NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die sukses van die lewe is nie om ‘n goeie hand kaarte te ontvang nie, maar om ‘n slegte hand goed te speel.  En dis ‘n uitdaging!

AFRIKA SE WIT REUS (10)

Lees reeks by Afrika se Wit Reus

DIT IS DIE JAAR 1989...

Die geheime heersers

Die “Protokolle" druk dit ewe beskeie so uit: "Die bestuurders, wat ons uit die volk sal kies, onder streng inagneming van hulle gewilligheid tot onderdanige gehoorsaamheid, sal geen persone wees wat geoefen is in die kuns van regeer nie. Hulle sal derhalwe net skaakfigure van ons spel wees, wat gehanteer word deur manne met gees en genialiteit, wat hulle raadgewers is - spesialiste wat vanaf hulle prille -jeug voorberei is vir hulle taak, om die lotgevalle van die hele wêreld te bepaal."

"Die wêreld word deur heeltemal ander vooraanstaande mense regeer as wat 'n mens dink, as jy nie agter die skerms kan inkyk nie." - Benjamin Disraeli, Britse staatsman (1804—1881)

Ongeveer 200 jaar gelede het die politieke strukture van die Westerse beskawing onder die invloed van liberale kragte begin vloeibaar raak en toe verander. Die resultaat van hierdie verandering was die sogenaamde demokratiese regeringsvorms, waarin (minstens teoreties) die mag moes uitgaan "van die volk."

'n Mens kan natuurlik oor die voor- en nadele van demokratiese regeringsvorms verskillende opinies daarop nahou, maar wat in elk geval vasstaan, is dat onvoorspelbare moontlikhede daardeur geskep is om draers van politieke beslissings, wat dikwels net enkele jare die mag in hande het, te beïnvloed en te kontroleer. Die deure is wyd oopgemaak vir die moontlikheid van korrupsie, afpersing, baantjies vir boeties en magsgierigheid.

Vir baie politici beteken demokrasie byna altyd ook gebruikmaking van 'n kort, kosbare tydjie by die middels tot magsuitoefening en by die staatsmiljoene van die belastingsbetalers. 'n Mens kry dan reise en spyse verniet, skenk "ontwikkelingshulp"-miljoene aan Swart despote en korrupte generaals, laat jou deur die massastroom meevoer en bied aan die volk so veel "brood en spele" tot die staatskas leeg is. Die hoofsaak is, dat jy weer die verkiesing wen.

Dit was invloedryke magte wat hierdie ontwikkeling met krag bevorder het. So is die politieke adel deur wetgewing sistematies verarm, in 'n slegte lig gestel en van sy invloed beroof; konings, keisers en tsaars, wat die welsyn en die onafhanklikheid van hulle volkere op die hart gedra het, is magteloos gemaak, selfs vermoor of slegs nog as versierselfigure van hulle staat toegelaat - 'n staat wat voortaan "demokraties" regeer sou word, d.w.s. deur die onkritiese, na eiebelang en lekkerkry strewende volksmassa.

Vir magte wat strewe na die politieke kontrole oor state, is die voordele van so 'n regeringsisteem voor-die-hand-liggend. 'n Monarg wat sy hele lewe lank regeer en outomaties deur sy seun opgevolg word, het noodwendig meer belang by die welsyn van sy land as 'n volksverteenwoordiger wat net vir 'n kort tyd gekies word. Aangesien hy nie weer gekies moet word nie, hoef hy nie na die guns van die volk te vry nie, maar kan inderdaad so regeer soos dit die gunstigste en voordeligste vir die geheel sou wees.

Grootdoenerige wêreldreise, belastingvrye onthaalgelde en magsbesit sou vir 'n monarg, wat deur sy geboorte aan bewind gekom het, geen lokmiddel wees om desnoods teen die belange van sy eie staat in op te tree nie soos wat vandag om verkiesingsredes dikwels gebeur! Dit is ook 'n bewustelik verspreide dwaalleer dat demokratiese regeringsvorms die staat en derhalwe die belastingbetaler minder kos as bv. 'n regerende monargie of 'n keiserhuis. Dit is doelbewuste waninligting om die volksmassa te beïnvloed. Die verkwisting van prag en praal waarmee verkose volksverteenwoordigers gedurende die kort tyd van hulle mag dikwels wil spog, oortref verreweg die hofhoudingskoste van 'n lewenslang regerende monarg.

