Gedagtes vir elke dag
Of lees almal by Gedagtes vir elke dag
Spreuke 29:21: "As 'n mens sy slaaf van jongs af verwen, word hy op die end ondankbaar" – en het ons dit nie in die Nuwe Suid-Afrika gesien nie!
AFRIKA SE WIT REUS (14)
Lees reeks by Afrika se Wit Reus
DIT IS DIE JAAR 1989..
Uitbuiting van die Rasseprobleem
" Daarvolgens produseer die Amerikaanse Neger gemiddeld per kop van die bevolking agtmaal soveel buite-egtelike kinders, sesmaal soveel swaksinnige volwassenes, pleeg negemaal soveel roofaanvalle, sewemaal soveel verkragtings en tienmaal soveel moorde as die Blanke man. .. Daarteenoor lewer die Neger in die Verenigde State per kop van die bevolking net een-sesde soveel persone met 'n IK van meer as 130, d.w.s. in die kategorie van die begaafdes." - FBI, Uniform Crime Report
"Ons moet nooit uit die oog verloor dat die magtigste wapen van ons party die bestaande rassespannings is. Deurdat ons die gekleurde rasse onophoudelik inprent dat hulle eeue lank deur die Blankes onderdruk is, kan ons hulle wen vir die program van die Kommunistiese Party." - Israel Cohen, kommunistiese agent in sy boek "A racial Program for the twentieth Century" (1912).
'n Ideologie het seker nog selde 'n noodlottiger uitwerking op die mensdom gehad as die Marxistiese dwaalleer van die gelykheid van alle mense. Hiervolgens bestaan daar slegs uiterlike verskille tussen mense afhangende van die sosiale klas, godsdiens of rykdomsgraad waartoe hulle behoort. Origens, ongeag die ras of nasie waaraan hulle behoort, is hulle volgens hulle natuur almal gelyk en besit dieselfde bekwaamhede, talente en potensiaal. Indien almal dieselfde opleidingsgeleenthede en dieselfde opvoeding sou hê en onder dieselfde omstandighede sou opgroei, sou almal tot dieselfde groot geestesontplooiing in staat wees.
Al is dit ook vir elke helderdenkende mens absurd en in stryd met alle menslike ervaring, is hierdie leerstelling nogtans deur die Verenigde Volke in beginsel aanvaar en in die wetboeke van sommige multirassige state opgeneem, o.a. Engeland en Amerika. Deesdae is Marxiste, Kommuniste, Sosialiste, liberales en baie met-politiekbehepte kerkleiers fanatieke voorstanders van hierdie leer; hulle weier om toe te gee dat daar orals waar gelyke geleenthede bestaan, tog ongelyke bekwaamhede na vore tree.
Wat vir enkelinge geld, geld ook vir rasse en volkere. Dit is dwaas en strydig met alle redelikheid om mense van verskillende rasse en kulture in dieselfde vorm te wil indruk. Dit is ook nie moontlik om hulle met doktrinêre metodes van beïnvloeding so ver te bring dat hulle "gelykgemaak" is nie. Die oorgeêrfde verskille is te groot om deur kunsmatige, menslike ingryping of wette eenvoudig gelyk gemaak en oorbrug te word. Die natuurlike neiging van alle mense (en ook diere) van "soort soek soort" is 'n onveranderlike bestanddeel van die lewe wat orals gevind word waar verskillende kulture saam voorkom.
