NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Hy wat op homself vertrou is verlore; hy wat op God vertrou is tot alles in staat. Maar waarom is ons vertroue so swak dat ons elke liewe dag van voor af moet leer om God te vertrou? Het Hy dan nie gister sy betroubaarheid bewys nie? En eergister? En die dag tevore? Vertrou op God met jou hele lewe en spring aan die werk!

AFRIKA SE WIT REUS (3)

Lees reeks by Afrika se Wit Reus

DIT IS DIE JAAR 1989...

Mites en Waarheid (...vervolg)

"Die Kanadese arts Dr. Kenneth Walker skryf oor Soweto: '... in Soweto het ek baie huise gesien wat 100 000 dollar gekos het met 'n BMW voor die garagedeur. Alle huise daar is enkelverdieping. Baie is onlangs geverf. Baie het blombakke in die vensters en grasperke voor die deur. Net 2% is krotgeboue. As ek die keuse sou hê om of in Soweto te woon of in die vervalle woonstelgeboue van New-York, Chicago of Detroit, waar daar so baie misdaad voorkom, dan sou ek geen minuut aarsel nie voor ek Soweto kies.

'Die Kanadese sal seker geskok wees as ek sê dat ek liewers in Soweto beseer wil word of siek wil wees as in baie Kanadese stede. In Soweto is daar agt klinieke wat deur die regering onderhou word en baie private dokters. Daar vind 'n mens ook die Baragwanath-hospitaal, 'n uitstekende universiteitshospitaal... waarin in 1982 nie minder as 898 hartoperasies gedoen is. Die Baragwanath is die grootste en veelsydigste hospitaal op die hele Afrikakontinent. Langsaan is die St. John-oogkliniek geleë. Dit is wêreldberoemd weens behandeling van gloukoom, losgaande retinas, traumatiese oogbeserings en seldsame tropiese siektes.

'Die reusagtige Baragwanath-hospitaal in Soweto, gebou deur Blankes se belastinggeld, is 'n bewys van die welvaart van en gesindheid jeens Swartes in Suid-Afrika. Die hospitaal met 3000 beddens is een van die grootste en modernste hospitale in die wêreld. Sy 23 operasieteaters is voorsien van die modernste toerusting wat daar in die wêreld beskikbaar is. Die onderhoudskoste van hierdie hospitaal, waarin Swart pasiente vir 'n nominale bydrae van R2 (daar is geen staatsversorging van siekes in Suid-Afrika nie) vir 'n onbeperkte tyd behandel en geopereer word en herstelbehandeling ontvang, is hoër as die jaarlikse staatshuishouding van die kleiner ledelande van die Verenigde Volke. Die hospitaal het 8000 mense in diens, waarvan 450 voltyds aangestelde dokters is en dit behandel jaarliks meer as 112 000 binnepasiente en 1 620 000 buitepasiente. Dit is interessant dat 90% van hierdie hospitaal se bloedskenkers Blanke Suid-Afrikaners is'. (Dit sal insiggewend wees om 2013 se statistiek van hierdie hospitaal te vergelyk met 1978, nou onder die huidige wanbewind van die ANC en ná verarming van die Blankes in die land – maar daar is geen statistiek beskikbaar nie..."

10. "Die Suid-Afrikaanse tuislande is verlate onvrugbare gebiede waarin die Swartes 'n karige bestaan moet voer".

Hieroor kan 'n mens nie swyg nie dat die Swartes eeue gelede hierdie gebiede self vir hulle uitgesoek het tydens hulle trek na die suide. Boonop kan 'n mens sê dat dit alles behalwe skraal, onvrugbare gebiede is.

In Bophuthatswana, die onafhanklike tuisland van die Tswanavolk, lê die rykste platinumneerslae van die hele subkontinent. In die groot myne word as neweproduk ook baie goud gevind.