Ons het so gewoond geraak aan 'n demokratiese ordening van die maatskappy dat ons dit deesdae as die laaste en hoogste gedagte vir 'n regeringsisteem beskou. Ons vergeet intussen die historiese ervaring, dat elke demokrasie nog altyd ook die kiem van selfvernietiging in homself gedra het. Ons kan maar net dink aan antieke Griekeland en aan die ondergang van die magtige Romeinse Ryk, waar "demokra­tiese" siekteverksynsels beslissend bygedra het tot vinniger verval van hierdie wêreldryke.

As ons dink aan die huidige sedeloosheid, kultuuragteruitgang en die God-verwerpende strewe na die materiële van die Westerse volkere met hulle Babilon (Amerika) op die voorpunt van degenerasie en perversie, kan 'n mens niks anders doen nie as om raak te sien dat ook hierdie beskawing lankal op die afdraand is.

Die "geheime heersers" van ons wêreld besit ook hierdie diepte-kennis van ons tydsgewrig en maak gebruik - of liewer misbruik - van die moderne mensdom se swakhede. Sedert eeue herbestudeer hulle al die wyse waarop die massas reageer en span hierdie kennis vir hulle planne in. Soos skape wat ter slagting gelei word, stoot en manipuleer hulle die massas van die wêreld in die rigting van die einddoel wat hulle alleen helder en duidelik in die oog het. Met duiwelse inspirasie en fanatieke ywer volg hulle hulle plan van geslag tot geslag. Van elke middel, hoe verkeerd ookal, maak hulle gebruik. Die vlamme van oorlog en rewolusie word telkens deur hulle aangesteek en aangeblaas; miljoene menselewens is al geëis langs die pad van hulle magsgierigheid.

Hulle god is die Mammo; Lucifer is hulle wegwyser. Wie in hulle pad gaan staan, word genadeloos vernietig.

Na buite doen hulle hulle voor as filantrope, as gelukverskaffers vir die mensdom wat met vrygewige geldgeskenke optree vir 'n nuwe, beter wêreld. Inderwaarheid wil hulle die mensdom "bevry" van elke greintjie vryheid wat daar nog vir hulle oorgebly het.

Rekenaars, kredietkaarte en kontantlose geldoordrag is belangrike onderdele van hulle apparatuur om die massas in hulle mag te kry. Hulle mikpunt is die totale mag en kontrole oor alle mense op ons planeet. Vir die meeste mense is hulle onsigbaar, maar tog beinvloed en staan hulle agter alle belangrike regerings van die wêreld. 'n Totalitere wêreldorde, 'n wêreldregering en 'n gemonopoliseerde ekonomiese sisteem - dit is waarna hulle strewe, dit is wat hulle wil beheers en kontroleer. Met hulle geld en hulle goud (of ander s'n) wil hulle dit bereik.

Dit is die kliek van internasionale mega-bankiers - 'n klein groepie superryk familiedinastieë, die room van die room van die hiperrykes. Hulle is die geheime besitters van die sentrale banke, die verantwoordelikes van die Wêreldsionisme en die Kommunisme. Hulle program is gebaseer op Adam Weishaupt se eeuoue Illuminateplan en die uitbouings daarvan deur die berugte "Protokolle van die Wyses van Sion', ‘n meesterplan, waarvan beweer word dat dit deur Jode opgestel is ter verowering van die wêreldheerskappy, maar waarvan die outentisiteit deur die Sionistiese organisasies driftig ontken word.

Hierdie dokumente het vir die eerste keer onder publieke aandag gekom toe daar in 1785 'n merkwaardige ongeluk plaasgevind het. Die geskiedenis vertel ons dat 'n berede koerier, ene mnr. Lanze, van Frankfurt na Parys gehaas het om vir die geheime Illuminatebond opdragte vir die beplande Franse rewolusie daarheen te bring. Die dokumente het gekom van die Illuminate in Duitsland en was bedoel vir die Grootmeester van die Grootlosie van Frankryk in Parys.