Die Marxistiese plan om die hele mensdom deur rassevermenging tot een enkele gemeenskaplike peil te verlaag, om so die perfekte kommunistiese mens van die toekoms te skep, spruit uit arglistige politieke oorwegings, waarvan die demoraliserende uitwerking vandag reeds, veral in Amerika en Engeland, na vore tree. Haat, nyd, ontevredenheid, sosiale onbestendigheid, misnoeë en hoe kriminaliteit is die gevolge van 'n geïntegreerde politieke orde wat geen konsiderasie het vir bestaande volks- en rasseverskille nie. Waar natuurlike teenstellings en oorgeêrfde rasseverskille as nie-bestaande beskou word en waar dan gesê word dat die geleenthede vir almal dieselfde is, word daar toekomsvooruitsigte en verwagtings opgewek wat onhoudbaar en onrealisties is. As die vermoëns dan tekortskiet om aan die verwagtings te voldoen (verwagtings gewek deur "gelyke geleenthede") dan volg frustrasie en dit lei noodwendig tot 'n gevoel van minderwaardigheid, tot traak-my-nie-agtigheid en tot sosiale daling in 'n maatskappy, waarin net die bekwames, flukses en begaafdes sukses en aansien kry.
Ontevredenheid en haat teen die meer bekwames ontlaai dan in herhaaldelike geweldsontploffings teen "die maatskappy" , polisie en veiligheidsorgane. Minderwaardigheidsgevoelens teenoor die meer begaafde groep word meesal weggesteek agter 'n vertoning van hoogmoed en met 'n dreigende houding word daarvoor gekompenseer. Hoe anders kan 'n mens die rasse-onluste verstaan wat altyd weer voorkom in sulke "liberale" lande soos Engeland en Amerika met hulle gelykheidswette asook hulle voorsorg- en sosiale programme, veral ten gunste van die gekleurde bevolkingsdeel?
As ons onbevooroordeeld kyk na die bestaande werklikhede in Amerika, waar Swartes en Blankes al 'n paar eeue saamlewe, dan toon statistieke op 'n nugtere wyse vir ons dat daar van 'n geleidelike gelykwording van die rasse geen sprake is nie. Teen alle liberale dogmas in praat die Amerikaanse Federal Bureau of Investigation (FBI) se statistiek in sy "Uniform Crime Report," wat in 1963 verskyn het, asook 'n verslag oor "The Negro Family," wat in 1965 deur die VSA-arbeidsministerie uitgegee is, heeltemal 'n ander taal. Daarvolgens produseer die Amerikaanse Neger gemiddeld per kop van die bevolking agtmaal soveel buite-egtelike kinders, sesmaal soveel swaksinnige volwassenes, pleeg negemaal soveel roofaanvalle, sewemaal soveel verkragtings en tienmaal soveel moorde as die Blanke man.
Daarteenoor lewer die Neger in die Verenigde State per kop van die bevolking net een-sesde soveel persone met 'n IK van meer as 130, d.w.s. in die kategorie van die begaafdes.
'n Vergelyking met Engeland toon soortgelyke resultate. Van 1945 tot 1960 het die regering ongeveer een miljoen immigrante die land laat binnekom. Alhoewel hierdie miljoen (meesal Negers uit Jamaika) minder as drie persent van die Engelse bevolking is, lewer hulle vandag meer as 75 persent van alle hawelose kinders wat in Britse weeshuise opgeneem word. Die meeste van hulle is buite-egtelik en van Negroide afkoms.
Hierdie opgawes wys waarheen dit lei as ongelyke rasse saam moet woon. Vir die ontworteldes, wat vervreem is van hulle eie kultuur en lewenswyse, beteken dit byna altyd sosiale agteruitgang, ellende en swartgalligheid en kom ooreen met volksmoord. Wetlik voorgeskrewe gelykheid tussen ongelykes veroorsaak spanning en disharmonie omdat dit godgegewe werklikhede wil uitskakel. Ongelykheid is 'n onveranderlike realiteit van hierdie wêreld. Mense kan nie vry en gelyk wees nie, omdat vrye mense nie gelyk en gelyke mense nie vry sou wees nie. Juis in die veelvoud en verskeidenheid van alle lewende wesens herken ons die seen en die wysheid van 'n skepping waarin begaafdhede verskillend uitgedeel is en bedoel is om mekaar aan te vul. By die verskillende volkere van Suid-Afrika kan 'n mens hulle uitstaande verskillende bekwaamhede besonder duidelik raaksien. Die een groep word gekenmerk deur hulle voorliefde vir akkerbou, ander is kunsvaardige handewerkers, hutbouers en skilders. Ander is meer bekend vir hulle vlegwerk en hulle matte word na baie lande uitgevoer. Sommige stamme is meer krygsvaardig as ander en neig meer tot die jagterslewe van hulle voorouers waardeur hulle weens hulle besondere vaardighede hoë agting geniet. Een saak het alle Swart volkere van Suid-Afrika egter gemeen: hulle is verreweg die meerdere van die Blanke waar dit gaan om sake van hulle kultuurkring, in die natuur en in die oorlewingstryd in die wilde bosse van Afrika.