Die hoofminister van die tuisland Lebowa het op die vraag of dit waar is dat sy mense in 'n waardelose gebied ingeprop is, geantwoord: "Nee, dit is nie waar nie. Ons besit hier alle grondstowwe behalwe diamante en olie. Ons het alle ander minerale. Wat die landbou betref, besit ons baie ryk dele van die Republiek van Suid-Afrika met goeie reënval en vrugbare grond. Ek glo ons veeteeld behoort tot die beste en die potensiaal vir koring- en mielieproduksie is hoog. Diegene wat gesê het dat ons in droë en verlate streke ingedruk is, het dit seker nie ons bedoel nie; hulle moet seker ander mense in die oog hê."

Afgesien daarvan dat die posisie in die ander tuislande soortgelyk is, sou mens die Blankes tog nie daarvoor kan verantwoordelik hou as dit nie so was nie.

11. "Teen die Swartes in Suid-Afrika word gediskrimineer".

Wat beteken dit dan? As ons "diskrimineer" (Latyn "discriminare" = onderskei, onderskeid tussen verskillendes) dan erken ons die feit dat die ander een van ons verskillend is, van ons onderskei kan word.

As my vrou sukkel om 'n swaar ysterplaat weg te dra en ek dit by haar neem omdat ek sterker is, dan "diskrimineer" ek want ek onderskei myself as die sterkere.

As ek my liewers deur 'n Blanke arts as deur 'n Swart toordokter laat behandel, dan "diskrimineer" ek want ek onderskei myself as 'n Blanke met 'n voorkeur vir my eie.

As in die leër van Suidwes-Afrika uitsluitlik Boesmansoldate as spoorsnyers aangestel word, maar geen Blanke soldate nie, dan word daar teen die Blankes "gediskrimineer" want die Boesmans onderskei hulself as spoorsnyers.

Hierdie enkele voorbeelde toon reeds hoe die woord "diskrimineer" onnadenkend gebruik word sonder inagneming van sy eintlike inhoud. Dit is maar net nog 'n woord wat die geldmag en kommuniste op hul sogenaamde "demokratiese" woordelys geplaas het om die massas te mislei.

Sekerlik word daar dan ook teen die Swartes gediskrimineer, MAAR NIE OMDAT HULLE SWART IS NIE, slegs omdat hulle in baie opsigte juis anders is as Blankes.

Wie die veelvuldige "verskillendheid" in begaafdhede en aanleg tussen alle lewende wesens raaksien, moet noodwendig diskrimineer - sonder dat dit uiteraard as iets negatiefs vertolk moet word.

Dit word gesê dat daar van 'n psigiater dié uitspraak kom: "Die sekerste teken van swaksinnigheid is dat iemand nie meer in staat is om te diskrimineer nie." 1

12. ”Suid-Afrika se anti-terrorisme-wetgewing tas die menseregte aan".

Wie Suid-Afrika se wette en veral die wette teen terrorisme met dié van ander lande vergelyk, sal verbaas wees oor die ooreenkoms tussen hulle.

  • Die wet op "verhindering van terrorisme", wat in 1974 deur die Britse parlement aangeneem is, is 'n tweelingboetie van die Suid- Afrikaanse wetgewing wat deelname aan of ondersteuning van amptelik verbode organisasies onwettig verklaar.
  • Die Britse wet bepaal verder, dat 'n persoon wat vir so 'n oortreding onder verdenking kom tot 7 dae sonder verskyning in 'n hof gevange gehou kan word. Vir so 'n saak is daar op 'n keer 566 persone deur die polisie van Merseyside opgesluit.
  • In Nederland kan iemand onder verdenking tot 12 dae opgesluit word voor hy voor 'n regter moet verskyn. As hy aangekla word, kan hy tot soveel as 'n verdere 3 maande gevange gehou word, voordat 'n hofsaak moet begin.
  • In die Duitse Bondsrepubliek is daar in 1983 'n wet aangeneem wat die polisie magtig om demonstreerders te verdryf, ongeag of hulle aan 'n gewelddadige demonstrasie deelneem of nie. Elkeen wat so 'n polisieopdrag nie uitvoer nie, kan soveel as 'n jaar gevangenisstraf opgelê word.
  • Op grond van historiese ervaring en Suid-Afrikaanse werklikhede, beklemtoon Suid-Afrika se wetgewing, meer as dié in Europa, voorkomende maatreëls, soos langer gevangehouding vir ondersoek. Onder sulke maatreëls tel ook wetgewing t.o.v. inperking met beperkte bewegingsvryheid of plasing van persone onder huisarres. In Augustus 1985 was daar in Suid-Afrika 170 persone wat hierdeur geraak is teenoor 1560 gevangenes in Noord-Ierland.