In Des Griffin se boek "Wer regiert die Welt"71 (Engelse titel: "Descent into Slavery") is die "Protokolle" as 'n byvoegsel gedruk met die titel "Protokolle van die wêrelddiktatuur: die nuwe testament van Satan." In die boek word vertel wat daar gebeur het en wat daarop gevolg het:

"Die koerier is deur 'n weerligstraal getref. Al die papiere het in die hande van die polisie beland wat hulle aan die regering van Beiere oorhandig het. Hulle het beveel dat daar 'n klopjag gemaak moet word op die Illuminate-hoofkwartier wat verdere dokumente opgelewer het. So is daar ontdek dat die samesweerders wêreldwye mikpunte het. Al die sorgvuldig gedokumenteerde bewyse is aan die regerings van Engeland, Duitsland, Oostenryk, Frankryk, Pole en Rusland besorg

maar geeneen van hierdie regerings het op die waarskuwings ag geslaan nie; die rede hiervoor is onbekend, maar waarskynlik was dit deur die invloed van Illuminate wat die regerings binnegedring het of van regeringsmense wat as Illuminate gewerf is. Vier jaar later het die ontploffing gevolg: die Franse Rewolusie het uitgebreek wat orals in Europa veranderings aan die gang gesit het." (bl.245).

Alhoewel dit nie bewys kan word wie die outeurs was van die sogenaamde "Protokolle van die Wyses van Sion" nie is dit seker dat daar oor die egtheid van die dokumente geen twyfel kan wees nie. Die verloop van die wêreldgeskiedenis wat tot vandag toe so verbasend ooreenkom met die uiteensetting in die dokumente, bring mee dat 'n mens geen ander gevolgtrekking kan maak nie.

Die basiese idee van Weishaupt kom in die "Protokolle" altyd weer te voorskyn, naamlik die vernietiging van alle wettige regerings, godsdienste en nasies en die oprigting van 'n universele despotisme om die verslaafde massas met terreur en geweld te kan oorheers.

Die verbinding van die "Protokolle" met Joodse belangegroepe het sy oorsprong in 'n boek wat in 1905 uitgegee is deur 'n sekere professor Sergej Nilus, 'n medewerker van die Moskouse Ministerie van Buitelandse Sake. 'n Kopie van hierdie boek is in die Britse Museum en die aanwinsstempel toon die datum 10 Augustus 1906.

Dis eienaardig dat dit nooit in sy geheel vertaal is nie. In 1920 is daar skielik een hoofstuk daarvan in Engels vertaal en dit het 'n onbeskryflike opskudding verwek, so skryf Douglas Reed in sy boek "The Controversy of Zion" wat in 1978 verskyn het.

Die een hoofstuk is in Engeland en Amerika gepubliseer onder die titel "The Protocols of the Learned Elders of Zion". Reed het nie daarin geslaag om vas te stel of hierdie titel in die oorspronklike boek gestaan het en of dit eers met die vertaling daaraan gegee is nie.

Hy skryf (bl. 211): "Toe die "Protokolle" in Engels verskyn het, is daar aan die minder belangrike vraag wie die outeur was groot belangrikheid toegedig deur die woedende Jode in hulle aanvalle op die dokument. En tog was die beskuldiging dat die rewolusionêre sameswering deur Jode gelei is, glad niks nuuts nie; die leser het gesien dat Disraeli, Bakunin en baie ander dit al voorheen bevestig het. In hierdie geval was daar geen bewys vir die bewering dat daar 'n spesiale samekoms van Joodse samesweerders was nie en 'n mens sou dit maar kon ignoreer..."

Hy gaan voort: "Die reaksie van die amptelike Jodedom in 1920 was gerig op die hele inhoud van die "Protokolle"; hulle het nie net ontken dat daar 'n Joodse sameswering was nie, maar het ontken dat daar enige sameswering was maar hierdie leuen is toe al bewys. Die bestaan van die sameswering was al opgemerk en bevestig deur 'n lang ketting van belangrike outoriteite beginnende by Edmund Burke, George Washington en Alexander Hamilton tot by Disraeli, Bakunin en baie ander. Wat meer is: toe die "Protokolle" in Engels veskyn het, is hulle inhoud deur die gebeurtenisse in Rusland alreeds bevestig. Daarom het die wyse waarop die Jode aangeval het, die publiek net nog meer laat twyfel; hulle het eenvoudig al te kwaai geprotesteer."

Reed is van mening dat hierdie Joodse aanval 'n herhaling was van dit wat al tydens die Franse Rewolusie gedoen is toe voorstanders van 'n openbare ondersoekkommissie tot swye gebring is, naamlik Robi­son, Barruel en Morse. Hierdie drie manne het nie eers 'n aanduiding gemaak van Joodse aandadigheid nie; hulle is net om een rede swartgesmeer: omdat hulle die aandag van die publiek daarop gevestig het dat die sameswering nog voortgaan en op die feit dat die Franse Rewolusie maar net die eerste uitbarsting van 'n voortgaande proses was.

