NUUTSTE BYDRAES

Gedagtes vir elke dag

Of lees almal by Gedagtes vir elke dag

Die oorblyfsel waarmee God aan die suidpunt van Afrika werk, is soos ’n gedugte leër met geen plek vir lafaards nie.

AFRIKA SE WIT REUS (19)

Lees reeks by Afrika se Wit Reus

DIT IS DIE JAAR 1989..

Die Rol van die Kerke

"Nooit word die kwade deur mense met minder bekommernis en meer deeglikheid gedoen nie as wanneer dit uit godsdienstige oortuiging gebeur." - B. Pascal (1623—1662), Franse teoloog en filosoof

"Deur veral linkse predikante te beroep, slaag hulle daarin om die Christelike boodskap te verwater en "nuut" uit te lê. Die beklemtoning word verskuif van die vertikale (op-God-gerigte) vlak na die horisontale (medemenslik-humanistiese) vlak."

Vandat die lluminaat, Mordechai Marx Levy, alias Karl Marx, in opdrag en met finansiële hulp van die huis Rothschild met sy boeke "Das Kapital" en "Kommunistisches Manifest" van die sosialisme 'n ideologie gemaak het, het veral die Christelike godsdiens onder die aanvalle geraak van diaboliese magte wat probeer om dit te vernietig.

Getrou aan die aanwysings van Weishaupt het die aanhangers van Karl Marx, en ná hom, van Lenin, die plan toegepas om die wêreldgodsdienste so brutaal te beveg dat hulle volkome uit die harsings van die mense sou verdwyn. Dit was makliker gesê as gedoen. Die gelowiges, veral die Christene, het bewys dat hulle 'n groter hindernis was op pad na 'n ateïstiese wêreldrewolusie as wat Marx en Lenin ooit kon droom.

Almal van ons ken die tragiese begin van die kommunistiese heerskappy. Die kerke is gesluit of selfs verwoes. In 1941 was daar van die 46 000 kerke in Rusland net nog 4 000 oor en in die eerste 30 jaar van Bolsjewistiese heerskappy is 48 miljoen mense gelikwideer waarvan 40 000 priesters en leidende lede van godsdienstige groepe was. Ten spyte van die allerwreedste vervolgings, wat deur Stalin, Chroestjow en hulle opvolgers tot op die huidige dag voortgesit is, moes almal dit ervaar dat die Christelike geloof nie uitgeroei kon word nie; - inteendeel, die getal ondergrondse gelowiges het toegeneem. Die belofte van Christus (Matt.16,18) dat "die poorte van die hel sy kerk nie sal oorweldig nie", het geblyk sterker te wees.

As gevolg daarvan het die Kommuniste hulle taktiek verander. As aanvulling by die direkte aanval van buite het hulle die kerke en teologiese seminaries geïnfiltreer met studente wat in werklikheid KGB-agente was. Hulle het die geestelikes gekorrupeer of het self hulle rol oorgeneem. Onbuigsame priesters is geterroriseer, as kranksinniges in gestigte opgesluit, onder valse beskuldigings tot lang termyne tronkstraf veroordeel of aan openbare skande prysgegee. Ouers wat hulle kinders laat doop het, is daarvan beskuldig dat hulle die geestelike gesondheid van hulle kinders bedreig. Vaders het hulle betrekking verloor en kinders is nie tot hoër opleiding toegelaat nie.

'n Paar kerke is egter met rus gelaat om hulle as vertoonvensters vir propagandadoeleindes te gebruik. Omdat daar so min oop kerke is, is hulle altyd vol. Toeriste en Westerse kerkleiers (bv. Billy Graham) versprei dan die stories van vol kerke en godsdiensvryheid, wat hulle met hulle eie oë gesien het.

In die Weste gebruik die Kommuniste 'n ander taktiek. Daar hulle geen direkte aanval op die kerke daar kan maak nie, gebruik hulle die beproefde metode van infiltrasie. Hulle weet dat hulle 'n reusepotensiaal van ongelowiges, louwarm Christene en liberales binne en buite die kerke tot hulle beskikking het.