Die doeltreffendheid van Suid-Afrikaanse wetgewing teen terrorisme word deur die volgende voorbeelde getoon (die huidige noodtoestand (1989) word hier buite berekening gelaat):

In 1982 was daar in die RSA 39 gevalle van terrorisme in vergelyking met 51 in die VSA. Slegs in die voorafgaande 30 maande was daar in Frankryk 112 voorvalle. In Noord-Ierland was daar 382 skietvoorvalle met terroriste, daarvan 219 bomontploffings. Boonop nog 580 gewapende rooftogte wat gelei het tot die dood van 97 persone waarvan 57 burgerlikes was.

13. "Suid-Afrika probeer om sy bure te 'destabiliseer'."

Altyd wanneer Suid-Afrika met klein beperkte kommando-ondernemings oorkant sy grense terroristebasisse opruim wat van daar af - dikwels met medewete van die betrokke regerings - teen Suid-Afrika opereer, word die RSA aangekla van "destabilisering" van sy buurstate, ten spyte daarvan dat Suid-Afrika se optrede volgens internasionale volkereg volkome toelaatbaar is.

Indien Suid-Afrika sy bure - en nuttige handelsgenote - werklik sou wou destabiliseer, is dit darem 'n baie eienaardige strategie wat nou aanwend word?

  • Die Suid-Afrikaanse uitvoere aan voedsel alleen oortref verreweg een miljard Rand per jaar. Sonder hierdie voedsellewerings sou die buurlande aan hongersnood blootgestel wees wat elkeen van die regerings nog veel meer onstabiel sou maak as wat hulle nou reeds is.
  • In die finansiële jaar 1982/83 het Suid-Afrika 314 miljoen Rand uitbetaal aan Botswana, Lesotho en Swasieland en 341 miljoen Rand aan die Transkei, Bophuthatswana, Venda en die Ciskei ter uitvoering van die tolunie-ooreenkomste met hierdie lande. Die betekenis van die inkomste uit Suid-Afrika vir die ekonomiese stabiliteit van hierdie lande blyk ook duidelik uit die feit dat die begroting van Lesotho vir die jaar 1983/84 R304,7 miljoen bedra het en dat nie minder nie as R109 miljoen daarvan uit die tolunie-ooreenkoms met Suid-Afrika kom.
  • Daarby kom dan nog dat werk in die RSA aan ongeveer 1,5 miljoen gasarbeiders uit die buurlande 'n heenkome gee en dat ‘n groot deel van hulle verdienste aan die buurlande oorbetaal word.

Die hulp wat Suid-Afrika op alle gebiede gereeld aan die buurlande gee bewys onweerlegbaar dat die sogenaamde destabilisering 'n kwaadwillige leuen is en dat die behoud van die buurlande juis deur Suid-Afrika  bewerkstellig word.

14. “Die Swartes bewoon agterbuurtes en moet in 'ghettos' soos Soweto woon”.

In die eerste plek moet dit duidelik gestel word: niemand word gedwing om na Soweto, die groot Swart stad naby Johannesburg, te trek nie wanneer hy heeltemal vrywillig sy tuiste in die tuislande verlaat. En tweedens is Soweto geen agterbuurt of ghetto nie, soos dié wat ons ken in Suid-Amerika, Indië, die ander Afrikalande en selfs die VSA nie.

Wie eenmaal deur hierdie reusestad gery het, sal weet dat 'n mens daar soos orals 'n arm groep, 'n middelklas en ook rykes kry. Miljoenêr-villas met versorgde tuine en bediendepersoneel wissel in verskillende stadsdele af met vuurhoutjiedoos-huisies wat vir 'n gesubsidieerde huursom van ongeveer R40 per maand vir die meeste Swartes betaalbaar is.

