NUUTSTE BYDRAES
- IS JY TE KOOP?
- 1837: RETIEFMANIFES
- 22 JANUARIE 2021
- DIE PLAN VIR WÊRELDWYE SLAWERNY
- 1918: SANTAM KRY NAAM
- 21 JANUARIE 2021
- 1831: GENL PJ JOUBERT
- 20 JANUARIE 2021
- EKONOMIESE ONTKNEGTING VAN DIE AFRIKANER
- 1563: HEIDELBERGSE KATEGISMUS
- 1916: ONDERWYS- KOLLEGE OUDTSHOORN
- 1874: HUGENOTE- SEMINARIE
- 19 JANUARIE 2021
- AMERIKANER OOR INSPUITINGSBEDROG
- 1869: JAMES MURRAY LOUW: OPRIGTER 1e CNO-SKOOL
- 18 JANUARIE 2021
- AS GOD ‘N VOLK AAN SY EIE LOT OORGEE
- 1837: SLAG BY MOSEGA
- 1852: SANDRIVIER- KONVENSIE ONDERTEKEN
- 17 JANUARIE 2021
- KINDERS VAN DIE HERE
- 1896: 1e AFRIKAANSE TAALKONGRES
- 16 JANUARIE 2021
- LOKASIE-INWONERS NOU “INGEËNT”...
- 1876: 1e KOERANT WAT AFRIKANERS LEER SKRYF
- 15 JANUARIE 2021
- VERNIETIGING VAN ONS VOLK
- 1952: HENDRIK HANEKOM, TONEELSPELER
- 14 JANUARIE 2021
- 1653: EERSTE KORING IN SA GEDORS
- 1942: REPUBLIEK VIR SA DEUR DF MALAN VOORGESTEL
- 13 JANUARIE 2021
- ROL VAN SWART VAKBONDE IN NADERENDE EKONOMIESE INEENSTORTING
- 1865: JAN F.E. CELLIERS
- 12 JANUARIE 2021
- 1875: DR CR LOUW: STIGTERLID SANTAM EN SANLAM
- 11 JANUARIE 2021
- DIE AARDE BEHOORT AAN DIE HERE...
- 1806: 2e OORGAWE VAN KAAP AAN ENGELAND
- 1818: PROF D POSTMA
- 10 JANUARIE 2021
- 5G ‘N MISDAAD TEEN DIE MENSDOM, SÊ INTERNASIONALE REG
- 1871: EUGÉNE MARAIS
- 1940: ADV STRIJDOM EN DIE REPUBLIKEINSE IDEAAL
- 9 JANUARIE 2021
- 1918: STIGTING VAN DIE KWV
- 1806: SLAG BY BLOUBERG
- 8 JANUARIE 2021
- ONS IS IN OORLOG!
- 1914: STIGTINGS- KONGRES VAN NP IN OVS
- 1826: OUDSTE PROEWE VAN AFRIKAANSE BRIEWE
- 7 JANUARIE 2021
- LUISTER NA DIE WAARHEID!
- 1900: SLAG BY PLATRAND
- 1857: VIERKLEUR 1e KEER GEHYS BY MW PRETORIUS SE INHULDIGING
- 6 JANUARIE 2021
- IS DAAR NOG HOOP?
- 1976: SAUK BEGIN MET GEREELDE TV-UITSENDING
- 1864: BURGERSTRYD BY KROKODILRIVIER
- 1952: AANVANG VAN RIEBEECKFEES
- 5 JANUARIE 2021
- KOM ONS PRAAT OOR DIE DOOD
- 1901: NOG BRITSE ONREG: JGW JANSEN
- 4 JANUARIE 2021
- KOM SAAM MET MY
- 1900: SLAG BY SYFERGAT
- 1856: 'HET VOLKSBLAD' OPGERIG
- 3 JANUARIE 2021
- NIEMAND KAN GOD KEER NIE
- 1896: OORGAWE VAN JAMESON
- 1666: HOEKSTENE VAN KASTEEL GELÊ
- 2 JANUARIE 2021
- NUWEJAARS- BOODSKAP
- EERBIEDIG JULLE OUERS
- 1951: SA-SEEMAG HERBENOEM TOT SA VLOOT
- 1 JANUARIE 2021
- DIT IS WEER OUJAARSDAG
- TRADISIONELE OUJAARS- GEBRUIKE
- 31 DESEMBER 2020
- WAT HET MET ONS LAND GEBEUR? (2)
- 1877: ADV JHH DE WAAL
- 1831: 1e UITGAWE GRAHAM'S TOWN JOURNAL
- 30 DESEMBER 2020
- VERAGTELIKE BLANKE AGENTE
- WAT HET MET ONS LAND GEBEUR?