Georgii Dimitroff, die Bulgaarse Kommunisteleier, het dit in 1938 so geformuleer: "Laat ons vriende die werk doen. Ons moet altyd daaraan dink dat een simpatiseerder meer werd is as 'n dosyn Kommuniste. Een universiteitsprofessor wat geen partylid is nie, maar die belange van die Sowjetunie verdedig, is meer werd as honderd partygenote. Een bekende skrywer of gepensioeneerde generaal is meer werd as 500 arm sotte wat so dom is dat hulle hulle deur die polisie laat slaan. Die skrywer wat geen partylid is nie, maar die Sowjetunie verdedig, en die vakbondleier wat nie tot ons behoort nie, maar die Sowjet se internasionale politiek verdedig, is meer werd as 1 000 partymedewerkers. Hulle wat geen partylede of gesiene Kommuniste is nie, het meer vryheid van optrede. Ons vriende moet die teenstander vir ons verwar. Hulle moet ons hoofaanwysings uitvoer en kampanjes in ons guns aan die gang kry teenoor mense wat nie so dink soos ons nie en wat ons nooit sou kan bereik nie. Veral moet ons die eergierige politici gebruik wat ondersteuning nodig het - manne wat besef dat ons Kommuniste vir hulle die pad kan oopmaak en aan hulle publisiteit kan verskaf, en dat ons in 'n posisie is om aan hulle hulp te verleen. Sulke manne sal hulle siele aan die duiwel verkoop, en ons koop siele".

Ons sien dus dat die Kommuniste "liberales" gebruik, "nuttige idiote,"; soos Lenin hulle genoem het, om die saak van Kommunisme in die Weste aan te help. Universiteite en die pers is van hulle vernaamste mikpunte om die ideologiese gif te versprei. Hulle maklikste buit is egter die moderne liberale predikante en teoloëmanne wat hulle geloof en hulle roeping verloor het, vir wie God dood en die Bybel nie onfeilbaar is nie. Hulle is die maklikste slagoffers van 'n nuwe boodskap wat die Marxiste vir hulle influister.

'n Mens kry hulle vandag oral in die wêreld. Wetend of onwetend werk hulle saam aan die vernietiging van die Christendom omdat hulle verlei is deur die utopie van 'n ideologie wat aan die mens die ryk van God op aarde belowe. Dit is hierdie liberale teoloe wat vandag die hefbome van mag in feitlik alle groot kerkorganisasies in hulle hande het en die geld van kerklidmate spandeer. Hulle word aangehelp deur vrygewige geheime magte en kry daardeur aansien en beland in die hoogste posisies. Hulle beskou 'n liberalisering en sagmaking van dogmatiese strukture binne die kerke as hulle hooftaak. Deur veral linkse predikante te beroep, slaag hulle daarin om die Christelike boodskap te verwater en "nuut" uit te lê. Die beklemtoning word verskuif van die vertikale (op-God-gerigte) vlak na die horisontale (medemenslik-humanistiese) vlak. Deur die verdraaiing en verloëning van wesenlike uitsprake van die Bybel en 'n oorbeklemtoning van sosiaal-etiese kwessies ontstaan 'n geleidelike verwatering en vervalsing van die Christelike geloofsleer waarvan die gevolg verwarde gelowiges en leeglopende kerke is.

Die Kommuniste weet maar alte goed dat afvalligheid van geloof in die kerke nooit van onder na bo nie, maar altyd net van bo na onder bewerkstellig kan word. Teoloë wat in samewerking met Marxiste die "ryk van God op aarde" wil bou, moet onvermydelik hulle godsdiensverkondiging inklee in Marxistiese terminologie. Die fundamentele onverenigbare teenstelling tussen Marxisme en Christengeloof word daardeur verdoesel.