"Die aanval op die "Protokolle" in 1920 wys bo enigiets anders dat die bewerings daarin waar is," skryf Reed. "Dit toon dat die bestaande organisasie sy metodes van onderdrukking van openbare bespreking van die sameswering in die afgelope 120 jaar baie verbeter het. Nooit tevore in die geskiedenis is daar waarskynlik soveel moeite en geld bestee om 'n enkele dokument te onderdruk nie."(bl.212)

Soos reeds gesê, het die publikasie van die "Protokolle" in Engeland wêreldwye belangstelling ontlok. Vanaf daardie tyd (1920) is dit skaars moontlik om Joodse sake in die openbaar saaklik te bespreek sonder om jou bloot te stel aan 'n georkestreerde beswadderings-kampanje waarin 'n mens belaster word met so baie effektiewe skeldname soos anti- Semiet, Jodehater, Nazi of Fascis. Douglas Reed skryf daaroor (bl.212): “Aan die begin was die besprekings nog vry en lewendig maar in later jare het die aanvalle so hewig geraak dat dit gelykstaande aan hoogverraad was om net daaroor te praat en vandag is daar skaars enige bekende publieke persoon of geskrif wat dit durf waag om die 'Protokolle" te noem sonder om hulle as "vervals" of "skandelik" te bestempel en onderwerpingsdaad wat in die dokument self voorspel word)."

Die twis oor die oorsprong van die "Protokolle" het sedert 1920 ononderbroke voortgeduur. In ooreenstemming met die sogenaamde inti-Semitisme-wette (in Duitsland) en veral vanaf die einde van die Tweede Wêreldoorlog het die meeste regerings besluit om die publika­sie van die boek heeltemal te verbied. Elkeen wat dit gewaag het om die dokumente te koppel aan Joodse belangegroepe, is genadeloos vervolg. ‘n Boekdrukker van München wat in 1955 'n heruitgawe gepubliseer het, moes toesien dat sy bedryf gesluit word. Die aanvalle teen die boek was so hewig en die hofsake wat dikwels aanhangig gemaak is, het soveel gekos, dat net 'n paar drukkerye dit gewaag het om die "Protokolle" weer te publiseer.

Dit is vandag nog die toestand en word in die "Protokolle" van 1905 voorspel: "Deur die pers het ons die magsmiddels vir beïnvloeding in die hande gekry, terwyl ons self in die agtergrond gebly het ... Die hooffaktor vir ons sukses op politieke gebied lê in die geheimhouding van die onderneming; die woord hoef nie met die daad van die diplomaat ooreen te stem nie ... Ons moet die regerings sover kry ... om te beweeg in die rigting wat ons begeer volgens ons uitgewerkte plan wat nou al naby kom aan verwesenliking. Ons sal die openbare mening verteenwoordig naamlik in die geheim deur ons "supermag", - die pers - wat, afgesien van onbelangrike uitsonderings, reeds volkome in ons hand is ... Met die pers sal ons soos volg optree: ... Ons sal dit beteuel en goed in toom hou; ons sal dit met al die produkte van die pers doen, want watter sin sou dit hê om aan aanvalle van die koerante te ontkom as ons in brosjures en boeke aangeval word? ... Ons voorwendsel daarvoor om elke publikasie te kan verhinder, sal kamma wees dat hulle die openbare bewussyn sonder rede en regverdiging opsweep ... Ons het teenoor ons teëstanders sterk troewe in ons hande, want hulle het nie die pers tot hulle beskikking waarin hulle hulle mening vol en volledig kan weergee nie en dit wel danksy die metodes wat ons toepas,

Wie ook al hiervan die outeurs en die persone agter hulle was, een ding sal 'n mens hulle moet toegee en dit is dat hulle 'n duiwelse genialiteit besit het. Hulle meesterplan vir die verowering van wêreld- heerskappy hou ongetwyfeld verband met eeueoue studies van mens­like gedragspatrone wat hulle begin waarskynlik nog voor Weishaupt se Illuminateplanne gehad het. Dit kan beswaarlik die produk van 'n enkele mens of groep wees wat dit uitgedink en neergeskryf het. Hulle kennis van menslike swakhede, wat met analitiese presiesheid onderskei en gebruik word, kom op elke bladsy van die "Protokolle" met boosaardige genoegdoening na vore.

Die instrument vir die vernietiging van Christelik-nasionale state en hulle godsdiens is "the mob", die gepeupel. Die woord word met hoogmoedige veragting weer en weer gebruik. "Daar is meer mense met slegte eienskappe en instinkte as goeies. Daarom sal dit die beste wees om hulle met geweld en terreur te beheers ... Die mag van die gepeupel is blind, onsinnig en sonder verstand, altyd aangewese op die genade van 'n voorstel van die een of ander kant."