- 1811: MOORD OP LANDDROS A STOCKENSTRÖM
- 1909: BRIEF VAN LOUIS BOTHA OOR AFRIKANERBOND
- 29 DESEMBER 2020
- 1912: "MISHOOP"- VERGADERING; HERTZOG SE WAAKSAAMHEID- KOMITEE
- 28 DESEMBER 2020
- NARSISME
- 1838: SLAG BY OPATEKLOOF EN UMFOLOZI- VLAKTE
- 1932: SA STAP VAN GOUD- STANDAARD AF
- 27 DESEMBER 2020
- 1905: KERKDIENSTE
- 26 DESEMBER 2020
- KERSBOODSKAP
- KERSFEES
- 25 DESEMBER 2020
- WAAROM VIER ONS KERSFEES OP 25 DESEMBER?
- HERODUS VAN KERSFEES 2020
- KERSTYD VIR DIE CHRISTEN- AFRIKANER
- 24 DESEMBER 2020
- TERT SE KERSFEESSTORIE
- KERSFEESMENSE!
- 1838: INNAME VAN UMGUN- GUNDLOVU
- 23 DESEMBER 2020
- HET U ‘N BRUILOFSKLEED?
- 1838: AANLEG VAN POTCHEFSTROOM
- 1880: BELEG VAN PRETORIA
- 22 DESEMBER
- WIE SE NAASTE IS ÉK?
- 1880: KRYGSWET 'MARTJIE LOUW'...
- 1900: KITCHENER- MEMORANDUM OOR KONSENTRASIE- KAMPE UITGEREIK
- 21 DESEMBER 2020
- 1914: JOPIE FOURIE TEREGGESTEL
- 1880: SLAG BY BRONKHORST- SPRUIT
- 20 DESEMBER 2020
- 1792: AH POTGIETER
- 19 DESEMBER 2020
- ONS WAG OP ONS LEIERS
- 1929: STIGTING FAK
- 18 DESEMBER 2020
- 1890: OOPSTEL VAN SPOORLYN KAAPSTAD NA BLOEMFONTEIN
- 1856: DE REPUBLIEK LIJDENBURG IN ZA
- 17 DESEMBER 2020
- 16 DESEMBER 2020
- DIE BLOEDRIVIER- GELOFTE
- GELOFTEDAG 2020
- WORD JY NOG DEUR 16 DESEMBER BEGEESTER?
- GEBEURE BY BLOEDRIVIER
- MORE IS GELOFTEDAG - DAG VAN DIE HERE
- GELOFTE VAN JAN VAN RIEBEECK
- 15 DESEMBER 2020
- RASBEWUSTHEID SAL ONS RED
- 1912: GENL LOUIS BOTHA BEDANK
- ONTSTAAN EN INSLAG VAN DIE GELOFTE
- ONS MOET GOD VRA
- 16 DESEMBER: OPROEP VIR ONS AFSPRAAK MET DIE HERE
- 1880:ZUID-AFRIKAANSCHE REPUBLIEK OP PAARDEKRAAL HERSTEL
- COVID-ENTSTOF ÍS VAN DIE DUIWEL!