Die oorbeklemtoning van die sosiale en politieke aspekte lei onvermydelik tot 'n skeeftrekking van Bybelse uitsprake; die Bybel word verlaag tot "rewolusionêre handboek." So word Jesus se sendingbevel (uitdra van die evangelie) uitgelê as opdrag tot dialoog met Kommuniste; die geestelike "heil" van die mens beteken nou skielik "politieke bevryding", en "geregtigheid voor God" is nou "versoening met mense". Die "blye boodskap" word so heel geleidelik omgetower tot 'n sosiaal-humanistiese ideologie sodat ook ateïstiese Kommuniste, heidense kulte en alle wêreldgodsdienste dit kan aanvaar.

'n Mens kry liberale teoloë vandag oral in die wêreld. Wetend of onwetend werk hulle saam aan die vernietiging van die Christendom omdat hulle verlei is deur die utopie van 'n ideologie wat aan die mens die ryk van God op aarde belowe. Dit is hierdie liberale teoloë wat vandag die hefbome van mag in feitlik alle groot kerkorganisasies in hulle hande het en die geld van kerklidmate spandeer. Hulle word aangehelp deur vrygewige geheime magte en kry daardeur aansien en beland in die hoogste posisies. Hulle beskou 'n liberalisering en sagmaking van dogmatiese strukture binne die kerke as hulle hooftaak. Deur veral linkse predikante te beroep, slaag hulle daarin om die Christelike boodskap te verwater en "nuut" uit te lê. Die beklemtoning word verskuif van die vertikale (op-God-gerigte) vlak na die horisontale (medemenslik-humanistiese) vlak. Deur die verdraaiing en verloëning van wesenlike uitsprake van die Bybel en 'n oorbeklemtoning van sosiaal-etiese kwessies ontstaan 'n geleidelike verwatering en vervalsing van die Christelike geloofsleer waarvan die gevolg verwarde gelowiges en leeglopende kerke is.

Die Kommuniste weet maar al te goed dat afvalligheid van geloof in die kerke nooit van onder na bo nie, maar altyd net van bo na onder bewerkstellig kan word. Teoloë wat in samewerking met Marxiste die "ryk van God op aarde" wil bou, moet onvermydelik hulle godsdiensverkondiging inklee in Marxistiese terminologie. Die fundamentele onverenigbare teenstelling tussen Marxisme en Christengeloof word daardeur verdoesel.

Die oorbeklemtoning van die sosiale en politieke aspekte lei onvermydelik tot 'n skeeftrekking van Bybelse uitsprake; die Bybel word verlaag tot "rewolusionêre handboek." So word Jesus se sendingbevel (uitdra van die evangelie) uitgelê as opdrag tot dialoog met Kommuniste; die geestelike "heil" van die mens beteken nou skielik "politieke bevryding", en "geregtigheid voor God" is nou "versoening met mense". Die "blye boodskap" word so heel geleidelik omgetower tot 'n sosiaal-humanistiese ideologie sodat ook ateïstiese Kommuniste, heidense kulte en alle wêreldgodsdienste dit kan aanvaar.

Dit stem ook ooreen met die universeelheidstrewe van die Wêreldraad van Kerke (WRK) in Geneve. Hierdie meer wêreldlike as kerklike raad eis al lankal gemeenskaplike sittings en gebedsbyeenkomste met Boeddhiste, Moslems, Jode, Animiste, Hindoes, Taoiste en ander sektes en gemeenskappe.

In die VSA was dit die ledekerke van die WRK wat die Kommuniste gehelp het om Amerika uit Suid-Viëtnam te verdryf, waardeur die hele Viëtnam in kommunistiese hande geval het. Vandag gebruik liberale teoloë en kerke dieselfde taktiek in Afrika; en die WRK gebruik die geld van Westerse belastingbetalers, nie om die reddende boodskap van die Evangelie te versprei nie, maar om daarmee Marxistiese moordbendes in Suidelike Afrika en oral in die wêreld te ondersteun en so baan dit die weg vir die antichris.

Indirek het die kerklike aanvalle op die "Blanke" stellings in Afrika in die jaar 1961 begin. In daardie jaar is die Ortodokse Kerk van die Sowjetunie (die amptelike kerk) aangeneem as lid van die Ekumeniese Raad van Kerke (ook Wêreldkerkeraad genoem). Dit was origens, asof toevallig, ook die jaar waarin die VSA-president Kennedy die "koue oorlog" beëindig het en die "vreedsame naasbestaan" met die Sowjet-unie begin het.