Hieruit volg dat 'n "absolute despotisme" nodig is om die "mob" te regeer, want dit is "'n boosaardige dier." "Ons staat" sal gevolglik

terreurmetodes toepas wat nodig is om blinde gehoorsaamheid af te dwing."

Dit moet vandag vir elkeen glashelder duidelik wees dat hierdie modelstaat met die ontwikkeling van Sowjetrusland tot Kommunistiese moondheid letterlik bewaarheid is. As eindpunt van hierdie ontwikkeling is beplan die Superstaat, die Kommunistiese Wêreldstaat. Intussen word die volkere regeer deur 'volksverteenwoordigers" wat die weg moet baan na die "klasselose internasionale broederskap" van alle mense.

Die “Protokolle" druk dit ewe beskeie so uit: "Die bestuurders, wat ons uit die volk sal kies, onder streng inagneming van hulle gewilligheid tot onderdanige gehoorsaamheid, sal geen persone wees wat geoefen is in die kuns van regeer nie. Hulle sal derhalwe net skaakfigure van ons spel wees, wat gehanteer word deur manne met gees en genialiteit, wat hulle raadgewers is - spesialiste wat vanaf hulle prille -jeug voorberei is vir hulle taak, om die lotgevalle van die hele wêreld te bepaal."

Is dit alles nie presies dit, wat in hierdie eeu afgespeel het en wat ons in die media dag vir dag kon volg nie? Die "kuns van regering" word vandag oorgelaat aan grondboontjieboere en filmakteurs, wie se hooftaak dit blykbaar is "to keep smiling", terwyl hulle die regeringsake aan hulle "raadgewers" oorlaat.

In 1905 was hierdie onverkose maar magtige "raadgewers" in die openbare lewe so te sê onbekend. Eers met die koms van die Eerste en Tweede Wêreldoorlog het hierdie "raadgewers" skielik bekende elitepersone geword wat as vooraanstaande deskundiges die staatsleiers bvgestaan het.

Baie prominent het dit in Amerika gebeur onder president Wilson en sy voortdurende metgesel "Colonel" House, wat die president sy 'tweede ek" genoem het. House was die strooipop van die internasio­nale bankiers en het 'n hoofrol gespeel by die skepping van die "Federal Reserve System" en by die wetgewing oor die progressiewe inkomstebelasting. Ook die toetrede van Amerika tot die Eerste Wêreldoorlog was in 'n groot mate sy werk.

Later was dit Harry Hopkins, wat as raadgewer van Roosevelt die staat op die koers van die internasionale samesweerderskliek gehou het. As "regterhand" van die Amerikaanse president het hy daarvoor gesorg dat die Rooi Imperium van die bankiers teen die einde van die Tweede Wêreldoorlog toegerus was met oorlogsmateriaal ter waarde van ses miljard dollar ($6 000 000 000) om so aan Stalin en sy Bolsjewistiese kamerade die eindoorwinning oor Duitsland te besorg.

Die uitgedunde Duitse leërs was destyds nie min verbaas oor die oorvloed van krygsmateriaal wat hulle vyand teen die einde van die oorlog nog kon instoot nie.

Deur bemiddeling van die presidentsraadgewer en met die hulp van Henry Morgenthau Jr. en sy belangrikste medewerker Harry Dexter White is daar boonop nog uiters seldsame uraan, "swaarwater", groot hoeveelhede dun koperdraad en baie ander belangrike artikels vir die produksie van atoombomme gelewer.

Hoe groot die werklike mag en invloed van hierdie "raadgewers" is, wat met of sonder toestemming van die president handelend optree, word baie duidelik uit die boek "Amerikas Kriegspolitik" (Engelse titel: "FDR, My exploited Father-in-law") deur Kolonel Curtis B. Dali, die skoonseun van Roosevelt.

Hiervolgens het Hopkins aan die Sowjets die nodige toerusting gestuur vir die druk van dollarnote en wel verskeie vliegtuigvragte met drukplate, spesiale papier en spesiale ink.