Meer as eenkeer het my veiligheid afgehang van my Swart begeleier se bekwaamheid; gedurende 'n urelange rondryery met die "landrover" in die nagtelike bosse het hy baie wilde diere raakgesien en my aandag daarop gevestig en hoewel een boom in die donker net soos die ander lyk, kon hy daarna soos 'n droomwandelaar die pad beduie terug na die plaasopstal. Deur hulle konstitusie en lewenswyse is hulle instaat om die brakwater te drink van 'n rivier wat traag voortvloei en waarin krokodille en seekoeie rondbaljaar en waarvan die water so besmet is, dat Blankes deur net daarin te swem reeds bilharzia en ander tropiese siektes sou kry. Hulle hoflikheid onder mekaar, hulle verstandige sedes en gewoontes, en hulle respek vir ou mense is voorbeeldig en staan moreel veel hoër as die lewenswyse van die huidige Blanke verbruikersamelewing. Ten spyte van alle andersoortigheid en kulturele verskille bestaan daar dus geen aanleiding vir 'n houding van meerderwaardigheid teenoor ander rasse nie.
As 'n mens nou egter al hierdie volkere saam met Indiërs, Kleurlinge en Blankes wil deurmekaar skommel tot 'n volkome geïntegreerde eenheidstaat, sou dit nie net onvoorstelbare chaos veroorsaak nie, maar dit sou ook 'n onreg wees teenoor die ontwortelde Swart volkere wat so van hulle eie kultuur beroof sou word. Die politiek van "aparte ontwikkeling" (apartheid) is juis geskep om dit te vermy, en te verhinder.
Waar die Blanke Afrikaner tot nog toe (1989) geweier het om sy Swart landgenote aan regeringsverantwoordelikheid te laat deelneem, het hy dit nie weens kwaadwillige "rassisme" gedoen nie, maar slegs weens ondervinding en 'n oordeelsvermoë wat hy oor eeue verwerf het oor die bekwaamhede van sy Swart medeburgers. Dit mag wel "diskriminerend" wees, maar dit word verstaanbaar as 'n mens weet hoe Swart lande van Afrika in die algemeen bestuur en regeer word. Onbekwaamheid, korrupsie, despotisme, verkwisting en eenpartyregering is daar meer die reël as die uitsondering.
Die Swart man het sekerlik bekwaamhede van sy eie op die gebiede wat met sy kultuur in verband staan. Om egter 'n moderne industriestaat soos Suid-Afrika te lei of selfs die hele regeringsmag oor te neem kragtens sy stemmemeerderheid, daarvoor is hy totaal onbekwaam in vergelyking met die Blanke Europeaan, wie se millenniumoue kultuur en beskawing 'n veel beter waarborg is vir vooruitgang en instandhouding van 'n geordende staatsbestel.
Dit is net eenvoudig feite wat eenkeer gestel moet word, ook al stel jy jou daardeur bloot aan die verwyt van "rassisme". Indien dit "rassisme" is wanneer 'n mens die bekwaamhede of die gebrek aan bepaalde bekwaamhede by Blank, Swart, en ander rasse erken en respekteer en dan volgens hierdie bekwaamhede bepaalde funksies aan hulle toeken, dan is hierdie rassisme niks anders as bloot gesonde menseverstand nie.