Dit het beteken dat die Weste van toe af die kommunistiese diktature as "demokratiese sisteme" erken het en vervolgens as gelykwaardig met die Westerse parlementêre sisteme beskou het.

Die Russies-Ortodokse Kerk was nog geen 10 jaar lid van die WRK, toe die groot politisering in Geneve ingetree het nie. Spoedig het dit ook vir die domstes duidelik geword dat die "Christelike" broers uit die Ooste minder belanggestel het in die uitbreiding van die Evangelie maar daarvoor des te meer in die uitbreiding van Sowjetheerskappy.

Toe hulle in die jaar 1970 die aanvaarding van die omstrede "anti- rassismeprogram" bewerkstellig het en met Christelike wierook lekker laat ruik het, kon die KGB-offisiere wat in die Geneefse kerksentrum saamgewerk het hulle eerste beslissende sukses aanteken. Dit was lankal die mikpunt van die Sowjetiese beplanners om die anti- kommunistiese bastions van Suidelike Afrika te vervang met Sowjet- onderdanige regimes om so die kontrole oor die strategiese Kaaproete en oor die ryk bodemskatte van die subkontinent te verkry.

Hulle direkte aanvalle deur ondersteuning vir terroristekaders met wapens en ideologiese propaganda het nie die gewenste sukses opgelewer nie. Met behulp van die "anti-rassismeprogram" van die WRK het hulle pogings nou die seën van die kerke gekry. Daardeur het die terroriste, wat gewerk het vir die val van die Blanke regerings, nie net 'n onverwagte morele ondesteuning en hoër aansien vir hulle bloeddorstige dade gekry nie, maar kon spoedig ook die vreugde smaak van 'n toestroming van Westerse kerkgeld, wat aan hulle as "humanitêre hulp" deur die WRK beskikbaar gestel is.

Waar daar so 'n hoë morele inset was van die kant van 'n wêreldkerkorganisasie wou baie "liberale" Westerse regerings en natuurlik ook die WO nie agterbly nie en het nou ook op hulle beurt hulle sakke geskud om hulle bydrae vir die "edele saak" te lewer.

Die Sweedse regering, wat vantevore reeds 'n jaarlikse som van ongeveer 'n kwart miljoen Rand bygedra het, het dit nou vol geesdrif verhoog tot 7 miljoen Rand. Ook die Lutherse Wêreldbond wou nie swak vertoon in sy ondersteuning van die besluit van die Wêreldraad van Kerke nie en het in die daaropvolgende jaar, 1971, 'n som van R65 000 aan die Kommunistiese "vryheidsvegters" van FRELIMO in Mosambiek oorgedra. In dieselfde jaar het ook die Britse Raad van Kerke ingeval agter die WRK vir ondersteuning van die terroristiese "vryheidstryd" in Suidelike Afrika en dieselfde geld vir die Presbiteriaanse Kerk van Amerika, die Nasionale Kerkeraad van Amerika, die Gereformeerde Kerke van die Nederlande, die "All Africa Church Conference" en die Christelike Vredeskonferensie.

Watter hoë waardering ook die Evangeliese Kerk van Duitsland (EKD) vir die werk van die WRK het, blyk uit die feit dat hierdie kerk die hoogste bydrae van al die lidkerke betaal, nl. verskeie miljoen Mark. Dit is begryplik waar die president van die EKD se Buitelandse Afdeling, dr. Heinz-Joachim Held, terselfdertyd mos ook die voorsitter is van die WRK se Sentrale Komitee.

Vervolg...

Opsoek na inligting?

  • BOEKE TE KOOP

     

    IN DOODSGEVAAR,

    outeur dr Gustav Norval. Om die boek te bekom, kontak dr Norval by 

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  

    Die Boere was nog altyd lief om hul wa te pak en die vreemde in te trek. Hierdie boek vertel die verhale van die dorslandtrekkers na Angola, wie betrokke was, hoekom hulle getrek het, asook die doodsgevare van dors, malaria, wilde diere en moord-en roofbendes, wat hulle oppad teëgekom het. Lees meer by hierdie skakel.