- 1890: SKRYWER EN WETENSKAPLIKE 'HENDRIK BRAND'
- 12 DESEMBER 2020
- PCR-COVID-TOETSINGS FOUTIEF (2)
- 1953: AFRIKAANSE TAAL- EN KULTUURBOND GESTIG
- 1899: SLAG BY MAGERSFONTEIN
- 11 DESEMBER 2020
- PCR-COVID-TOETSINGS FOUTIEF
- 1899: SLAG BY STORMBERG
- 10 DESEMBER 2020
- 1838: GELOFTE AFGELÊ
- DIE GELOFTE VAN PAARDEKRAAL
- 9 DESEMBER 2020
- BURGERLIKE ONGEHOORSAAMHEID
- 1939: REDDINGSDAAD- BOND GESTIG
- 8 DESEMBER 2020
- 1912: DE WILDT- TOESPRAAK – GENL JBM HERTZOG
- 1885: STIGTING NH OF GEREFORMEERDE KERK
- 7 DESEMBER 2020
- SY HEERSKAPPY IN MY LEWE
- 1823: PRES JH BRAND
- 1906: TVL ONTVANG SELFBESTUUR
- 6 DESEMBER 2020
- 1894: OUD-PRES CR SWART
- 1934: STIGTING VERENIGDE SA NASIONALE PARTY
- 5 DESEMBER 2020
- DIE AANSLAG OP VOLKE SE SOEWEREINITEIT
- 1917: DR HJ TERBLANCHE
- 4 DESEMBER 2020
- 1837: 1e KERKRAAD IN OVS
- 3 DESEMBER 2020
- ONTWAAK UIT DIE SLAWERNY!
- 1836: VOORTREKKERS KIES 1e BESTUUR
- 2 DESEMBER 2020
- STOP VIGS...
- 1914: GENL DE WET GEVANG
- 1 DESEMBER 2020
- ESKOM VAN BINNE EN BUITE VERROT
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (8)
- 1938: FAKKELLOOP BY MONUMENT
- 30 NOVEMBER 2020
- DIE OES VAN ONS LAND
- 1869: TEOLOGIESE SKOOL BURGERSDORP OPEN
- 29 NOVEMBER 2020
- 1916: PRES M.T. STEYN
- 28 NOVEMBER 2020
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (7)
- 1798: ANDRIES PRETORIUS
- 27 NOVEMBER 2020
- 1862: HOF BESLIS OOR NG KERK
- 1931: GENL A.M. PRINSLOO
- 26 NOVEMBER 2020
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (6)
- 1899: SLAG BY GRASPAN
- 1497: VASCO DA GAMA SE RUILTRANSAKSIE
- 25 NOVEMBER 2020
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (5)
- 1931: WESTMINSTER BEVESTIG
- 1951: 1e GOUDSTAAF GEGIET
- 1858: ZAR VERENIG MET REPUBLIEK LYDENBURG
- 24 NOVEMBER 2020
- KASSINGA – DIE WAARHEID OOR 4 MEI 1978
- 1899: SLAG BY WILLOWGRANGE
- 23 NOVEMBER 2020
- DIE UURGLAS LOOP UIT (12)
- OM GEHOORSAAM TE WEES
- 1853: NED HERVORMDE KERK IN SITTING MET VOLKSRAAD
- 22 NOVEMBER 2020
- 1968: ONS VIER VOORTREKKER- MONUMENTE
- 21 NOVEMBER 2020
- STEL DIE DOODSTRAF WEER IN
- 1930: FAK KONDIG HANDHAAF- EN-BOU-REEKS AAN
- 20 NOVEMBER 2020
- WES-KAAP WIL AFSTIG
- 1926: BALFOUR- VERSLAG AANVAAR
- 19 NOVEMBER 2020
- 1876: JOHANNA BRANDT
- 1497: DA GAMA SEIL OM KAAP
- 18 NOVEMBER 2014
- ONTMASKER DIE MASKER...