S.E.D. Brown skryf in die "South African Observer" van September 1978: "Dit is korrek dat 'n mens met die term "rassis" iemand bedoel wat vir sy eie ras 'n toegeneentheid het, wat instaan vir selfrespek vir sy eie ras en liewer in 'n gemeenskap van sy eie volk leef, volgens sy eie kultuur en lewenswyse; in al hierdie dinge lê daar nie eers 'n sweempie vyandskap teen enige ander ras nie. Miljoene mense van alle rasse, ja inderdaad die meerderheid van die mensdom, is volgens hierdie definisie rassiste."
Dit is absoluut kensketsend en betekenisvol dat 'n mens so ver ek kon vasstel in geen woordeboek of naslaanwerk wat voor 1960 verskyn het bv. Duden, wat die beste en volledigste Duitse woordeboek is) die woord "Rassis" of "Rassisme" kan vind nie. Hierdie woorde het toe nog glad nie bestaan nie en dit is dus heeltemal nuwe woordskeppings wat kunsmatig uitgedink is vir 'n bepaalde politieke doel. Met 'n waarskynlikheid wat grens aan sekerheid kan ons aanneem dat hulle in omloop gebring is deur spesialiste van die Russiese KGB se propaganda- afdeling of deur soortgelyke instansies van WO-liggame. Vandag behoort hulle tot die meesgebruikte skelwoorde vir elkeen wat dit durf waag om besware te opper ten onbeheerde binnekoms van vreemdes van 'n ander ras wat die eie volkskarakter bedreig. Elkeen wat nie gewillig is om in te sien dat 'n wêreldwye rassevermenging tot voordeel van die mensdom of een of ander volk sal strek nie of wat selfs die aandag sou vestig op bestaande etniese kenmerke en verskille, moet dit aanvaar om beskuldig te word van die kamtig afskuwelikste misdaad: rassisme. Omdat daar geen amptelike definisie van die term bestaan nie, het die slagoffer van so 'n beskuldiging geen verweer nie en moet maar sonder 'n verhoor die outomatiese veroordeling aanvaar.
"Alles mag vandag in Amerika en Europa openlik bevraagteken word", skryf Heinrich Jordis Lohausen in sy boek "Entscheidung im Suden - der Umweg über die Dritte Welt," (Beslissing in die Suide - die ompad oor die Derde Wêreld) "Alles kan maar openlik verkleineer word, elke ideaal van watter aard ook al, elke genie en alles wat vooraanstaande is, elke oorlewering en elke wet, elke waarheid, elke geloof - net een ding nie: die voorgegewe gelykheid van die mense. Alles mag bespreek word, net dit nie. Dit alleen is taboe.
"Aangedryf deur hulle slegte gewete (uitroeiing van die Indiane, wegvoering van die Negers, Opiumoorlog, Jodevervolgings, bloedbad in Indië, bloedbad in die Soedan) gooi sommige nasies deesdae die kind saam met die badwater weg. Want al wat gelyk is, is die onwegneembare lewensregte van die mense, nie die mense self nie. Niks aan hulle is gelyk nie behalwe hulle ongelykheid. Hulle was al in hul wese verskillend voor hulle nog hierdie aarde in vlees en bloed binnegetree het. Die vermoëns van die een is nie die van die ander nie en omgekeerd ook nie. En soos hulle begaafdheid verskillend is, so ook hulle trap van ontwikkeling en die vermoë om onder huidige omstandighede hulself in vryheid self te regeer. Die enkelinge, soos die rasse en die volkere, is almal onverwisselbaar en onuitruilbaar - en hierdie onuitruilbaarheid is terserlfdertyd hulle rykdom en die rykdom van die hele wêreld."