    Lees ook 'n interessante uittreksel uit die boek hier

     

    MASSAMOORD - BILJOENE MOET STERF.  Hierdie nuwe boek oor die geheime agenda om die groot getal mense op aarde uit te dun, handel oor soveel verskeidenheid in fyn besonderhede dat enige besorgde Afrikaner dit behoort te lees.  Om die boek te bekom, kontak dr Gustav Norval by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.   Lees meer oor die boek by hierdie skakel.

     

    VUUR EN VLAM, geskryf deur dr Gustav Norval, handel oor die geskiedenis van die Transvaal 1881-1899: dit behels die Eerste Vryheidsoorlog, die Pretoria Konvensie, die ontstaan van die ander Transvaalse dorpe en die republieke van Vryheid...   Lees HIER meer daaroor.

     

    VINGER OP DIE SNELLER  -  Die geskiedenis van die Transvaal 1840-1880.   Outeur dr Gustav Norval, geskiedskrywer en patoloog.   
    Dit vertel die gebeure van die eerste 40 jaar in die Transvaal.  Dit sluit in die stigting van Potchefstroom, Orighstad, Soutpansbergdorp, Heidelberg, Lydenburg, Pretoria, die eerste inwoners van elke dorp... lees HIER meer daaroor.

     

    RAUTEM, is die verhaal deur dr Philip Venter waarvan u hier op Gelofteland in die reeks BROKKIES UIT DIE BOEK RAUTEM gelees het. Bestel die boek by hom deur te skakel 083 444 7672. Lees hier meer daaroor

     

    VERSETLAND is 'n spanningsverhaal wat elke leser sal boei. Die outeur is dr Philip Venter, bekende skrywer van vele romans, fiksie en meer.  U kan die boek by hom bestel by 083 444 7672.  Lees meer oor die inhoud by hierdie skakel.

     

    TAKHARE EN JOINERS, outeur dr Gustav Norval, is 'n versameling van 70 ware avontuurverhale uit die tyd van die Voortrekkers, die Anglo-Boere Oorlog en die Ossewa-Brandwag. Daar is tragedies, romantiese verhale, skattejag- en oorlogsverhale en meer. Lees hier meer daaroor. 

     

    Die Engelse oorlog was alles behalwe die sg. "gentleman's war" soos sommige Britse skrywers dit genoem het. Lees meer oor die boek VRYHEIDSVEGTERS, outeur Gustav Norval, by Vryheidsvegters .

     

    In ‘n nuwe boek deur die geskiedskrywer Gustav Norval, getiteld ONSKULDIGE BLOED, word skokkende feite oor beweerde Britse oorlogsmisdade tydens die ABO onthul. Lees meer hieroor by Onskuldige Bloed. 

     

    Hierdie geïllustreerde A4-groote 300-bladsy boek deur EJG Norval, IN DIE SMELTKROES, vertel die verhaal van die gevegte tussen Boer en Brit in die 1840’s die drie verwoestende ba-Soetoe oorloë in die Oos-Vrystaat tussen 1858 en 1867, en nog meer. Lees daaroor by In Die Smeltkroes .

     

    BLOED, SWEET EN TRANE, nog 'n uitstekende boek uit die pen van EJG Norval. Die boek handel oor die trek oor die Drakensberge na Nataldie Vrystaat en Transvaal, die oorloë tussen Voortrekkers, Zulus en Matabeles asook die rol van Britse regering in die saga, wat tot vandag toe weggesteek word.  Daar word getuienis aangebied dat die moorde op die Voortrekkers deur sekere Britse agente ea beplan is.  Lees meer hieroor by Bloed, Sweet en Trane.

     
  • BYBEL 1933/53-druk nou gratis

    Gelofteland is dankbaar om aan al ons lesers die 1933/53-uitgawe van die Bybel gratis te voorsien. Al wat u hoef te doen is om 'n e-pos na

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    te stuur met die versoek om die Bybel te ontvang, en ons sal dit aan u stuur.