- 1939: FAK EKONOMIE INSTITUUT GESTIG
- 17 NOVEMBER 2020
- DIE WONDER VAN GOD SE WOORD (4)
- 1855: AANLEG VAN PRETORIA
- 16 NOVEMBER 2020
- DIE UURGLAS LOOP UIT (11)
- 1911: UNIE-STAAL- KORPORASIE GESTIG
- 1855: MW PRETORIUS PRESIDENT VAN ZAR
- 15 NOVEMBER 2020
- OM ONS NAASTE LIEF TE Hê
- 1837: DOBBEL DEUR TVL VOLKSRAAD VERBIED
- 14 NOVEMBER 2020
- 13 NOVEMBER 1833: "NAG VAN DIE STERRE-VAL"
- 13 NOVEMBER 2020
- SA WEERMAG VOOR 1994 (5)
- 1839: SLAG BY KAPAIN
- 12 NOVEMBER 1780: PIET RETIEF
- 12 NOVEMBER 2020
- 11 NOVEMBER 1880: BEZUIDENHOUT SE WA ONS VOORBEELD
- 1880: BEZUIDENHOUT SE WA OPGEVEIL
- 11 NOVEMBER 2020
- SA WEERMAG VOOR 1994 (4)
- 1919: AFRIKAANS EERSTE KEER IN KERK
- 1917: 1e VIERING VAN AFRIKANERDAG
- 1483: MARTIN LUTHER
- 10 NOVEMBER 2020
- SA WEERMAG VOOR 1994 (3)
- 1900: WH COETZER – ONTWERPER VAN KUNS IN VOORTREKKER- MONUMENT
- 9 NOVEMBER 2020
- DIE UURGLAS LOOP UIT (10)
- DIENSBAAR AAN GOD – DIE ENIGE HERE
- 1938: DR DF MALAN SE BOODSKAP VIR BLANKE VOORTBESTAAN
- 1679: STELLENBOSCH GESTIG
- 8 NOVEMBER 2020
- 1901: 'NATIONAL SCOUTS CORPS' SKANDNAAM IN VOLKSMOND
- 7 NOVEMBER 2020
- SA WEERMAG VOOR 1994 (2)
- 1900: SLAG BY BOTHAVILLE – BOER SWAK VERTOON
- 1940: HNP IN VRYSTAAT GESTIG
- 6 NOVEMBER 2020
- 6 November 2020
- DIE SA WEERMAG VOOR 1994 (1)
- 1605: VERLOOPTE AFRIKANERS, ARROGANTE BRITTE, EN 'GUY FAWKES' - DAG
- 5 NOVEMBER 2020
- ‘N SIEK WÊRELD WORD SIEKER
- 1939: ONTWERP- GRONDWET VIR REPUBLIEK WORD OPGESTEL
- 1910: 1e UNIE- PARLEMENT OPEN
- 4 NOVEMBER 2020
- DONASIES AAN BRAND-GETEISTERDE VRYSTAAT-BOERE
- 1906: ATV GESTIG
Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
As daar iemand onder julle is wat swaarkry moet hy bid, en as hulle gelowig bid, sal dit vir die sieke genesing bring: die HERE sal hom gesond maak – Jakobus 5.
1801: SAREL CILLIERS,VADER VAN DIE GELOFTE
KULTUURDAGBOEK 7 SEPTEMBER
Lees volledig by Kultuurdagboek
Op hierdie dag is die bekende Voortrekkerleier, Sarel Arnoldus Cilliers op Klein-Drakenstein gebore. Met die begin van die Groot Trek bevind hy hom in die omgewing van Graaf-Reinet, en in 1836 sluit hy hom aan by die trekgroep van Hendrik Potgieter. Hy neem deel aan die beslissende slag van Vegkop en vergesel ook die Voortrekkers se ekspedisie teen die Matebele.
Veral as geestelike leidsman beteken hy baie vir die medetrekkers, dien in die kerkraad, neem dienste waar en is later ‘n eerbiedwaardige ouderling, eers in Pietermaritzburg en later in die gemeente Kroonstad, want in 1847 vestig hy hom op die plaas Doornfontein in die distrik van die teenswoordige Lindley.