In Suid-Afrika het die verskillende rasse reeds baie jare langs mekaar en saam met mekaar gelewe in 'n toestand van harmonie en dit was uniek in die wêreld. Elkeen het sy plek geken en geweet wat sy regte en pligte is. Afsonderlike woon- en lewensgebiede het dit vir elke volk moontlik gemaak om sy eie taal, kultuur en lewenswyse te handhaaf en het die voorwaardes daargestel vir 'n vreedsame ontwikkeling waarin elkeen "volgens sy eie wyse salig kon word" ('n bekende aanhaling van Frederik die Grote van Pruise se woorde). Al het hierdie "politiek van eiesoortige ontwikkeling" (apartheid) ook nadele en beperkings meegebring, het die voordele die nadele tog ver oortref. Dit was 'n politieke eksperiment wat vanaf die buiteland noukeurig dopgehou is en alle vooruitsigte gehad het om as model te dien vir ander multirassige lande.
Vir die internasionale samesweerders wat 'n raslose, verbasterde wêreldgemeenskap nastreef, was hierdie politiek van begin tot einde 'n doring in die vlees. Dit was in alle opsigte 'n weerspreking van hulle konsepsie van verwydering van nasionale grense, die eenmaking en vermenging van alle rasse en van hulle dogma van gelykheid van die mense. Hulle strewe ook nie na harmonie en vrede nie, maar na chaos en agteruitgang van die nasies.
Om hierdie rede moes Suid-Afrika se rassepolitiek - sy respektering van volke se andersoortigheid, sy gebooie en wetsvoorskrifte vir die rassesuiwerheid van sy eie Blanke volk en sy gewilligheid om aan ander volkere hulle nasionale onafhanklikheid toe te staan - dit alles moes derhalwe met alle middele verkleineer en verwoes word, 'n Propaganda- aanslag soos daar nog nooit teen 'n soewereine land aan die gang gesit is nie, dui aan hoe gevaarlik die samesweerders 'n suksesvolle "politiek van eiesoortige ontwikkeling" vir hulle planne geag het.
Dit was vir hulle van die begin af duidelik dat 'n afbreking van nasionale grense en homogene volksgroepe met 'n wêreldgemeenskap van gemengde rasse as doel slegs bereik kan word, as hulle daarin kan slaag, om die regerings van die wêreld, wat hulle beheer, daartoe te beïnvloed om onbeperkte immigrasiemoontlikhede vir alle lande en rasse daar te stel. Ons kan hierdie politiek vandag in baie lande van Europa en elders sien. Selfs in lande met so 'n homogene bevolking soos Skandinawië het die oorstroming deur mense van 'n ander ras so toegeneem dat dit al tot protesaksies en radikale demonstrasies teen die regeringspolitiek gekom het.
Dieselfde gebeur blykbaar in lande buite Europa en dit bevestig die verdenking dat dit 'n gekoördineerde, wêreldwyd beplande saak is. So het 'n leser uit Australie aan die koerant "The Citizen" (20.11.87) geskryf:
"Ek sluit die kopie van 'n brief in, wat ek op 27 Oktober 1987 aan 'n Australiese koerant gestuur het in verband met Suid-Afrikaanse landingsregte. Dit het my so kwaad gemaak dat ons sosialistiese regering op so ’n manier hulle mag uitoefen terwyl hulle op arrogante wyse weier om iets te doen omtrent die doodstraf of die instroming van Asiate, alhoewel dit baie omstrede sake is en nege uit tien Australiërs sterk daaroor voel. Ek hoef u sekerlik nie te sê dat hulle my brief nie geplaas het nie.