     

    _____________________

     

     Laserskywe in stelle van 10 te koop

    VRYHEIDSBEDIENING

    Ds. Andre van den Berg werk sedert November 1990 weekliks met volksgenote in die gevangenis in Pretoria-Sentraal. Hy bied ʼn reeks laserskywe teen R200 (posgeld uitgesluit) per stel van 10 aan. Die opbrengs van hierdie verkope gaan vir Gevangenisbediening.

    Dit handel oor aktuele onderwerpe soos:

    1. Die lewe hiernamaals.
    2. Word verantwoordelik oud.
    3. Die pad na die ewigheid.
    4. Bied beproewing die hoof.
    5. Raad vir tieners.
    6. Gelowige kinderopvoeding.
    7. Oorwin depressie.
    8. Kikker jou huwelik op .
    9. Alle mense is nie gelyk nie.
    10. Homoseksualisme - ʼn gruwel vir God.

    Bestel by:

    E-pos: Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Sel: 074 967 5187

    Bankbesonderhede:

    ABSA

    VRYHEIDSBEDIENING

    9062088855

    _______________

     

    Skryf in vir die gratis e-blad OORSIG EN REPLIEK

    'n Blad wat dmv verduidelikende agtergrond by die kern van ons volk se
    stryd uitkom.

    Kontak die redakteur by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    Lees ons gereelde uittreksels daaruit hier op Gelofteland by OORSIG EN REPLIEK

    __________
     
    DIE HISTORIESE KOMPAS
    _________ 
     
    BOEKRESENSIE:

    Die Legkaart van ons Lewe – ‘n Boodskap van Hoop

    Lees meer oor dié getuienis by:

    DIE LEGKAART VAN ONS LEWE

    __________

    BOEKRESENSIE:

    DIE VOLMAAKTE REPUBLIEK – Christen-Teokratiese Separatisme

    Suid-Afrika verkeer tans in 'n kommerwekkende toestand omdat mense se kennis oor die Bybel en die Staat so verwater het dat land en volk as gevolg hiervan ten gronde gaan.

    Hierdie boek uit die pen van ds AE van den Berg, het in gedrukte vorm verskyn.  Dit bring helder perspektief oor rasseverskille en natuurlike skeiding wat sal lei tot die herstel van Suid-Afrika. Die land het 'n dringende behoefte wat landsburgers van geestelike denke sal laat verander en van onregte en gewaande vryheid sal bevry.

    Sinvolle besluite in die lig van God se Woord, en onophoudelik gebed dat bevryding spoedig verwesenlik word, is noodsaaklik. Politiek is erns en harde werk wat wet en orde handhaaf en durf nie in eerlose hande gelaat te word nie. God is 'n God van orde, en mense word aangemoedig om die koninkryk van God eerste te stel.

    U kan hierdie boek bestel by ds A E van den Berg

    Tel: 074 967 5187  of by

    vryheidsbediening

    @gmail.com

    Prys: R50-00

     
  •                                                                        ______________

     

    BOEKE TE KOOP

    ‘n Nuwe Trek: Terug na u God

    Die Oerteks van die lotsbepalende 1838-Gelofte

    J L du Toit & dr L du Toit

    'n Bundel oor die bronne vir die 1838-Gelofte is nou ook by Exclusive Books in Suid-Afrika beskikbaar: 

    Alhoewel die nuutste prys op Exclusive Books se netwerf tans R191 per boek is kan u dit vir so min as R60 per boek direk by Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.. bestel.