Hy word ook genoem die Vader van die Gelofte, want dit is hy was as spreekbuis van die Voortrekkers by Danskraal die Gelofte aflê en daarna ook deelneem aan die roemryke Slag by Bloedrivier. In die jare na die Slag by Bloedrivier is die Sondagoorwinning al minder herdenk en was dit selfs vir Sarel Cilliers nodig om by ‘n geleentheid die held van die slag, Andries Pretorius, aan te spreek oor sy versuim om die Gelofte na te kom. Daarteenoor het Sarel Cilliers getrou die besondere gebeurtenis herdink. Sy huis was die middelpunt van die herdenkings geleentheid, wat gewoonlik uit die volgende program bestaan het:
In die voormiddag het hy en sy gesin saam gesing, gebid vir sy land en volk, uit die Bybel gelees en daarna is die Gelofte verduidelik en die geskiedenis vertel. In die namiddag was die mense weer byeen om self elkeen iets oor die geleentheid mee te deel. Vir Sarel Cilliers het die herdenking van Geloftedag deur sy hele lewe ‘n ernstige saak gebly, ondanks die gebrek aan ‘n nasionale besef, wat eers heelwat later aan die herdenking van die Gelofte ‘n sentrale plek in die Afrikaner se volkslewe sou toeken. In die Vrystaat neem hy ook verantwoordelik deel aan die volkslewe en stuur self in 1854 voorstelle vir die nuwe grondwet na Bloemfontein. Tot sy dood op 4 Oktober 1871 op Lindley, neem hy aktief aan die kerklike lewe deel en is hy verskeie kere ouderling by Sinodesittings. So was hy byvoorbeeld teenwoordig by die Sinode van 1862, toe die Transgariepse afgevaardigdes se sittings reg deur ‘n omstrede hofbeslissing (die bekende Loedolfsaak) hul ontneem is.
Opsoek na inligting?
-
BYBEL 1933/53-druk nou gratis
Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.
_____________________
Laserskywe in stelle van 10 te koop
VRYHEIDSBEDIENING
Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.
Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:
- Die lewe hiernamaals.
- Word verantwoordelik oud.
- Die pad na die ewigheid.
- Bied beproewing die hoof.
- Raad vir tieners.
- Gelowige kinderopvoeding.
- Oorwin depressie.
- Kikker jou huwelik op .
- Alle mense is nie gelyk nie.
- Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.
Bestel by:
E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Sel: 074 967 5187
Bankbesonderhede:
ABSA
VRYHEIDSBEDIENING
9062088855
_______________
Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK
'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
stryd uitkom.Kontak die redakteur by
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK
__________DIE HISTORIESE KOMPAS_________BOEKRESENSIE:Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop
Lees meer oor dié getuienis by:
__________
BOEKRESENSIE:
DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme
Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.
Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn. Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.
Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.
U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg
Tel: 074 967 5187 of by
vryheidsbediening
@gmail.com
Prys: R50-00
-
______________
BOEKE TE KOOP
‘n Nuwe Trek: Terug na u God
Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte
J L du Toit & dr L du Toit
'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar:
Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.
Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD
_______________
ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS
> Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens; Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by>>
>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
________________
GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2
Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by >>>>
Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
of skakel hom by 074 967 5187
________________
Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
Volledige besonderhede hier:_________________
>>Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.
> -
DIE CHARISMATIESE GEVAARMense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.
VERGADERING-
PROSEDURES
(GRATIS)
Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.
Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.
GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:
As God volke aan hul eie lot oorlaat
Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA
Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius
'n Oorblyfsel... deur genade alleen
Christen-Teokratiese Separatisme
Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling
Ons heilsverhaal in die Ou Testament
Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?
Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans
Macbeth - Shakespeare in Afrikaans
Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal
_______________
1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG
1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS
1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR>>SKERP SLAGSPREUKE
(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)
__________________
> >>
(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks
>
>>
>>>>>>__________________
In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.
Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.
'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.
Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.
>>Besoekers aanlyn
Ons het 634 gaste aanlyn