Hierdie land was 'n goeie land toe ek in 1963 hier aangekom het. Dit het toe 'n 'Wit-Australië'-immigrasiepolitiek gehad, wat goed was, maar tans gaan Australië ten gronde deur die invloed van kommunistiese agitasie, godsdienstige dweepsug, ens. Sydney is vol Asiate en Suidsee-eilanders ... Gekleurdes kry voorkeur by aanstellings. Ek kan u 'n geval noem waar 'n Neger uit Burundi, Sentraal-Afrika bo 'n Engelsman verkies is vir 'n werk as ketelmaker en sweiser. Agt maande later is hy uitgeskop; sy werk was dié van 'n amateur. Die misdadigheid in Australië is so erg soos in Chicago in die Verenigde State. In die strate van Sydney is 'n mens, sodra dit donker word, nie meer veilig nie. Die stedelike treinspoorverbindings is in die donker ook nie aan te beveel nie. Moord, verkragting, gebruik van verdowingsmiddels en korrupsie by die polisie neem toe. Drankverslawing heers selfs by die werkplek ... Ten spyte van hoë werkloosheid word sogenoemde Vietnamese vlugtelinge, Indiërs en ander gekleurdes voorgetrek." (Ron L., Sydney, Australië)
'n Gedegenereerde wêreldgemeenskap wat tot geen bepaalde volksgroep behoort nie en sonder wortels in 'n nasionale eenheid is, is die doel van die "Illuminati," die verligtes, wat self met skoon onvermengde bloed aan die hoof daarvan sal staan.
Toe daar aan die begin van hierdie eeu stemme in Amerika opgeklink het, wat 'n afsonderlike bondstaat vir die Negers van die land geëis het, het die kommunistiese skrywer, Israel Cohen, in 1912 'n boek geskryf met die titel "A Racial Program for the Twentieth Century." Daarin sit hy 'n arglistige plan uiteen om in die Amerikaanse gemeenskap rassestryd en ontevredenheid onder die Swartes aan te blaas en dit wel as deel van 'n poging om rasse-integrasie en gemengde huwelike te propageer. Daar word bv. gesê: "Ons moet besef dat die doeltreffendste wapen van ons party die rassespanning is. Deurdat ons dit in die Swartes se bewussyn inhamer dat hulle vir eeue deur die Blankes ondergehou is, sal ons hulle bruikbaar maak vir die program van die Kommunistiese Party. Ons moet in ons propaganda veral gebruik maak van die begrippe kolonialisme en imperialisme. Terwyl ons die Swart minderheid teen die Blankes opsweep, moet ons probeer om by die Blankes 'n skuldkompleks oor hulle uitbuiting van die Negers te kweek. Ons sal die Negers help om vooraanstaande posisies in alle lewensfere te bereik - in alle beroepe asook in die wêreld van sport en vermaak. Met hierdie prestige sal dit vir die Negers moontlik wees om met Blankes te trou en 'n proses aan die gang te sit wat Amerika aan ons saak sal uitlewer."
Wie kan daaraan twyfel dat daar in Suid-Afrika vandag na dieselfde mikpunte gestreef word? Die samesweerders is ten volle bewus van die feit dat rasse-integrasie gevolg deur gemengde huwelike en verbastering 'n wesenlike bydrae gelewer het tot die verval en ineenstorting van ander state en beskawings. Hulle planne is gerig op 'n lang termyn en word van geslag tot geslag verder gevoer. Reeds jare lank word die Swartes van Suid-Afrika omverpoosd voorgepraat dat hulle deur die Blankes onderdruk en uitgebuit word, dat hulle aanspraak daarop hê: om van die Blankes altyd meer te eis en dat die land eintlik aan hulle behoort. Wie kan nog verbaas wees dat daar aldus rasseonluste en opstande ontstaan het? Die ontevredenheid word deur kommunistiese agente, Marxistiese kerkleiers, sosialiste en buite-parlementêre groepe sistematies aangeblaas. Die WO, die Wêreldraad van Kerke, die pers en honderde buitelandse anti-apartheid-organisasies sorg daarvoor dat "die Swart (meerderheid) teen die Blankes opgesweep word", soos die aanwysings van die Marxistiese teoretikus Cohen voorstel.
Vervolg...