OORLOG 1899-1902
- 30 JULIE 2026
- GAAN IN HIERDIE KRAG VAN JOU
- 1845: OHRIGSTAD AANGELÊ
- KULTUUR- DAGBOEK 29 JULIE
- 29 JULIE 2026
- ONS SAL HERSTEL!
- 1902: DR JAN BOUWS
- 28 JULIE 2026
- MANNE EN VROUE WIE SE HARTE...
- 1904: SA LANDBOU-UNIE
- 1863: SUSANNA SMIT (MARITZ)
- 27 JULIE 2026
- VERBONDSKINDERS
- 1915: EERSTE UITGAWE VAN 'DIE BURGER'
- 1876: GENL MANIE MARITZ
- 1649: OORHANDIGING VAN DIE REMONSTRANTIE AAN DIE KAMER VAN AMSTERDAM
- 26 JULIE 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 25 JULIE
- 1874: EERSTE BURGERSPOND OORHANDIG
- 25 JULIE 2026
- 1866: DS ANDREW MURRAY
- 24 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (28)
- 1885: JF VAN WYK – NOG 'N ONDERWYSLEIER IN SA
- 1654: MAURITZ PASQUES DE CHAVONNES – SA SE 1e ONDERWYS- LEIER
- KULTUUR- DAGBOEK 23 JULIE
- 23 JULIE 2026
- 1903: SEN JAN DE KLERK
- 22 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (27)
- DIE SONDE VAN TROTSHEID
- 1812: KMDT LOUW WEPENER
- 21 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (26)
- 1901: PRESIDENT PAUL KRUGER SE VROU, GEZINA
- 20 JULIE 2026
- DOEN DIE REGTE DINGE IN DIE LEWE
- 1906: H.A. MULDER
- KULTUUR- DAGBOEK 19 JULIE
- 19 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (25)
- SÓ PATETIES IS INTER- NASIONALE GEREGSHOF
- 18 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (24)
- 1828: AFSKAFFING VAN HOTTENTOT- WETGEWING
- 1916: SLAG BY DELVILLEBOS
- 1950: WET OP ONDER- DRUKKING VAN KOMMUNISME
- 17 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (23)
- 1685: OPDRAGTE AANGAANDE SLAWE- BEHANDELING
- KULTUUR- DAGBOEK 16 JULIE
- 16 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (22)
- 1932: HULDEBLYK AAN CJ LANGENHOVEN
- 1914: VERSKYNING VAN 'ONS MOEDERTAAL'
- 1867: ONTRUIMING VAN SCHOEMANSDAL
- 15 JULIE 2026
- WAAR IS JULLE GELOOF?
- KULTUUR- DAGBOEK 14 JULIE
- 1893: ADV JG STRYDOM
- 14 JULIE 2026
- KULTUUR- DAGBOEK 13 JULIE
- 13 JULIE 2026
- LEWE NA DIE DOOD (5)
- 1979: FAK HALFEEUFEES- KONGRES
- 12 JULIE 2026
- BROKKIES UIT DIE BOEK BELLA VOS (21)
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Satan is die een wat depressie by mense misbruik totdat hulle glo hulle is hopeloos en ongered. Die teenoorgestelde is egter waar: iemand wat deur die donker van depressie geloop het, het 'n bepaalde innerlike krag ontwikkel wat van hom 'n wyser en sterker mens gemaak het. Moenie na die duiwel luister wanneer jy op jou swakste voel nie – weet daar kom 'n tyd hierna wat jy as kind van God baie sterk sal wees met 'n wysheid wat jou verder deur jou lewe sal dra, want in die donkerste dieptes het jy God weer gevind.
VOOR IN DIE WAPAD BRAND ‘N LIG!
Hierdie opskrif is by een van A G Visser se treffendste vaderlandse gedigte, met ‘n sub-opskrif: (S.J.P.Kruger - 10 Okt. 1825). Kom ons lê saam met hom besoek af by die ou Staatsman in die vreemde en treur saam oor verlore vryheid, wat tans ook weer ons lot is.