Dali skryf daaroor (bl.118): "Die versending van hierdie geldplate (wat 'n duiselingwekkende waarde daarstel) na Sowjetrusland is per lugvrag onderneem en wel vanaf 'n baie groot aanleg wat spesiaal daarvoor opgerig is in Great Falls, Montana. Daar mag nie daaroor gepraat word, watter bedrag van hierdie 'militêre geld' daar in werklikheid al gedruk is nie, want dit is 'n politieke geheim wat gereserveer is vir mense uit bepaalde kringe, maar wat vir die Amerikaanse burger geheim gehou word! 'n Mens mag ook nie daaroor navraag doen hoeveel kantoorgeboue, hotelle en waardevolle stukke grond daar by ons en ook in ander lande deur onbekendes al met hierdie 'militêre geld' aangeskaf is nie."

Onder President Nixon het Henry Kissinger die rol van invloedryke "raadgewer vir nasionale veiligheid" gespeel, 'n sleutelposisie wat hom tot belangrikste vertroueling van die president verhef het. In hierdie posisie en later as Buitelandse Minister kon Henry sulke oortuigende "suksesse" boekstaaf dat hy onaangetas die Watergate-skandaal kon oorleef, terwyl sy baas moes trap. So was Kissinger o.a.:

•   die hoofargitek vir die oopmaak van die pad na Sjina, terwyl hy gelyktydig in die geheim daaraan gewerk het om die Republiek Sjina (Taiwan) uit die Verenigde Volke te verdring, waarvan Taiwan 'n medestigter was.

•   Hy was die dryfkrag agter die "appeasement"-politiek (toegewing teenoor die Sowjetunie en het gesorg vir maatreëls wat die Sowjet-unie vir die eerste keer in staat gestel het om die VSA verby te steek op takties-militêre gebied.

•  Hy het die lewering van die nuutste Amerikaanse tegnologie aan die Sowjetkommuniste gesteun en het sonder meer 'n bedrag van 11 miljard dollar, wat die Sowjetregering aan die VSA geskuld het, afgeskryf.

•  Hy het Amerikaanse koring teen ongelooflik gunstige kredietvoorwaardes aan die USSR laat lewer, terwyl broodpryse in die VSA die hoogte ingeskiet het.

•  Hy het met die Kommuniste van Noord-Viëtnam onderhandel vir 'n vredesverdrag wat aan hom en hulle die Nobelprys vir vrede besorg het en aan die VSA hulle eerste neerlaag in die geskiedenis.

•  Sy bemiddeling in die Nabye-Ooste-konflik was so "uitstekend" dat sy Russiese vriend, Sowjet-gesant Anatoly Dobrynin met tevredenheid bevestig het dat hy sowel die Sowjetse as die Amerikaanse kant by die onderhandelings verteenwoordig het.

•  Hy het Amerikaanse bondgenote soos Turkye en Griekeland so kwaad gemaak en NATO daardeur so verswak dat die Sowjetunie die hele Middellandse see-gebied oorheers.

•  Hy het 'n dringende eis gestel vir 'n "politiek van versoening" met Kuba, 'n satellietstaat van die Sowjetunie wat met sukses in die Westelike halfrond opgerig is en wat toe dadelik die kans benut het om 'n Kommunistiese omwenteling in Angola te bewerkstellig.

•  Ten spyte van grootskaalse weerstand van die kant van die Ameri­kaanse kongres en bevolking het hy dit deurgewerk dat Amerika sy oppergesag oor die strategies uiters belangrike Panama-kanaal prysgegee het en hierin het hy sy steun gegee aan die aan-Moskou- onderdanige diktator van Panama.

•  Hy het almal opgeroep tot 'n boikot van die anti-kommunistiese Rhodesië omdat hulle 'n "gevaar vir die wêreldvrede" sou wees en die gevolg daarvan was dat die Verenigde State grootliks van die Sowjetunie afhanklik geword het vir die voorsiening van chroom.

Hoe was dit moontlik dat hierdie Duitse Jood, 'n immigrant uit Furth in Beiere, wie se droom dit eens was om boekhouer te word, binne enkele jare uit akademiese obskuriteit kon styg tot die tweede-magtigste posisie in die Wit Huis? Wie het vir hierdie alledaagse Harvard- professor die opgang tot "plaasvervangende president" van die Verenigde State moontlik gemaak?

Net soos Zbigniew Brzezinski onder Carter het Heinz Alfred Kissin­ger sy opgang te danke gehad aan die invloed en sy lidwees van die wêreldskaduregering, die "Council on Foreign Relations (CFR)" en sy lojale verbintenis met die supergeldmag of, meer presies, die Rockefeller-imperium.