Reeds in 1978 het Soweto gehad:

  • 115 sokkervelde,
  • 3 rugbyvelde,
  • 4 atletiekbane,
  • 1 krieketveld,
  • 2 gholfbane,
  • 47 tennisbane,
  • 7 swembaddens (sommiges volgens Olimpiese standaarde),
  • 5 rolbalsale,
  • 81 korfbalvelde,
  • 39 kinderspeelparke en
  • tallose gemeenskapsale, bioskope en klubhuise.
  • 300 kerke,
  • 365 skole,
  • 2 tegnikons,
  • 8 klinieke,
  • 63 kindertuine,
  • 11 poskantore en
  • dan nog sy eie vrugte- en groentemark.

Die reusagtige Baragwanath-hospitaal in Soweto, gebou deur Blankes se belastinggeld, is 'n bewys van die welvaart van en gesindheid jeens Swartes in Suid-Afrika. Die hospitaal met 3000 beddens is een van die grootste en modernste hospitale in die wêreld. Sy 23 operasieteaters is voorsien van die modernste toerusting wat daar in die wêreld beskikbaar is. Die onderhoudskoste van hierdie hospitaal, waarin Swart pasiente vir 'n nominale bydrae van R2 (daar is geen staatsversorging van siekes in Suid-Afrika nie) vir 'n onbeperkte tyd behandel en geopereer word en herstelbehandeling ontvang, is hoër as die jaarlikse staatshuishouding van die kleiner ledelande van die Verenigde Volke. Die hospitaal het 8000 mense in diens, waarvan 450 voltyds aangestelde dokters is en dit behandel jaarliks meer as 112 000 binnepasiente en 1 620 000 buitepasiente. Dit is interessant dat 90% van hierdie hospitaal se bloedskenkers Blanke Suid-Afrikaners is. (Dit sal insiggewend wees om 2013 se statistiek van hierdie hospitaal te vergelyk met 1978, nou onder die huidige wanbewind van die ANC en ná verarming van die Blankes in die land - maar daar is nie statistiek beskikbaar nie).

Die kindersterftesyfer van Soweto nl. 34,8 per duisend is laer as dié van die negerstad Haarlem by New-York.

Die Kanadese arts Dr. Kenneth Walker skryf oor Soweto: "... in Soweto het ek baie huise gesien wat 100 000 dollar gekos het met 'n BMW voor die garagedeur. Alle huise daar is enkelverdieping. Baie is onlangs geverf. Baie het blombakke in die vensters en grasperke voor die deur. Net 2% is krotgeboue. As ek die keuse sou hê om of in Soweto te woon of in die vervalle woonstelgeboue van New-York, Chicago of Detroit, waar daar so baie misdaad voorkom, dan sou ek geen minuut aarsel nie voor ek Soweto kies.

"Die Kanadese sal seker geskok wees as ek sê dat ek liewers in Soweto beseer wil word of siek wil wees as in baie Kanadese stede. In Soweto is daar agt klinieke wat deur die regering onderhou word en baie private dokters. Daar vind 'n mens ook die Baragwanath-hospitaal, 'n uitstekende universiteitshospitaal... waarin in 1982 nie minder as 898 hartoperasies gedoen is. Die Baragwanath is die grootste en veelsydigste hospitaal op die hele Afrikakontinent. Langsaan is die St. John-oogkliniek geleë. Dit is wêreldberoemd weens behandeling van gloukoom, losgaande retinas, traumatiese oogbeserings en seldsame tropiese siektes." (Uit "Globe and Mail" aangehaal in "Vox Africana" Nr. 31, Okt. 1987).

Daar is in Soweto meer as 2300 geregistreerde firmas, wat aan Swart sakemanne behoort asook 1000 private taxi-ondernemings. Van die 50 000 motorbesitters ry 3% in Mercedes-Benz karre. Die stad het meer skole, kerke, motors, taxis en sportvelde as menige onafhanklike Afrikastaat.

Dis geen wonder nie dat 'n mens orals motors sien rondry met die plakkertjie  "I love Soweto". Dieselfde geld ook vir baie ander sogenaamde "Swart ghettos" in Suid-Afrika.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3106 gaste aanlyn