Vryheid, woord van alle woorde
Wat die mensehart beroer,
Op jou wekroep na die Noorde
Trek die stoere, kleine Boer.
In die leerskool van gevare –
Wilde diere en barbare –
Word gebrei sy kinderjare.
Onder swaarkry nooit beskrywe
Groei ‘n man op, langs die pad,
Wat die eie span kan drywe
En die voortou veilig vat:
Vir g’n drif of duister swig ....
Voor in die wapad brand ‘n lig.
Kom die jonkman uit die Noorde
Wyl die awendskadu’s val;
Skuimend lek die stroom sy boorde:
Vaalrivier lê kant en wal.
In die waters van die Vaal
Waar die donker draaikolk maal,
Helder skitter daar ‘n straal!
Oë mistig van verlange,
Weerskyn van ‘n skone droom:
Sagte arms, rooie wange ...
En hy werp hom in die stroom!
Liefde hou sy blik gerig ....
Oorkant die water brand ‘n lig!
Heldemoed en doodsveragting,
Makapan, spel jou spelonk
Op die dag van wrede slagting
Van jou stryders bloedlus-dronk.
Reg voor die spelonk se mond
Val die voorman swaar gewond,
Drenkend met sy bloed die grond.
Met die uitroep: “Help! o Here,”
Onweerstaanbaar soos die wind,
Uit die mond van die gewere
Red hy sy gewonde vrind!
Broederliefde en burgerplig –
Diep in sy boesem gloei die lig.
Na die veldtog, rus en vrede –
Vrede in die Vaderland;
Nader bring hom elke skrede
Na die huisie teen die rant.
Met die troue eggenoot
En die kleintjies om haar skoot,
Dierbaar almal, klein en groot,
En hy neurie: “Dank U, Vader,”
Wyl sy hart al sneller klop –
“Dat die uur van weersien nader!”
Trek sy perd weer op galop;
Vreug verklaar sy aangesig:
Voor in die wapad brand ‘n lig!
Swarte, sware onweerswolke
Trek saam oor die jonge staat,
Benjamin van al die volke
Prooi van hebsug, nyd en haat.
“Hier,” spreek hy, “g’n dwinglandy,
“Hier g’n vreemde heerskappy,
“Weet’die wêreld: Ons is vry!
“Bewe vir g’n krygsbasuine,
“G’n geweldenaar se wrok;
“Nooit lê hy ons land in puine
“Voor ons heel die mensdom skok!
“Val vry, felle bliksemskig:
“Bo-op Majoeba brand ‘n lig!”
In die land van sneeu en koue
Peins oorstelp die gryse held,
Enkel met sy Godsvertroue
En verlange na sy veld!
Hoor hom smeek: “Heer, dis genoeg;
“Roep die landman van die ploeg:
“Hy’s gedaan, Heer, hy is moeg!
“U, die Kenner van die harte,
“Weet wat elke hart kan dra.
“Lenig, Man van Smart, die smarte
“Van verwond’ Suid-Afrika.”
Sterwend straal sy aangesig:
“Voor in die wapad brand ‘n lig!”
Opsoek na inligting?
-
BOEKE TE KOOP
NASIONALE VROUEMONUMENT GEDENKBOEK
Verlede - Hede - Toekoms
Die Gedenkboek oor die Nasionale Vrouemonument in Bloemfontein, die enigste Vrouemonument ter wêreld, is redaksioneel saamgestel deur skrywer-uitgewer Marthinus van Bart, bekend vir sy waarheidsgetroue gedenkboeke oor belangrike Suid-Afrikaanse kultuursake. Tien vakkundiges – elkeen 'n spesialis in sy / haar vakgebied – het aan die boek meegewerk.
Lees verder... -
BOEKE TE KOOP
IN DOODSGEVAAR,
outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.
Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier
MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF. Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees. Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees. Lees meer oor die boek by hierdie skakel.
VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid... Lees HIER meer daaroor.
VINGER OP DIE SNELLER - Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880. Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.
Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal. Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor
VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer. U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672. Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.
TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor.
Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .
In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed.
Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .
BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Natal, die Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word. Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is. Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 4176 gaste aanlyn