Deur die bondgenootskapspolitiek van NAVO en ander organisasies asook deur die leidende posisie van die Amerikaanse dollar is die lande van die Weste tot 'n hoë mate afhanklik van die Amerikaanse beskermingsmag. Hulle "Presidentraadgewers" is minder in die oog, en aan die bevolking minder bekend as wat dit in Amerika die geval is. Hulle ageer meer in die agtergrond maar is aan dieselfde wêreldskaduregering verbonde wat die koers bepaal.

Die geheime heersers van die wêreld is nie meer tevrede met die ekonomiese en finansiële alleenheerskappy wat hulle alreeds oor die hele wêreld uitoefen nie. Hulle strewe na meer. Wat hulle steeds lok is die totale politieke mag en kontrole oor die hele mensdom.

Al sou dit ook so wees soos die Sioniste beweer, dat die "Protokolle van die Wyses van Sion" nie van Joodse oorsprong is nie, dan moet daar in verband hiermee tog daarop gewys word dat die politieke Sionisme van die staat Israel 'n noue geesverwantskap met die inhoud van hierdie dokumente toon.

In Manfred Adler se boek "Die Sohne der Finsternis - Weltmacht Zionismus" ("Die Seuns van die Duisternis - Wêreldmag Sionisme") word daar op bl. 49 uit 'n Amerikaanse nuusblad die resultaat van 'n hofsaak tussen Sioniste en anti-Sionistiese Jode so weergegee: "Die meeste mense meen, die doel van die sogenaamde Sionistiese beweging is om aan Joodse vlugtelinge 'n tuiste in Palestina teverskaf. Geensins! Die werklike mikpunt van die Sionisme is die totstandbringing van 'n totale wêreldwye beheer deur 'n superwêreldregering."

Adler skryf dat die basisoortuigings van Sionisme aan die bevolking van Israel  geleer word met alle middels van politieke en wêreldbeskoulike propaganda in pers en skool op pad na hierdie einddoel. Hy herinner aan 'n uitspraak van die sosialistiese Sionis en eertydse Eerste Minister van Israel, Golda Meir, wat aan die einde van 1974 oral in die pers verskyn het: "As die Amerikaanse volk vir Israel uitlewer aan Arafat sal dit die einde van Israel en die einde van die wêreld wees". Hy verwys na 'die berugte en omstrede Protokolle van die Wyses van Sion' waarin dieselfde geesteshouding na vore kom.

Hy skryf: "Reeds in die eerste Protokol lees jy dat ‘n mens meer sukses behaal as jy die mense met geweld en intimidasie regeer as met geleerde argumenterings ... ons reg lê in geweld ... Die doel heilig die middel; Laat ons by die uitvoering van ons planne minder aandag gee aan die goeie en die sedelike as aan die noodsaaklike en die nuttige . Net die geweld alleen seëvier in die politiek."

Adler se mening is: "Machiavellistiese grondbeginsels soos hierdie kan feitlik op elke bladsy van die 'Protokolle' gevind word. Ons tref hulle ook met elke tree weer net so aan in die Sionistiese politiek van die afgelope dekades; hulle is dus tipies Sionisties."

Daar word gesê dat Chaim Weizmann (President van die Sioniste, 1920—1930) in 1920 in 'n redevoering in Jerusalem byna net sulke drastiese woorde uitgespreek het as Golda Meir toe hy die destydse Sioniste-beskermingsmag, Engeland, gedreig het: "Julle kan ons koms na Palestina verhaas of belemmer. Dit is egter beter vir julle om ons te help, want anders sal ons opbouende krag verander in vernietigende krag wat die hele wêreld in beroering sal bring."

Die taktiese intimidasiemaneuvers van die Sioniste was tot die volkere gerig sodat hulle druk sou uitoefen op hulle politici. Hulle doen dit vandag nog tot versterking van hulle imperialistiese geweldpolitiek in die Nabye Ooste alhoewel hulle goed weet dat die VSA-politici in hulle beslissings geheel-en-al afhanklik is van daardie drie persent van die Amerikaanse bevolking wat deur hulle allesoorheersende politieke invloed, veral op die gebied van die finansies, die pers en die ekonomie, die "land van onbeperkte moontlikhede" oorheers.

In die Verenigde State asook in Suid-Afrika en baie ander lande van die wêreld sit daar in al die sentrums van mag potentate wat of self Sioniste is of noue verbintenisse met die Sioniste het.