    Lees meer by: 'N NUWE TREK: TERUG NA GOD

    _______________

    ONDERSTEUN U VOLKSGENOTE IN DIE GEVANGENIS

    Wil u meer oor aktuele onderwerpe lees of vir iemand 'n besondere geskenk gee? Goeie voornemens;  Dink reg, leef reg; Moenie bekommer nie; Leuens; Woestyngedagtes, en Niks ontbreek nie, is van die aktuele onderwerpe wat in twee besondere preekbundels behandel word. Vir slegs R60 elk of R100 vir beide kan u 'n waardevolle bydrae maak vir u volksgenote in die gevangenis. Ondersteun hulle asseblief en bestel nou hierdie preekbundels by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

                                                                           ________________

     

    GOD PRAAT MET DIE BOEREVOLK – DEEL 2

    Hierdie bundel, net soos deel I, is saamgestel uit twintig van die beste boodskappe wat sterk op ons volkslewe gerig is. Die inhoud bestaan uit aktuele onderwerpe wat die daaglikse lewe van elke Christen raak. Die koste beloop slegs R60 (posgeld uitgesluit) en is 'n uitstekende geskenk vir die regte persoon. Die inkomste gaan in geheel aan gevangenisdiens vir ons volksgenote.
    Plaas u bestelling per e-pos by ds Andrè van den Berg by

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

    of skakel hom by 074 967 5187

    ________________

    Bestel 'n uitstekende digbundel deur BOERIUS
    Volledige besonderhede hier:

    Gietoffers van my Siel


    _________________

    Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.

     
  •  

    DIE CHARISMATIESE GEVAAR
    Mense word so maklik deur dwaalleringe mislei. In hierdie boek word talle kwelvrae beantwoord.

VERGADERING-

PROSEDURES

(GRATIS)

Daar is min mense wat nog die waarde van 'n ordelike byeenkoms bedink en kan uitvoer. Sonder hierdie kennis en orde en gedissiplineerde toepassing daarvan sal 'n byeenkoms in wanorde verval en die doel van die vergadering nie bereik word nie. Die boekie kom handig te pas in alle omstandighede waar 'n vergadering van persone plaasvind, ongeag die sakelys of doel van die byeenkoms.

Klik hier om die boekie wat u op hoogte kan bring van korrekte vergaderingprosedures, gratis af te laai. Indien u van Windows 10 gebruik maak sal die inhoud outomaties onder die lêer "Downloads" geberg word en kan dit daar gehaal en gebêre word waar ookal dit maklik gevind kan word.

 

GRATIS E-BOEKE EN VERSBUNDELS OM AF TE LAAI:

 

As God volke aan hul eie lot oorlaat

Die waarheid oor ons volk en die Nuwe SA

Volksverraad geskryf deur adv. P.J. Pretorius

'n Oorblyfsel... deur genade alleen

Christen-Teokratiese Separatisme

Verse van Verset

Vreedsame Naasbestaan = Afsonderlike Ontwikkeling

No Ships in the Harbour

Ons heilsverhaal in die Ou Testament

Daniel

Evolusie - kan ek dit glo?

Petrus, die rots

Romeo en Juliet

Ester

Apokriewe - By modderpoele of suiwer fonteine?

Midsomernagdroom - Shakespeare in Afrikaans

Die Openbaring van Henog

Die Derde Tempel

Macbeth - Shakespeare in Afrikaans

Met ryperd en mauser

Goue strate het nie stof nie

Derdepoort

Die Laaste Pous

Josef

Rut

Drie Eeue van Onreg

Ons Geskiedenis

Engelse skandvlekke

Voortrekker-Pioniers in Oos-Transvaal

_______________

 

 

1919: VRYHEIDSDEPUTASIE KEER TERUG

1800: GRAAFF- REINETSE REBELLE GEVONNIS

1917: OOM JAPIE HELPMEKAAR

SKERP SLAGSPREUKE

(Lees die reeks by SKERP SLAGSPREUKE)

                                                                         __________________

 

AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES

(Lees by AFRIKAANSE IDIOME EN GESEGDES - die hele reeks

                                                                         __________________                                                                  

In die sweet van sy aanskyn eet die Adamskind sy brood; in die sweet van 'n ander se aanskyn sy pastei.

Leer jou ambag so goed dat jy jou altyd kan verhuur aan 'n baas wat daar minder kennis van het as jy. Dan sal jy sy baas wees.

'n Presiese baas hou nie nalatige knegte lank nie. Dié wat hy nie wegja nie loop weg.

Maak in die somer hout bymekaar en sit in die winter by die vuur.

Besoekers aanlyn

Ons het 3116 gaste aanlyn