So het, volgens 'n berig in die "New York Times", Senator J.W. Fulbright in 1973 verklaar: "Israel oorheers die senaat. Die senaat is aan Israel onderdanig: na my mening veels te veel. Ons behoort ons meer te laat lei deur die belange van die Verenigde State in plaas van om te doen wat Israel wil hê. Die groot meerderheid van die senaat - om en by die 80 persent - is heeltemal ingestel op die ondersteuning van Israel ongeag wat Israel eis. Dit kom altyd weer na vore en dit is wat die posisie van ons regering so moeilik gemaak het."

Ons kan met veiligheid aanneem dat die Sionistiese invloed ook in die Kongres omtrent net so sterk is. Wie daaroor verbaas is, hoef maar net vlugtig te kyk na die onmiddellike omgewing van die Amerikaanse president om te sien in wie se hande die politieke besluite daar lê.

Manfred Adler gee vir ons 'n voorbeeld hiervan met die lys van die voormalige President Ford se politiekmakers:

  • Henry Kissinger  Buitelandse minister en leier van die Nasionale Veiligheidsraad. Verdedigingsminister
  • James Schlesinger Minister van Verdediging
  • Caspar Weinberger  Leier van die HEW
  • Alan Greenspan Leier van die president se ekonomiese raadgewingskomitee.
  • Ron Nessen Pershoof van die president.
  • L H Silberman Vise-Staatsprokureur (lei die Ministerie van Justisie tot oorname deur Edward Levi).
  • Don Paalberg Hoofekonoom in die Ministerie van Landbou.
  • Isaac Fleischman Hoof van die VSA-Patentekantoor.
  • Stanley PottingerHoof van die Afdeling vir Siviele Reg in die Ministerie van Justisie. Hanteer alle klagtes oor arbeidsdiskriminasie.
  • Leonard Garment Hoof van die Afdeling vir Joodse Sake.
  • Rabbi Morton Kantor Hoof van die Jeugontwikkelingsafdeling in die H.E.W.
  • Hans Friedman Hoofekonoom van die Federale Bank vir Huislenings. Hy bepaal die bedrae vir alle V.A. en FHA huislenings.
  • Helmut Sonnenfeldt Regsgeleerde in die Ministerie Buite- landse Sake.
  • Milton Friedman Senior opsteller van Presidentstoesprake.
  • George Bernstein Federale Versekeringsbestuurder.
  • Mev. Sheila Rabb-Weidenfeld Perssekretaresse van mev. Ford.
  • Nelson Rockefeller Vise-President (Van Spaans-Sefardimse afkoms).

 

Adler skryf: "Hierdie lys kan nog met honderde name in die bestuursampte en die reusagtige bondsburokrasie aangevul word. Dit mag miskien bevraagteken word in hoeverre die genoemde regeringslede en -beamptes in die nouere betekenis van die woord Sioniste is, maar hulle het in elk geval nie toevallig in hulle hoë poste beland nie. Of glo iemand miskien werklik in alle erns dat Henry Kissinger en James Schlesinger die belangrikste ministeries van die Verenigde State skoon 'toevallig' beset het? Nog hulle nog die ander verantwoordelike be­amptes van die regering kan dit bekostig om anti-Sionistiese politiek te voer. As hulle dit tog sou doen - wat Broer Nixon glo probeer het - dan sou hulle dae in die regering getel wees."

Om uit die staanspoor die alombekende beskuldiging van anti- Semitisme af te weer, is dit seker reeds op hierdie punt paslik dat ons 'n duidelike verskil maak tussen die algemene Jodedom en die politieke Sionisme. Wie anti-Semitisme gelykstel aan anti-Sionisme weet nie waarvan hy praat nie, want daar is baie Israeli's en Jode wat anti- Sioniste is en glad nie saamstem met die brutale siening nie.

Origens is die skelwoord "anti-Semitisme" net so onsinnig omdat dit uitsluitlik gebruik word vir anti-Joodse houdings, asof die Jode die enigste Semiete sou wees.

Die alledaagse Jood is aan die gekonkel van sy Sionistiese leiers net so min skuldig soos die Duitse volk aan die uitdrywing en vervolging van Joodse medeburgers gedurende die dae van die Derde Ryk.

Die mag van politieke Sionisme oorheers vandag die Westerse wêreld net so volkome as wat die Kommunisme die Oostelike wêreld in 'n wurggreep het. Oor die hipotese dat albei bewegings van dieselfde oorsprong is, soos twee takke van dieselfde boom, en dat hulle deur die internasionale supergeldmag benut word om totale oorheersing oor die hele mensdom te verkry, moet dus ernstig nagedink word, want dit is blykbaar die enigste redelike verklaring vir die gebeure van ons tyd.

 

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3106 gaste aanlyn